Spesiaal vir SPUD.

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5678
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Hier kom so 'n paar van my mooiste vakansiefotos.

Kritiseer asb?

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Pieter Rheeder
Ou hand
Aangesluit: 31/03/2011
Inskrywings: 213
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park

Gooi nog WW!!

Voorspoedig sleep!

Pieter Rheeder & Denese Eloff-Rheeder

Sleepding: 2009 Chev Captiva

Sleepsel: 2009 Sprite Swing

Hennievr
Boffin
Aangesluit: 12/02/2011
Inskrywings: 1872
Gebruiker van lyn af.
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens exclusive met 'n Toyota/Terrecan

Jou ou bogger, gooi maar.

Groete.

HPJV RENSBURG

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5678
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Knysna Heads in die verte. Geneem vanaf Spitskop in die Gounabosse, Knysna.

Waterval. Stormsriviermond.

Boardwalk. Stormsriviermond.

Sproei. Stormsriviermond.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Brinley Pritchard
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 20/12/2010
Inskrywings: 129
Gebruiker van lyn af.
Plek: Randburg
Ek sleep 'n 1997 Gypsey Regal met 'n Renault Scenic 1.9DCi

Mooi!!! Miskien moet ek 'n beroepsvakansieganger word......

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5678
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Veral daar in die Knysna-omgewing, Brinley.

Oorblyfsels van die Walvisstasie wat voorheen op Beacon Island, Plettenbergbaai was. Die Beacon Island Hotel staan vandag daar.

Plaaslike bevolking op Beacon Island. Plet.

Trap na Robberg-strand met Robberg in die agtergrond. Plettenbergbaai.

Robberg se Westelike Kuslyn. Plettenbergbaai.

 

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Tjailatyd
Diknek
Aangesluit: 26/11/2010
Inskrywings: 893
Gebruiker van lyn af.
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n 2009 Mazda BT50 3L Diesel

Jou fotos is pragtig Willie.  Dit laat 'n mens sommer verlang na plekke wat jy nie eers ken nie.

 

 Groete

Johnny & Rachel

Germiston

Boma
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 10/12/2011
Inskrywings: 59
Gebruiker van lyn af.
Plek: Germiston
Ek sleep 'n 84' Sprite Sport met 'n Isuzu KB280DTi

WW

Die foto's is baie mooi. Ek was nog nooit in daardie area van Knysna / Plettenbergbaai nie, maar nou sien ek ook hoekom dit mense soontoe kan trek.

 

Pieter

SPUD
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 24/01/2011
Inskrywings: 68
Gebruiker van lyn af.
Plek: Germiston
Ek sleep 'n KARAVAN met 'n BAKKIE

Hoekom spesiaal vir my, is daar iets wat jy vir my probeer se met die blomme.

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5678
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Dankie julle.

Karbols, gaan kyk by "Terugvoer oor kampeerplekke", onder Weskaap. Daar het ek volledig terugvoer gegee oor ons vakansie met baie fotos. Ek gaan hier net 'n paar van die mooier "kuns"-fotos plaas. O, ja, en natuurlik ek en SPUD se gemeenskaplike liefde, BLOMME.

Wandelpad . Westelike Head. Dit strek vanaf die Featherbed Estate tot by die ou grotte links af van die foto af.

Holy Trinity Church. Belvidere. Knysna.

Brenton Beach. Brenton on Sae. Knysna.

Thesens Jetty se "Voete" Thesen Islands. Knysna.

Thesen Jetty. Knysna.

Knysnameer se voëls.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5678
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

SPUD, jy sê mos op een van die drade dat ons baie van blomme hou.

Tjaailatyd, waarom bespreek julle nie 'n plotjie by Buffelskop vir die komende Desembervakansie nie? Dan  kamp en kuier en ry en kyk ons sommer lekker saam na alles daar. Dink jy behoort nog 'n stand daar te kry. Ons is al klaar so vier, of meer, WegSlepers daar.

 

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Deon Joubert
Diknek
Aangesluit: 26/01/2011
Inskrywings: 1083
Gebruiker van lyn af.
Plek: Boksburg
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n Disco 3 Tdv6 HSE

Moffies !

 Sien Julle by die boom !

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5678
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

'K sien jou klaar......by die boom, Deon.....Toffie!

Oppad Meiringspoort toe. Groot-Karoo. Beaufort-Wes.

Die meeste van die fotos is nie so seur "kunsfotos" nie, maar gee jou 'n idee van hoe dit by Meiringspoort lyk, as jy nog nie self daar was nie. Dit is op die roete tussen Beafort-Wes en Oudshoorn.

Kyk die besondere rotsformasies.

 

 

 

 

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Tjailatyd
Diknek
Aangesluit: 26/11/2010
Inskrywings: 893
Gebruiker van lyn af.
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n 2009 Mazda BT50 3L Diesel

Dankie vir die uitnodiging, maar ons verkies om nie gedurende Desember te kamp nie.  Dit is net te duur en te besig.

