Kareekloof / Suikerbosrand / Protea hotels

Garth
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 278
Gebruiker van lyn af.
Plek: Dunnottar
Ek sleep 'n Sprite Select met 'n KIA Sportage 2,0l

I have just heard that the Protea Group Contract for the Suikerbosrand nature reserve accommodation contract expires at the end of March 2012 and will not be renewed by the the Department of nature conservation. It appears most staff wiil loose their jobs and others transferred.

NB. It is not the nature reserve closing but all the accommodation, i.e caravan park and all chalets.

I cannot find anything on the internet, but have spoken to Kareekloof staff.

Ghriespomp
Groentjie
Aangesluit: 29/01/2012
Inskrywings: 15
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

And another one bites the dust!

..op hierdie forum gaan ek 'n paar nippels bykom

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1919
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

En dit was n lekker plek gewees jare terug

 

 

heinlag
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Meyersdal Alberton
Ek sleep 'n Echo Kavango met 'n Prado D4D VX

Ek wens ek het die geld om die oord te koop!  Ek sou kon doen met BAIE miljoene...........

 

Groete

Hein

 

 

 

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Hein, jy gaan meer betaal om die plek weer op standaard te kry as wat dit kos. Kan nie glo hoe sleg lyk dit daar nie. Vriende was paar weke terug daar en sal nie weer wil gaan nie.

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

Rockray
Nuweling
Aangesluit: 10/12/2011
Inskrywings: 8
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda
Ek sleep 'n Conqueror Supra 1 met 'n 2001 KIA Sportage 2.0

Daarsy ATKV hiers nog een maak van hom ook n wenner ASB!

heinlag
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Meyersdal Alberton
Ek sleep 'n Echo Kavango met 'n Prado D4D VX

Rockray wrote:

Daarsy ATKV hiers nog een maak van hom ook n wenner ASB!

 

  Hoop dat die nuwe bestuur die plek regruk!

Groete

Hein

 

 

 

Wie's aanlyn

Daar is tans 21 gebruikers en 37 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • evert
  • Frikadel
  • Christo de Wit
  • JC
  • Oscar
  • Llewellyn j
  • Footloose
  • Harry Du Randt
  • Leon Verster
  • Pieter Rheeder
  • MarkP
  • WilleWillemien
  • willie Rautenbach
  • Andries Pretorius
  • Anton le Roux
  • PaulS
  • Gert Venter
  • Tazz123
  • Francois Malan
  • Perdeby
  • Molekule

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.