Wildtuin fotos Oktober 2011

Besoeker

 Hier is n paar fotos geneem in die Wildtuin die afgelope Oktober.

Sorry, wil nie werk vanaf my Ipad nie, sal maar n regte rekenaar moet gaan soek.

Ek probeer later weer,

AanhegselGrootte
Wildtuin_Oktober_2011_008.JPG175.17 KB
Wildtuin_Oktober_2011_069.JPG112.46 KB
Wildtuin_Oktober_2011_168.JPG152.28 KB
Wildtuin_Oktober_2011_142.JPG105.54 KB
Wildtuin_Oktober_2011_006.JPG128.18 KB
WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5678
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

'K kan hulle nie oopmaak nie, hoor, Sal graag wil sien.

Laai hulle as aanhangsels, of gebruik die "Beeld byvoeg"-funksie hierbo. Die geel blokkie met die berge en die son daarin.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4694
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Kyk weer WW

 

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5678
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Dankie man.

Die kole se foto is uit fokus uit. Hulle sal nie so goed kan braai nie.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4694
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Jy sal ook uitfokus raak as jy so naby aan daai hitte kom.

Deon Joubert
Diknek
Aangesluit: 26/01/2011
Inskrywings: 1083
Gebruiker van lyn af.
Plek: Boksburg
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n Disco 3 Tdv6 HSE

Hugo

Dit lyk vir my julle weer het ook saam gespeel. Was dit baie wewolk gewees. Ek is mal da oor as dit so biekie reenerig is in die wildtuin. Baie nice.

 

 Sien Julle by die boom !

Hugo Smith1

 Die foto is nie uit fokus nie, is die hitte van die kole!

 

Deon,

Dit was ons tweede keer hierdie jaar daar, ons is baie lief vir die Wildtuin! Dit was warm, maar n paar dae was dit darem bewolk. Ons het wel n paar aande donderstorms gehad, maar dit was die eerste reen daar na die winter! Na dit kon jy 2 dae later sien hoe die groen grassies uit kom in die gedeeltes wat gebrand het gedurende die afgelope winter.

 

JohanL
Ou hand
Aangesluit: 28/01/2010
Inskrywings: 166
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria, Gauteng
Ek sleep 'n 2011 Classique met 'n 2011 X3 3.5i

Julle maak vir my depressed...

Ek kan eers einde April vlgde jaar weer wildtuin toe - dis nog VER!

Nice foto's...

 Kamp is koning.....

MarkP
Super sleper
Aangesluit: 08/07/2011
Inskrywings: 441
Gebruiker is aanlyn
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Sprite Strata met 'n Mazda 2.5TD

 JohanL, dalk ry ons verby mekaar. Ek sal toet en waai elke keer as ek verby 'n X3 ry. Ons gaan 7 nagte daai tyd in Skukuza kamp.

Groete.

Mark.

 

Wie's aanlyn

Daar is tans 19 gebruikers en 46 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Llewellyn j
  • JC
  • Perdeby
  • Gert Venter
  • Molekule
  • Leon Verster
  • Anton le Roux
  • WilleWillemien
  • MarkP
  • evert
  • dracoza
  • Tazz123
  • Pieter Schultz
  • PaulS
  • henniev
  • JM
  • Christo de Wit
  • Spiderman
  • Hendrik Craukamp

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.