Gas in jou motor. Manne, dis 'n lelike ding!!

Riet Rot
Super sleper
Aangesluit: 08/03/2011
Inskrywings: 403
Gebruiker van lyn af.
Plek: Luanda
met 'n Soek nog
Die man het blykbaar 'n bottel asseteleen in sy FJ Cruiser gelos. Die volgende oggend, ruik die ding toe vreeslik baie na gas. Hy trek hom uit die motorhuis uit en druk die knoppies om die vensters oop te maak, en.........Boom! En modifaaid CJ Cruiser.
Die eienaar ly blykbaar net aan 'n bietjie gehoor verlies, maar sy kennis aangaande gas in die motor het baie verbeter.

Groete uit Angola

Wynand

henniev
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2230
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rustenburg
Ek sleep 'n 2010 Sprite Sprint met 'n Ford Ranger 2.5 td

YO YO....

Baie lelike ding !

 

WALK SOFTLY....CARRY BIG STICK

 

 

Wingnut
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/01/2012
Inskrywings: 132
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Woonwa met 'n JEEP

 Askies Oom,

Maar gas in n enige motor is nie altyd lelik nie, is net lelik in n T&$@ta!

 

Kyk hoe sleg is die Fj ontwerp! Kan nie eers n bietjie druk hanteer nie! Ek wed jou my R400k coolerboks sou dit beter kon doen!

Anton Styger
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 29/03/2011
Inskrywings: 62
Gebruiker van lyn af.
Plek: Burgersdorp Oos Kaap
Ek sleep 'n 1996 Jurgens Palma met 'n 2005 Isuzu KB 300 LX D/K

'n Landmyn het hom van binne af getref

Hennievr
Boffin
Aangesluit: 12/02/2011
Inskrywings: 1872
Gebruiker van lyn af.
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens exclusive met 'n Toyota/Terrecan

Gelukkig is niemand dood nie, gas en elektriesieteit, sit suurstof by en dit is: GEVAARLIK.

HPJV RENSBURG

Deon Joubert
Diknek
Aangesluit: 26/01/2011
Inskrywings: 1083
Gebruiker van lyn af.
Plek: Boksburg
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n Disco 3 Tdv6 HSE

Hy sal dit nie weer doen nie!

Mense besef nie hoe gevaarlik dit is tot so iets gebeur nie!

 Sien Julle by die boom !

Andries Pretorius
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 50
Gebruiker van lyn af.
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 2009 Sherpa Tiny met 'n 2009 Nissan Qashqai 2.0 of 'n 2011 Totota Hilux Xtra Cab 2.5 D-4D SRX

Ek sien die airbag het darem ontplooi!!

 

 

 

Harry Du Randt
Diknek
Aangesluit: 13/01/2012
Inskrywings: 784
Gebruiker is aanlyn
Plek: Vereeniging
Ek sleep 'n Venter met 'n Mercedes Sprinter of Hi-Lux D4D d/c 3L

Hulle was vol gas. Dit is hulle wat al die skade aangerug het. Ha Ha

Groete Harry

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5680
Gebruiker van lyn af.
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Erg, man.

Hy was al op.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Kampklong
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 482
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ons is tans waar die woonwa staan.

So 'n vragie van die kant af.

Hoeveel van die forumiete het 'n gasbottel in die neuskas waar die lugreelaar se kompressor ook installeer is?

GEVAARLIK !

 

Brinley Pritchard
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 20/12/2010
Inskrywings: 129
Gebruiker van lyn af.
Plek: Randburg
Ek sleep 'n 1997 Gypsey Regal met 'n Renault Scenic 1.9DCi

Ongelooflik!!!

Atoom
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 791
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ellisras
Ek sleep 'n Wilk Topza met 'n Nissan Xtrail

Gas is nie gevaarlik nie maar die onkunde daaroor. Mense doen dom goed as dit by gas kom

1) Hoeveel van julle maak die valdeurtjie in die vloer oop as sy yskas of stoof aan gas gekoppel is?

2) Hoeveel mense laat maak sy gasbottel tot oorlopenstoe vol in die rand sit dit dan op die draagrak van sy voertuig en ry dan bos toe met daardie bottel in die son. Dit is vandag hier by ons so 29 grade een meter bokant die grond in die koelte. Dink net met daardie blou bottel in die direkte sonlig. Toe ek so 10h40 van die terrein af is kon ek nie eers aan my voertuig se stuurwiel vat nie so warm is die ding.

3) Hoeveel van julle laat die gas bottel elke 5 jaar toets.

4) Wie van julle laat alle rubber gaspype in die karavaan elke 5 jaar vervang

5) wie toets eers sy gas koppelings meet seepwater as hulle die gas bottels omruil. 

 

Van Uit Die Bos

Harry Du Randt
Diknek
Aangesluit: 13/01/2012
Inskrywings: 784
Gebruiker is aanlyn
Plek: Vereeniging
Ek sleep 'n Venter met 'n Mercedes Sprinter of Hi-Lux D4D d/c 3L

Atoom ek glo nie eers 10% van ons mense doen dit. (Dan praat van 'n groot persentasie)

Groete Harry

arrie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3232
Gebruiker van lyn af.
Plek: Bethlehem

 Daai is nie meer `n FJ cruiser nie dis nou n FT cruiser 

Luister na wat gesê word en nie na wie dit sê nie

Bosgees
Ou hand
Aangesluit: 12/04/2011
Inskrywings: 154
Gebruiker van lyn af.
Plek: Gonubie
Ek sleep 'n Echo Namib met 'n Toyota Hilux

Ek wed julle: Haal net die panele af, gooi die los goeters binne weg en jy kan laat waai met daardie Toyota. Hy is net liggies gewond!

Hakuna Matata !!

HJB
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 600
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Kyk net al daai plastiek in die Toyota!! Ek dog alle Toyotas word van onvernietigbare staal gemaak???

Hennie

Harry Du Randt
Diknek
Aangesluit: 13/01/2012
Inskrywings: 784
Gebruiker is aanlyn
Plek: Vereeniging
Ek sleep 'n Venter met 'n Mercedes Sprinter of Hi-Lux D4D d/c 3L

So gepraat van gas wat lek. Kry mens nie 'n ding wat 'n gas lek kan optel en jou waarsku nie. Iets wat jy in jou woonwa kan sit wat jou waarsku as daar 'n gas lek is nie.

Die ou met die FJ het so iets nodig gehad.

Groete Harry

 

Wie's aanlyn

Daar is tans 15 gebruikers en 42 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Harry Du Randt
  • Tjailatyd
  • willie Rautenbach
  • Alias
  • evert
  • JC
  • Hennie van Niekerk
  • Hentie7
  • Llewellyn j
  • Eben die kampeerder
  • Big G
  • Frikadel
  • PaulS
  • Leon Verster
  • Christo de Wit

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.