Umoya HDR foto
Nuwe forum onderwerpe
Mooi ene.
Was nog nie daar nie. Sal moet gaan kyk.
Wow! Vleisie op die kole, koue in die hand, vroulief langs my, ..... wat kan nou beter?
Jacques,
Hoekom het die oord so agteruit gegaan. Ek was daar toe hulle net begin het. Daar is amper geen gras oor nie. Daar was lieflike grasperke en nou? Die geriewe is nog baie netjies.
Groete Louw
Dankie julle!!
Louw, aan die Linkerkant van die foto is nie staanplekke nie. Dis so deel van die veld en ons het daarlangs swembad toe geloop. Die staanplekke se gras was goed, alhowel dit biki sukkel onder digte koelte.
Die klomp dorings wat die doringbome afgooi het my eintlik meer gepla, veral met die klein mensies.
Groete,
Jacques
lyk lekker!!!!!!!!!!!!!!!
lyk lekker!!!!!!!!!!!!!!!
J,
Dit is pragtig!
Waarmee het jy die HDR foto geneem?
Met n Iphone?
Daar kan mos gekamp word!
Lyk baie mooi!
Was nog nie daar nie.. sal dalk moet plan maak vlgde jaar?
Mooi foto...ek hou van die sagte keuse.
Dankie julle!
Hugo, nee, ek het met my Canon 500D geneem. Dan die 3 fotos met PhotoMatix geprosesseer.
Groete,
Jacques
Lekker kampplek met uiterse goeie bestuur.
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- JC
- Molekule
- Gert Venter
- Leon Verster
- Perdeby
- Anton le Roux
- Llewellyn j
- WilleWillemien
- MarkP
- evert
- dracoza
- Tazz123
- Pieter Schultz
- PaulS
- henniev
- JM
- Christo de Wit
- Spiderman
- Hendrik Craukamp





.jpg)


.jpg)





Pragtig JacquesR. Bly maar my gunsteling oord.
Voorspoedig sleep!
Pieter Rheeder & Denese Eloff-Rheeder
Sleepding: 2009 Chev Captiva
Sleepsel: 2009 Sprite Swing