Rugby Uitnodiging

Dries Botha
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1671
Gebruiker van lyn af.
Plek: UPINGTON

Kyk gerus in die kletskamer na die uitnodiging om aan die SUPER WegSleep SuperBru Pool deel te neem. Draad se titel: SUPER WegSleep

Moet asseblief nie hier kommentaar lewer nie aangesien ons in hierdie afdeling net oor kampsake gesels.

Almal is welkom. Mans, Vrouens, Oupas, Oumas en volwasse kinders solank almal net bona fide WegSleep forumgebruikers in eie reg is.

Vriendelike groete uit die Noordkaap.

  Dries 

 

Pik
Nuweling
Aangesluit: 31/01/2012
Inskrywings: 6
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell

Hi Dries

Ek is nuut hier by julle.

Sal graag saam met julle by Superbru wil speel.. 

Hendrik.

Wessel Engelbrecht
Ou hand
Aangesluit: 15/03/2010
Inskrywings: 227
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Omgeboude Buzzard boswa met 'n 2.5 TD DC

Ek kry nie die pool nie.          SuperBru se daar is nie so pool nie.  Wat's die pool code?

Voldoende lugspoed, voldoende hoogte bo die grond en breins.  Wanneer mens vlieg het jy altyd ten minste twee van die drie nodig....

Wie's aanlyn

Daar is tans 21 gebruikers en 41 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Eben die kampeerder
  • Big G
  • Llewellyn j
  • JC
  • evert
  • Hentie7
  • Frikadel
  • Tjailatyd
  • Christo de Wit
  • Leon Verster
  • Oscar
  • Footloose
  • Harry Du Randt
  • Pieter Rheeder
  • MarkP
  • WilleWillemien
  • willie Rautenbach
  • Andries Pretorius
  • Anton le Roux
  • PaulS
  • Gert Venter

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.