Beeld Vakansieskou 2012

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3923
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

17 - 19 Februarie 2012 by Gallagher Estate uitstalsentrum in Midrand.

Sien hier: http://www.beeldskou.co.za/

 

Ons forum vriend Romeo gaan ook daar uitstal met All Outdoors (http://www.alloutdoors.co.za/ vir die wat hom nognie ken nie).

 

Ek sien self uit daarna om die nuwe Conqueror padkaravaan in lewende lywe te sien (http://www.wegsleep.co.za/se-jou-se/forum/sleepgoed/karavane-waentjies-motors-en-meer/conqueror-uev550-roadster)

En ek glo dat die Jurgens WegSleep Elegance ook te siene sal wees (http://www.wegsleep.co.za/se-jou-se/forum/sleepgoed/karavane-waentjies-motors-en-meer/jurgens-wegsleep-elegance)

 

O ja, daar is Bikes ook die jaar saam met die Beeld skou. All Things Bike is in hulle eie saal. Sien http://www.allthingsbike.co.za/ 

 

Sien julle daar!
Jacques

 


 

Deon Joubert
Diknek
Aangesluit: 26/01/2011
Inskrywings: 1083
Gebruiker van lyn af.
Plek: Boksburg
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n Disco 3 Tdv6 HSE

Sal julle ook daar sien.

 Sien Julle by die boom !

JacquesB
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1186
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackendowns, Alberton
Ek sleep 'n 2004 Blue Series Gypsey Regal met 'n KB 350 Zulu

Gaan deifnitief nie weer hierdie jaar nie.  Laasjaar was 'n absolute vertrapping.  Geen kans gehad om na enige van die nuwe duitse karavane te loer nie.

Mens kom vinnig agter hoe selfsugtig jou mede-mens is sodra jy na so 'n klein kompakte uitstalling gaan.

Jacques

Don't argue with idiots. They will drag you down to their level then beat you with experience!!

Ebenhaeser
Diknek
Aangesluit: 31/12/2010
Inskrywings: 1020
Gebruiker van lyn af.
Plek: Johannesburg
Ek sleep 'n 2009 Jurgens Penta met 'n 2010 Kia Sorento 2.2 CRDi (A)

 Ek was 2011 daar, en gaan definiteif hierdie jaar weer. Miskien sal ek die Vrydag gaan om die "crowd"mis te loop.

Rinus Lisse
Ou hand
Aangesluit: 13/08/2010
Inskrywings: 194
Gebruiker van lyn af.
Plek: Melkplaas tussen Springs en Delmas
Ek sleep 'n Venter of bees sleepwaof n kamp sleepwa met 'n Nissan Pathfinder 2.5D auto

Ja Ek sal ook daar wees want dit is sommer hier by my werksplek

Leef voluit en geniet elke oomblik

maak die beste van al die slegte

Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4765
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Ek en my gesinnetjie is defnetief ook daar...

 

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
Benzan
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1177
Gebruiker van lyn af.
Plek: Moreleta Park Pretoria
Ek sleep 'n Niks. Kamp met Daktent met 'n 1996 Colt Rodeo 3L 4x4

Ons is ook daar. Is hoeka op soek na 'n Inverter wat 'n Microgolf sal trek.

Dalk kan Romeo biedjie advies gee.

Benzan stuur groete van tent tot tent

 

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4694
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Te vêr vir ons.

JohanL
Ou hand
Aangesluit: 28/01/2010
Inskrywings: 166
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria, Gauteng
Ek sleep 'n 2011 Classique met 'n 2011 X3 3.5i

By Sondela daardie naweek Sad

 

 Kamp is koning.....

Spiderman
Diknek
Aangesluit: 14/10/2011
Inskrywings: 818
Gebruiker van lyn af.
Plek: Spinnerakfontein
Ek sleep 'n Mot met 'n Spinnerak

As ek nou regtig verveeld is, sal ek gaan. Maar al hierdie skoue is maar dieselfde. Selfde goed oor en oor en die een of twee nuwe dingetjies kan jy maar by 'n handelaar ook gaan kyk. En veral die Beeld skou is meestal swak. Hulle is net uit om geld te maak. So dit is meestal net die heel groot verskaffers wat daar uitstal en ons ken almal hulle goed. Die kleiner outjies met die interresante goed wat ons nie ken nie, kan nie bekostig om daar uit te stal nie.

 

 

Damara
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1675
Gebruiker van lyn af.
Plek: Delmas (Mpumalanga)
Ek sleep 'n 2010 Romany met 'n Hyundai H1 2.5 VGTI

Ebenhaeser wrote:

  Miskien sal ek die Vrydag gaan om die "crowd"mis te loop.