 

 Groete

Johnny & Rachel

Germiston

BenA
Super sleper
Aangesluit: 06/10/2011
Inskrywings: 557
Gebruiker van lyn af.
Plek: roodepoort
Ek sleep 'n Gypsey Romany met 'n volvo xc90 d5

dagse willie

ek dink jy moet van beroep verander mater eerder n fotograaf word baie mooi maak ons skoon jaloers

kampgroete

ben

 

   

HIER GAAN ONS ALWEER

le

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5678
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Dankie Ben.

Ons was vir 'n lang tyd kamera-loos, so, nou is almal weer trigger-happy.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Theunis Venter
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 16/11/2011
Inskrywings: 84
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rustenburg
Ek sleep 'n 20?? Jurgens Penta met 'n 20?? Jeep Grand Cherokee Overland V6

Die tuinroete bly maar net mooi en ons gesin vind vrede en gemoedsrus daar. As alles uitwerk dan sal ek en vroulief ook in Plett aftree.

Groete

Theuns

Pieter van der Walt
Diknek
Aangesluit: 30/09/2010
Inskrywings: 744
Gebruiker van lyn af.
Plek: Boskruin - Randburg
Ek sleep 'n Regal Blue Series met 'n Ford Ranger 3.0 TDCi XLE Double Cab

Baie mooi Willie.

Nou verlang ek sommer baie

We are not here for a long time, but for a good time

annatjievs
Groentjie
Aangesluit: 31/10/2010
Inskrywings: 18
Gebruiker van lyn af.
Plek: Garsfontein

Hi Willie

 

jou fotos is pragtig, ek geniet die fotos, seker omdat Johann so foto mal is het dit in my bloed gekom.  Daar is regtig n paar baie mooi fotos.   Dankie vir die saam kan kyk

 

Deon Joubert
Diknek
Aangesluit: 26/01/2011
Inskrywings: 1083
Gebruiker van lyn af.
Plek: Boksburg
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n Disco 3 Tdv6 HSE

lol

 

 Sien Julle by die boom !

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5678
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

annatjievs wrote:

Hi Willie

 

jou fotos is pragtig, ek geniet die fotos, seker omdat Johann so foto mal is het dit in my bloed gekom.  Daar is regtig n paar baie mooi fotos.   Dankie vir die saam kan kyk

 

Dankie. Ek waardeer dit.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

HJB
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 600
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Theunis, het jy al 'n plek in gedagte in Plett?

Hennie

Theunis Venter
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 16/11/2011
Inskrywings: 84
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rustenburg
Ek sleep 'n 20?? Jurgens Penta met 'n 20?? Jeep Grand Cherokee Overland V6

Ek het al na 'n paar huise gekyk en wil teen die berg koop naby Robberg.

Groete

Theuns

Harry Du Randt
Diknek
Aangesluit: 13/01/2012
Inskrywings: 783
Gebruiker van lyn af.
Plek: Vereeniging
Ek sleep 'n Venter met 'n Mercedes Sprinter of Hi-Lux D4D d/c 3L

WW

Daar is 'n paar (sommer 'n hele klomp) van jou foto's wat in my oe briljant is. Ek kry sommer tranne in my oe as ek dit sien.

Ek het in Oudtshoorn groot geword as kind (tot std 10) My ouers is ook daar begrawe. Ek het hier bo in Gauteng geland, gestudeer, begin werk en 20 jaar terug my eie besigheid begin. Ongelukkig is dit in 'n lyn, waar die meeste werk maar hier bo is. So spyt, sou so graag daar wou bly. Bly 'n "Stormer"

Ek het 'n hele klomp van dieselfde foto's as wat julle geneem het. Daai wereld was ons speel plek as kinders. Ons was elke naweek na 'n nuwe deel. So baie om te beleef. Nou gaan ek so elke 3 jaar af.

WW weereens baie mooi, veral die see en klip tonele (ek is nou nie 'n ou vir blomme nie) Gelukkig smaak verskil.

Mooi man, doen so voort.

Groete

Harry

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5678
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Dankie Harry.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Damduiker
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 26/09/2011
Inskrywings: 116
Gebruiker van lyn af.
Plek: Petoors

Pragtige foto's Willie. Laat my terugverlang - ons was ook onlangs daar. Willie Willie se draad kapie nie, maar hier is 'n paar van my foto's by Stromsriviermond geneem. Sommer net om verder die skoonheid van die Oos-Kaap te wys.

Kaping af. Terug na Willie!

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5678
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

'n Pragtige plek daardie.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Wie's aanlyn

Daar is tans 20 gebruikers en 48 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • MarkP
  • JC
  • Pieter Schultz
  • dracoza
  • Perdeby
  • Llewellyn j
  • Molekule
  • WilleWillemien
  • Gert Venter
  • PaulS
  • Tazz123
  • Leon Verster
  • henniev
  • evert
  • JM
  • Christo de Wit
  • Spiderman
  • Hendrik Craukamp
  • Bosgees
  • Cobus Bester

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.