Ok, hier gaan ek met nuwe oukie

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Johnny en Rachel, dankie vir die kopie. Ek begin dit klaar geniet.

Ek het 'n Nikon D3100 met AF-S DX Nikkor 18 - 55mm en AF-S DX VR Zoom Nikkor 55-200mm ryker geword. Gratis opleiding bygekry wat geskied op die 18 November.

Intussen is ek al klaar gelaai en lees manual deeglik. Iemand wat intussen wenke het vir die klomp rooi ogies wat orals wil fokus LOL. Kyk uit vir die fotograaf van die jaar 2012. Hahaha grap net hoor.

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

J.J.
Boffin
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 2057
Gebruiker van lyn af.

 Nou kan jy jou kreatiwiteit vlerke gee...maar onthou, ons wil ook sien.

The progress of a photographer can often be marked by the accumulated number of mistake he or she had made along the way. Catherine Jo Morgan

 


Kaas Kop
Diknek
Aangesluit: 20/11/2010
Inskrywings: 1128
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda
Ek sleep 'n 2011Sprite Splash met 'n 2007 Nissan Navara 2.5dci

Boats

Ek dink jy moet maar weer die manual lees ek sien geen fodies nie.LMGA

 

 

 

 

Kamp lekker en gooi mielies

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5678
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Hehehe... Boats. Geniet hom.

Onthou om die knoppie te druk as jy 'n foto wil neem, hehehe...

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Wie's aanlyn

Daar is tans 19 gebruikers en 45 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Llewellyn j
  • dracoza
  • Perdeby
  • PaulS
  • JC
  • Gert Venter
  • WilleWillemien
  • Tazz123
  • Leon Verster
  • henniev
  • evert
  • JM
  • Christo de Wit
  • Spiderman
  • MarkP
  • Hendrik Craukamp
  • Bosgees
  • Cobus Bester
  • Oscar

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.