Eben, dan sal ek voorstel dat jy die Maandag of die Dinsdag gaan !

Groete

Flip

 

"People who think they know it all, realy annoy those of us wo do"

HappiCamper
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1607
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion
met 'n Volvo XC60 D5

Ek gaan beslis hierdie jaar ...

Groete
Keith
_________________________________________________________
Live today as if it were your last day!

 

BEER
Super sleper
Aangesluit: 20/03/2010
Inskrywings: 355
Gebruiker van lyn af.
Plek: Delmas

Ek was lanklaas daar, sal dalk die jaar 'n draai daar gooi!

Hoop ek sien jou daar, Flip!??!

 

LWH NEL

"Tommorow is promissed to nobody"

 

Johan van der Bank
Nuweling
Aangesluit: 06/01/2012
Inskrywings: 5
Gebruiker van lyn af.
Plek: Boksburg
Ek sleep 'n Caravette 5 met 'n Ford Territory

Sal self ook probeer om te gaan.

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4694
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Miskien moet ons eendag 'n Territory skou ook hou ???  Ek sien al meer van hulle wat sleep.

Gert Venter
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1859
Gebruiker is aanlyn
Plek: Lambton
Ek sleep 'n 2010 Cheetah boswa met 'n 2011 Isuzu KB200 Fleetside

 Ons gesin sal die Saterdag oggend daar wees.

Kampgroete
Gert

Whenever you decide something with an open heart, you usually make the right decision.

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3923
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

WegSleep Nuusbrief wrote:

Februarie is jou kans om die eindproduk van ons eerste ontwerp-kompetisie saam met Jurgens Ci te bekyk en ook te sien hoe lyk die vier finaliste van ons huidige kompetisie!  Die Beeld Vakansieskou vind vanjaar van 17-19 Februarie weer oudergewoonte by die Galagher Estate-konferensiesentrum in Midrand plaas en ons het goeie rede om opgewonde te wees.



Dis die publiek se eerste kans om die WegSleep Elegance, die wen-ontwerp in ons eerste ontwerpkompetisie, van nader te sien. Die mense by Jurgens Ci het die afgelope klompie maande gewerk aan die finale afwerking en fynere besonderhede en nou is die Elegance uiteindelik gereed om sy buiging te maak. Ons is geweldig trots, kom kyk dus gerus.



Op Saterdag 18 Februarie maak ons ook die vier finaliste in WegSleep en Echo 4x4 se ontwerp-’n-boswa kompetisie bekend.  Kom vind uit wie die paal gehaal het en stem vir jou gunsteling. Die finaliste met sketse deur Echo 4x4 sal ook in die Maart uitgawe verskyn wat 20 Februarie 2012 op die rakke sal wees.



Sien jou daar!


 

Pieter Rheeder
Ou hand
Aangesluit: 31/03/2011
Inskrywings: 213
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park

Dis dalk nie moontlik nie maar miskien kan ons wat wel daar sal wees `n dag en tyd afspreek en dan in die groot restaurant ontmoet vir ontbyt.

 

Voorspoedig sleep!

Pieter Rheeder & Denese Eloff-Rheeder

Sleepding: 2009 Chev Captiva

Sleepsel: 2009 Sprite Swing

Wessel Engelbrecht
Ou hand
Aangesluit: 15/03/2010
Inskrywings: 227
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Omgeboude Buzzard boswa met 'n 2.5 TD DC

Ons het verlede jaar 2 OzTent VS3 tente daar gekoop.  Die prys was een moerse bargain.  Ons sal die jaar weer bietjie daar gaan snuffel.

Voldoende lugspoed, voldoende hoogte bo die grond en breins.  Wanneer mens vlieg het jy altyd ten minste twee van die drie nodig....

Ebenhaeser
Diknek
Aangesluit: 31/12/2010
Inskrywings: 1020
Gebruiker van lyn af.
Plek: Johannesburg
Ek sleep 'n 2009 Jurgens Penta met 'n 2010 Kia Sorento 2.2 CRDi (A)

 Ek het n Camp Master stoel by die Makro stand gekoop teen n goeie prys

 

Ek wil ook maar hoofsaaklik gaan vir die volgende:

 

- Elegance

- UAV550

- uitverkopings

- Deetlefs

Benji
Super sleper
Aangesluit: 12/10/2010
Inskrywings: 337
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n 1994 Sprite Sprint met 'n 2009 Nissan X-Trail 2.0 XSE

 Ek sal daar wees om die mense te vertrap!

Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4765
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Benji wrote:

 Ek sal daar wees om die mense te vertrap!

Ditto Hier

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
Ghriespomp
Groentjie
Aangesluit: 29/01/2012
Inskrywings: 15
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Het Wegsleep 'n stalletjie waar ons saam kan kuier?

..op hierdie forum gaan ek 'n paar nippels bykom

Gert Venter
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1859
Gebruiker is aanlyn
Plek: Lambton
Ek sleep 'n 2010 Cheetah boswa met 'n 2011 Isuzu KB200 Fleetside

Wegsleep het 'n stalletjie. Jy kan dit nie mis kyk nie.

Kampgroete
Gert

Whenever you decide something with an open heart, you usually make the right decision.

Kaas Kop
Diknek
Aangesluit: 20/11/2010
Inskrywings: 1128
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda
Ek sleep 'n 2011Sprite Splash met 'n 2007 Nissan Navara 2.5dci

Was reg om te gaan en baie opgewonde,maar nou het die duiwel weer ñ spanner in gegooi en ons sal hom maar ñ mis moet gee,sal maar wag vir volgende jaar sin.Laat weet ons wat julle manne daar gesien het.

 

 

 

 

Kamp lekker en gooi mielies

Pierre Coetzee
Groentjie
Aangesluit: 19/01/2011
Inskrywings: 26
Gebruiker van lyn af.
Plek: Hartenbos
Ek sleep 'n Camptec Bosvelder met 'n Mazda Drifter 2500

Hi julle, ek sou graag sulke uitstallings wou bywoon maar die afstand is vreeslik daar na die rand toe. Is daar nie sulke uitstallings naby ons in die Suid of Wes Kaap nie.

 

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Pierre, daar is jaarliks so 'n skou by Kam Bati buite Swellendam. Ek het ongelukkig nie nou details nie, maar glo jy sal inligting daaroor op Kam Bati se webwerf kry. http://www.kambati.co.za/

Ek het gou gaan loer - die volgende Buitelewe skou is 2 tot 4 Maart 2012

tworaptors
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 18/11/2010
Inskrywings: 112
Gebruiker van lyn af.
Plek: Empangeni

Het eimand die skoe bygewoon. Ons wat ver weg bly kan nie die skoe bywoon en ons wag van julle te hoor

Die Egelse Boertjie

"Bye for Now"

John & Ed

May  all the Stays of Forum Members  be Blessed

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

tworaptors wrote:

Het eimand die skoe bygewoon. Ons wat ver weg bly kan nie die skoe bywoon en ons wag van julle te hoor

Jip

Ek en vroulief het da gaan draai. Ons het so half tien daar aan gekom toe is die ry sowat 150 m lank gewees. Gelukig het ons n uitnodiging gekry en kon verby slyp en reguit instap. Ons het dit baie geniet en was beeindruk met al die verskeidenheid wat daar was.....ek bedoel nou die motorfietse en so paar bote en dan al die Karavaan en waentjis. Ja dit was lekker.

Maar ja vir ons ouens wat van buitelug skou tot  die volgende een gaan, dink ek hierdie mark is nou redelik versadig. n Mens sien maar min regtige nuwe dinge.

Geluk aan die 4 finaliste van die waentjie ontwerp. Julle waens lyk goed.

Net my eie beskye opienie.................ek was maar half teleur gesteld (nie suurdruiwe nie) Ek het maar net gevind dat nie een van die vier regtig iets anders is as wat alreeds in die mark is nie??? Ek praat nou nie van n ekstra laai hier en daar nie.

Sal maar hoor wat se die ander manne wat daar was.

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4694
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Het iemand gesien of die ontwerp wenner van Jurgens daar was ?

Francois Schutte
Ou hand
Aangesluit: 08/08/2011
Inskrywings: 160
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Jurgens Penta met 'n BMW X5 3.0D

 Daardie skuinsbed doen dit nie vir my nie, al wat beter is is die deure vir pak plek onder die bed

Bulle Bo !!!

Wie's aanlyn

Daar is tans 18 gebruikers en 33 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Frikadel
  • PaulS
  • WilleWillemien
  • Gert Venter
  • Leon Verster
  • evert
  • Tazz123
  • Andries Pretorius
  • Francois Malan
  • Anton le Roux
  • Llewellyn j
  • JC
  • Perdeby
  • Molekule
  • MarkP
  • dracoza
  • Pieter Schultz
  • henniev

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.