Februarie 2012 - Gelukwensings (Verjaarsdae & Huwelikke)
Nuwe forum onderwerpe
Baie geluk aan Marié met die verjaag en Zaahir en Nadia met die huweliksherdenking, sterkte vir die jaar vorentoe.
Altyd egte kampgroete
Frans en Linda Pretorius
BAIE geluk Johan & Philna (Johan Buys) met julle huweliksherdenking,
Dit kom van die WegSleep Omgee groep.
BAIE geluk Gerda (David Viljoen) met jou verjaarsdag,
BAIE geluk John (John Cooper) met jou verjaarsdag,
BAIE geluk Gert & Carina (Karools) met julle huweliksherdenking,
BAIE geluk Antoinette (MartinB) met jou verjaarsdag,
Dit kom van die WegSleep Omgee groep.
Baie dankie Willem. Dit is lekker om die boodskap te lees.
Ek sien daar is 'n paar forumiete wat saam met verjaar. Baie geluk julle en maak soos ek maak.
GENIET DIE DAG WANT DIS NIE ELKE JAAR WAT ONS OP 'N SATERDAG VERJAAR NIE.
BAIE geluk Morné & Natasha (Mona) met julle huweliksherdenking,
Dit kom van die WegSleep Omgee groep.
Jislaaik, ek het agter geraak met die gelukwensings!!! BAIE GELUK aan almal hierbo genoem, met spesiale vermelding aan John, met wie ek al darem met e-pos ook gesels het, en ook aan Gerda (David) - David, ek weet jy sal ons gelukwensing aan Gerda oordra, (en sommer stompie op die vuur gooi)!!!!!
Mag julle almal net die mooiste in hierdie nuwe jaar ervaar.
Altyd egte kampgroete.
Frans en Linda Pretorius
BAIE geluk Arie (Arie) met jou verjaarsdag,
BAIE geluk Chris (Tyro) met jou verjaarsdag,
Saam is julle twee 'n volle 136 jaar.
Dit kom van die WegSleep Omgee groep.
Arie en Chris, VREESLIK BAIE GELUK met albei julle se verjaardae, en mog daar tussen julle nog 136 wees!!!!! as Willem se somme reg is!!!!! eintlik moes ons seker OOM CHRIS gesê het!!!!!!!
Willem, jy moenie nou begin sports maak nie, as ek verjaar is ons 'n hele paar en dan draai ons dalk hier by die 300 jaar, en dit gaan nie goed klink nie!!!!!!
Altyd egte kampgroete.
Frans en Linda Pretorius
Jislaaik, ek het agter geraak met die gelukwensings!!! BAIE GELUK aan almal hierbo genoem, met spesiale vermelding aan John, met wie ek al darem met e-pos ook gesels het,
Baie dankie Frans. Dis gaaf van jou.
Groete
BAIE geluk Johan & Marli (J&M) met julle huweliksherdenking,
BAIE geluk Louw & Andre (LouwB) met julle huweliksherdenking,
Dit kom van die WegSleep Omgee groep.
Hiermee ook 'n hartlike geluk aandoe boegenoemde egpare met die onderskeie huweliksherdenkings, mooi geseënde jaar vir julle vorentoe.
Altyd egte kampgroete.
Frans en Linda Pretorius
BAIE geluk Peet (Bacchus) met jou verjaarsdag,
BAIE geluk David (David Viljoen) met jou verjaarsdag,
BAIE geluk Frank & Corrie (Frank) met julle 44ste huweliksherdenking,
BAIE geluk Machiel & Elmien (machiel) met julle huweliksherdenking,
Dit kom van die WegSleep Omgee groep.
Beste wense aan almal wat iets herdenk deur die maand
BAIE geluk Pierre & Juanita (Pierre Botha) met julle huweliksherdenking,
Dit kom van die WegSleep Omgee groep.
Baie geluk aan die bostaande mense met die verjaardae en huweliksherdenkings, Frank en Corrie, ek is so bly as daar iemand is wat ons 'n jaar of wat voor is!!! Voorspoed en sterkte en alles wat mooi is vir julle almal in die jaar wat voorlê.
David, BAIE GELUK met jou verjaardag ook!!!!! Vele meer en sterkte.
Altyd egte kampgroete.
Frans
Namens myself (met Willem heerlik met vakansie!!!) net geluk aan die volgende mense wat vandag die 12de Feberwarie verjaar!!!!!
Charlie62 (Nico von Stade) met die verjaardag
Susie (Geo) Killian met die verjaardag
Skallie (Schalk) Kruger met sy verjaardag en myne vandag wat ook saam 136 jaar maak.!!!! soos Arie en Tyro by # 8.
