Kan 3Liter BMW Fleetline trek

tinamaz
Nuweling
Aangesluit: 30/01/2012
Inskrywings: 9
Gebruiker van lyn af.
Plek: Tswane

 My man het geloop met die Pajero. Kan die BMW die karafaan trek na Bela.

Crips
Ou hand
Aangesluit: 18/01/2011
Inskrywings: 181
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sunnyridge, Germiston
Ek sleep 'n 1981 Sprite Sprint met 'n LandRover Defender TD5 D\C

Hi Tina

Is dit 320d? Watse jaar model is die BMW en die Fleetline?

Kamp Groete

Chris de Wet

Bosgees
Ou hand
Aangesluit: 12/04/2011
Inskrywings: 154
Gebruiker van lyn af.
Plek: Gonubie
Ek sleep 'n Echo Namib met 'n Toyota Hilux

As jou man terugkom, wag vir hom en dan sleep jy met die Pajero. As hy nie, die BMW het genoeg krag om die karavaan te trek na Bela-Bela.

Hoop jy kom reg.

Groete

Hakuna Matata !!

evert
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 275
Gebruiker is aanlyn
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Jurgens Fleetline met 'n Ford Focus 2000 diesel

My Ford Focus 2 000 diesel sleep die Fleetline soos 'n droom

So jy behoort nie 'n probleem te ondervind nie

Wat lekker is is dat die BMW agterwielaangedrewe is

Laat waai

tinamaz
Nuweling
Aangesluit: 30/01/2012
Inskrywings: 9
Gebruiker van lyn af.
Plek: Tswane

t he car and the caravan are very new. My husband is not coming back.

Will you show me how to pull the caravan. I can only drive.

Spiderman
Diknek
Aangesluit: 14/10/2011
Inskrywings: 818
Gebruiker van lyn af.
Plek: Spinnerakfontein
Ek sleep 'n Mot met 'n Spinnerak

I only know how to pull the leg, not the caravan. You should ask that other Shark supporter, he is an expert in pulling all kinds of stuff.

 

 

kids_camping
Groentjie
Aangesluit: 17/11/2011
Inskrywings: 23
Gebruiker van lyn af.
Plek: Montana, Pretoria
Ek sleep 'n Sprite Swing met 'n Isuzu 2.8 dt Frontier 4x4

Maak net seker dat jou lisensie dit toelaat om 'n karevaan te sleep. Dit is nie moeilik nie.

Groetnis

Bosgees
Ou hand
Aangesluit: 12/04/2011
Inskrywings: 154
Gebruiker van lyn af.
Plek: Gonubie
Ek sleep 'n Echo Namib met 'n Toyota Hilux

[quote=kids_camping]

Maak net seker dat jou lisensie dit toelaat om 'n karevaan te sleep. Dit is nie moeilik nie.

Is dit om uit te vind of jy wel mag sleep of om die karavaan te sleep?

Hakuna Matata !!

tinamaz
Nuweling
Aangesluit: 30/01/2012
Inskrywings: 9
Gebruiker van lyn af.
Plek: Tswane

 Thank you all. Spiderman where do you find my e-mail address. Why do you send me private mail.

you are naughty.

Deon Joubert
Diknek
Aangesluit: 26/01/2011
Inskrywings: 1083
Gebruiker van lyn af.
Plek: Boksburg
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n Disco 3 Tdv6 HSE

Enige tyd. !!!   Spinerak man !!!

 Sien Julle by die boom !

Deon Joubert
Diknek
Aangesluit: 26/01/2011
Inskrywings: 1083
Gebruiker van lyn af.
Plek: Boksburg
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n Disco 3 Tdv6 HSE

Ek ruik n slang in die gras !

 Sien Julle by die boom !

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5680
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Hi tinamaz.

My personal opinion is that your Beemer will tow your caravan on only two of it's three liters.

Now go reed the "Saamtrekke"-section and make a plan to meet Oubaas and the rest.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Spiderman
Diknek
Aangesluit: 14/10/2011
Inskrywings: 818
Gebruiker van lyn af.
Plek: Spinnerakfontein
Ek sleep 'n Mot met 'n Spinnerak

HEHE ou Sharkie ek sien jou op 'n myl kom.

 

 

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1919
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

 dis nie ek nie belowe

 

 

Hennievr
Boffin
Aangesluit: 12/02/2011
Inskrywings: 1872
Gebruiker van lyn af.
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens exclusive met 'n Toyota/Terrecan

You will need an  EB Lisence and take wide turns that will get you there. The BMW will do and you will have spare power. Good luck.

Greetings

HPJV RENSBURG

wit plakker
Super sleper
Aangesluit: 04/01/2010
Inskrywings: 425
Gebruiker van lyn af.
Plek: pretoria
Ek sleep 'n gypsey 4 met 'n isuzu 300tdi Lx 4x4

deon.

daai slang het gebollie in die gras.    dit is wat jy ruik.

groete

edward

tinamaz
Nuweling
Aangesluit: 30/01/2012
Inskrywings: 9
Gebruiker van lyn af.
Plek: Tswane

 We are camping on our family land near Bela. The BM pulled the caravan OK, the steering just feels very bouncy?  I understand Afrikaans well, but can't speak it easily. I do not understand what some people are saying. Thank you to Bosgees, Hennie and Willemien whom I could understand.

Wie's aanlyn

Daar is tans 21 gebruikers en 37 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • JC
  • evert
  • Oscar
  • Christo de Wit
  • Llewellyn j
  • Frikadel
  • Footloose
  • Harry Du Randt
  • Leon Verster
  • Pieter Rheeder
  • MarkP
  • WilleWillemien
  • willie Rautenbach
  • Andries Pretorius
  • Anton le Roux
  • PaulS
  • Gert Venter
  • Tazz123
  • Francois Malan
  • Perdeby
  • Molekule

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.