Braaityd!!!

Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4765
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Manne en Maninne,

Ek voel dit so aan my bas dat dit tyd geword het om 'n Forumbraai te reel. Net so om die jaar (wat al reeds een twaalfde verby is) mee af te skop.

Hoe lyk julle dagboeke?

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
Deon Joubert
Diknek
Aangesluit: 26/01/2011
Inskrywings: 1083
Gebruiker van lyn af.
Plek: Boksburg
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n Disco 3 Tdv6 HSE

Skree en ons is daar.

 Sien Julle by die boom !

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5680
Gebruiker van lyn af.
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Effe vol Cheetah.

Maar waar braai ons? By jou of by my?

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

BenA
Super sleper
Aangesluit: 06/10/2011
Inskrywings: 557
Gebruiker van lyn af.
Plek: roodepoort
Ek sleep 'n Gypsey Romany met 'n volvo xc90 d5

dagse cheetha

ek is daar se net waar en waneer en se wat moet ons bring dit klink lekker

kampgroete

ben

HIER GAAN ONS ALWEER

le

japie mare
Ou hand
Aangesluit: 13/04/2011
Inskrywings: 159
Gebruiker van lyn af.
Plek: bronkhorstspruit

 Ja dit klink goed vir my laat weet tyd en plek, in die namiddag op n naweek sal goed wees.

JAPIE

Gyfie
Super sleper
Aangesluit: 08/04/2010
Inskrywings: 519
Gebruiker van lyn af.
Plek: Hartebeespoort Dam
Ek sleep 'n Sprite Supersport met 'n Jeep Cherokee 3.7L 4x4

Ek is in!!

Spiderman
Diknek
Aangesluit: 14/10/2011
Inskrywings: 818
Gebruiker van lyn af.
Plek: Spinnerakfontein
Ek sleep 'n Mot met 'n Spinnerak

Seker ek behoort ook so ou plannetjie te kan maak.

Hennievr
Boffin
Aangesluit: 12/02/2011
Inskrywings: 1872
Gebruiker van lyn af.
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens exclusive met 'n Toyota/Terrecan

Wat julle petoorsdorp manne probeer het die Gautengers klaar gedoen, Done, Dusted and lost the t-shirt.

Groete

HPJV RENSBURG

Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4765
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Hennie,

Wie het gesê dis net vir Pretorianers? 

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
Wessel Engelbrecht
Ou hand
Aangesluit: 15/03/2010
Inskrywings: 227
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Omgeboude Buzzard boswa met 'n 2.5 TD DC

Ek sal my kitaar saam bring.

Voldoende lugspoed, voldoende hoogte bo die grond en breins.  Wanneer mens vlieg het jy altyd ten minste twee van die drie nodig....

Tommie Caroto
Ou hand
Aangesluit: 22/10/2010
Inskrywings: 173
Gebruiker van lyn af.
Plek: Witrivier, Mpumalanga
Ek sleep 'n Gypsey Rascal / Offroad trailer met 'n Mazda 2.5TD

Lyk my dat petrol daar by julle op uitverkoping is die dat jul nog kan braai!Hier by ons betaal ons al R11.03p/l

ons braai van nou af net TOPPERS

TC

BULLS groete, Hou die rubber op die teer

Hennievr
Boffin
Aangesluit: 12/02/2011
Inskrywings: 1872
Gebruiker van lyn af.
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens exclusive met 'n Toyota/Terrecan

Het jou.LOL.

Groete

HPJV RENSBURG

Gert Venter
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1859
Gebruiker van lyn af.
Plek: Lambton
Ek sleep 'n 2010 Cheetah boswa met 'n 2011 Isuzu KB200 Fleetside

 Waar en wanneer? Ons sal ook daar wees.

Kampgroete
Gert

Whenever you decide something with an open heart, you usually make the right decision.

Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4765
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Twee dinge:

Waar en Wanneer.

Ek sou dink ons moet kyk na 'n datum nader aan die einde van Feb. Wat is julle gevoel hieroor?

Wat plek aan betref. Hier is 'n paar voorstelle:

  • Nkwe (kan dalk effe ver wees vir die manne wat van Johannesburg se kant af kom)
  • Rietvleidam
  • Hennopspride (Ek weet nie hoe lyk dit deesdae daar nie)

Ek ken nie ander plekke nie, so shoot asseblief...

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
Gert Venter
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1859
Gebruiker van lyn af.
Plek: Lambton
Ek sleep 'n 2010 Cheetah boswa met 'n 2011 Isuzu KB200 Fleetside

 Rietvlei reservaat is meer sentraal veral as daar gesinne van die Rand se kant af ook wil saam braai.

Kampgroete
Gert

Whenever you decide something with an open heart, you usually make the right decision.

Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4765
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

EK stem Gert. En die fasiliteite is baie nice

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
Spiderman
Diknek
Aangesluit: 14/10/2011
Inskrywings: 818
Gebruiker van lyn af.
Plek: Spinnerakfontein
Ek sleep 'n Mot met 'n Spinnerak

Wat van iemand se huis? Dan is daar sommer tv vir ingeval daar dalk 'n lekker super14(plus die bulls) game is. En al die geriewe is daar. Ok as 50 karre gaan opdaag is dit dalk nie 'n goeie idee nie.

Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4765
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Spiderman,

Hang af hoeveel mense belangstel kan ons kyk na so iets

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
japie mare
Ou hand
Aangesluit: 13/04/2011
Inskrywings: 159
Gebruiker van lyn af.
Plek: bronkhorstspruit

Laaste naweek in feb is reg met my, en ek weet waar is Rietvlei se hek, die res kan julle my verduidelik

kom kampers se net ja . 

JAPIE

MarkP
Super sleper
Aangesluit: 08/07/2011
Inskrywings: 441
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Sprite Strata met 'n Mazda 2.5TD

 Ja Japie, ja.

Groete.

Mark.

Gert Venter
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1859
Gebruiker van lyn af.
Plek: Lambton
Ek sleep 'n 2010 Cheetah boswa met 'n 2011 Isuzu KB200 Fleetside

 Ja

Kampgroete
Gert

Whenever you decide something with an open heart, you usually make the right decision.

Tjailatyd
Diknek
Aangesluit: 26/11/2010
Inskrywings: 893
Gebruiker is aanlyn
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n 2009 Mazda BT50 3L Diesel

Ja! 

Onthou net daar is 'n saamtrek die 2de tot 4de Maart.

 Groete

Johnny & Rachel

Germiston

Gert Venter
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1859
Gebruiker van lyn af.
Plek: Lambton
Ek sleep 'n 2010 Cheetah boswa met 'n 2011 Isuzu KB200 Fleetside

 So is die braai dan die 25ste of 26ste Februarie?

Kampgroete
Gert

Whenever you decide something with an open heart, you usually make the right decision.

Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4765
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Gert,

Ek din die 26ste gaan beter werk

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
Gert Venter
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1859
Gebruiker van lyn af.
Plek: Lambton
Ek sleep 'n 2010 Cheetah boswa met 'n 2011 Isuzu KB200 Fleetside

 Ek stem ook vir die 26ste.

Ek sal my gazebo saam bring vir bietjie ekstra koelte.

Kampgroete
Gert

Whenever you decide something with an open heart, you usually make the right decision.

MarkP
Super sleper
Aangesluit: 08/07/2011
Inskrywings: 441
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Sprite Strata met 'n Mazda 2.5TD

 26ste sal werk vir my ook.

Groete.

Mark.

Deon Joubert
Diknek
Aangesluit: 26/01/2011
Inskrywings: 1083
Gebruiker van lyn af.
Plek: Boksburg
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n Disco 3 Tdv6 HSE

Kerels hoekom op n Sondag as ek mag vra. Kan ons dit nie liewers op die saterdag maak nie?

 Sien Julle by die boom !

Tjailatyd
Diknek
Aangesluit: 26/11/2010
Inskrywings: 893
Gebruiker is aanlyn
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n 2009 Mazda BT50 3L Diesel

26ste goed vir ons ook.

 Groete

Johnny & Rachel

Germiston

Gert Venter
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1859
Gebruiker van lyn af.
Plek: Lambton
Ek sleep 'n 2010 Cheetah boswa met 'n 2011 Isuzu KB200 Fleetside

 So lyk die lys:

BenA
Gyfie
WilleWillemien
Deon Joubert
Japie Mare
Spiderman
Wessel Engelbrecht
Cheetah

Kampgroete
Gert

Whenever you decide something with an open heart, you usually make the right decision.

Spiderman
Diknek
Aangesluit: 14/10/2011
Inskrywings: 818
Gebruiker van lyn af.
Plek: Spinnerakfontein
Ek sleep 'n Mot met 'n Spinnerak

Ja ek sal nou nie definitief ja se nie. Einde Feb is twee weke viir die nuwe spinnekop veronderstel is om te arriveer, so sal maar eers daai dag kan besluit of ek kom.

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1919
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

 Sal dalk saamgaan as ek eers seker is van die datum.

Wie's aanlyn

Daar is tans 16 gebruikers en 38 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Frikadel
  • willie Rautenbach
  • JC
  • Llewellyn j
  • Eben die kampeerder
  • Hennie van Niekerk
  • PaulS
  • Big G
  • Leon Verster
  • evert
  • Hentie7
  • Tjailatyd
  • Christo de Wit
  • Oscar
  • Footloose
  • Harry Du Randt

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.