Baie geluk en baie dankie!!!!!!
Sorry, Willem, ek moes net ook 'n stekie inkry!!!
hou lekker vakansie!!!!
Ek glo uit my hart dat die wense ook van die hele Omgee Groep kom
Verjaardag groete.
Frans
Baie dankie Frans, ja ek was lui gewees gister.
Willem, ons sal jou verskoon, solank julle dit net geniet, en baie fotos saambring!!!! Amper al weer oppak tyd vir julle.
Die beste is dat niemand eers opgemerk het dat ek myself probeer geluk wens nie, dit wys jou, baie min mense lees en neem eintlik in. Enigste was David wat my gisteraand SMS gestuur het! Ons sal ook nie slapende honde verder wakker maak nie!!!
Altyd egte kampgroete
Frans
Frans - Baie dankie vir jou gelukwensing. Ons was so gelukkig om gister by Golden Gate te staan maar die seinsterkte was maar bra swak sodat ek vandag hier by Little Rock in Ladybrand eers die boodskappe kon lees.
In ieder geval ook aan jou baie geluk en mag jou toekomsjare baie vakansierag wees. Sommer ook aan ons altwee vir die 136jaar. Ek dink dis 'n goeie trek.
Baie dankie aan almal wat goeie wense gestuur het en ook van ons kant af hoop ons dat daar vir almal wat verjaar of gevier het nog baie goeie jare en kampe sal voorle.
Ons vertrek more Gariep-toe en daarna vaar ons die goeie ou Kaap langs die kus in.
Kampgroete
Schalk en Petro
BAIE geluk Chris (Chris M) met jou verjaarsdag,
Dit kom van die WegSleep Omgee groep.
Dit is so Frans, ek het dit al baie op gemerk, maar ook al ouens se bas gered met die onthou van die groot dag.
Chris, baie geluk ook met jou verjaardag, vele meer goeie en gesonde jare word jou toegewens.
Dankie vir die wense Skallie, lekker reis en vakansie hou vir julle ook, wees maar versigtig op die lang paaie.
Willem, ons waardeer julle volgehoue werk.
Ek pos vandag die werk vor Bosveld Oase, jy sal dit volgende week kry as julle terug is, en as ons nie weer gesels nie, veilige rit terug huis toe. Hoe kaap ons nou hierdie draad!!!!! Ekskuus!!
Altyd egte kampgroete.
Frans (en Linda Pretorius)
![]()
Aan almal baie geluk
BAIE geluk Jan & Mara (Janwillem) met julle huweliksherdenking,
Dit kom van die WegSleep Omgee groep.
Jan en Mara, baie geluk ook aan julle met die huweliksherdenking.
Altyd egte kampgroete.
Frans en Linda Pretorius
Baie geluk Chantal (Mossie Tinkie) met jou verjaardag vandag, mag dit 'n spesiale dag wees.
Dit kom van die Wegsleep Omgee groep
asook van ons persoonlik.
Altyd egte kampgroete.
Frans en Linda Pretorius
Baie Geluk aan Bosslaper (Louis) met die 56ste verjaarsdag, seën en voorspoed vir die nuwe jaar.
Dit kom van die WegSleep Omgee Groep
asook van ons persoonlik.
Altyd egte kampgroete.
Frans en Linda Pretorius
BAIE geluk Nico (Ski) met jou verjaarsdag, hoop jy word tot in die afgrond toe bederf (of was die bederf gister)
Dit kom van die WegSleep Omgee groep.
Baie dankie Frans vir die hulp dit word BAIE waardeur.
Nico, van ons kant af ook 'n vreeslike erge geluk ook aan jou met verjaardag, en baie mooi en voorspoedige jaar vorentoe!!!!
Altyd egte kampgroete.
Frans en Linda Pretorius
Plesier Willem!!
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- Hentie7
- Tjailatyd
- evert
- willie Rautenbach
- Llewellyn j
- Eben die kampeerder
- Big G
- Alias
- Hennie van Niekerk
- Frikadel
- JC
- PaulS
- Leon Verster
- Christo de Wit
- Oscar







Ek sleep 'n Jurgens exclusive met 'n Toyota/Terrecan
Aan almal wat in Februarie verjaar en of herdendings feeste hou, geluk en mag dit geseend wees. Vir die skrikkeljaar mense die lewe is 'n lied al ken jy nie die woorde nie.
Groete
HPJV RENSBURG