My Beeld Foto Kompetisie Foto's. Wat dink julle?

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Aangfeheg is 'n paar fotos wat ek ingeskryf het. Wat dink julle? Onthou ek is maar 'n Novice.

 

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

Frans Pretorius
Boffin
Aangesluit: 09/11/2010
Inskrywings: 2178
Gebruiker van lyn af.
Plek: KLERKSDORP

BAIE MOOI, Pieter, novice of te not!!!!!]

Altyd egte kampgroete.

Frans

 

 

 

Tjailatyd
Diknek
Aangesluit: 26/11/2010
Inskrywings: 893
Gebruiker van lyn af.
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n 2009 Mazda BT50 3L Diesel

Pragtig Boats.  Nou moet jy ons ook maar kom leer.

 

 Groete

Johnny & Rachel

Germiston

Spiderman
Diknek
Aangesluit: 14/10/2011
Inskrywings: 818
Gebruiker is aanlyn
Plek: Spinnerakfontein
Ek sleep 'n Mot met 'n Spinnerak

Lyk pragtag, behalwe vir die een wat gespoil is met die Fortuner in die voorgrond.

 

 

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4694
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Pieter,

Is die blou nie on natuurlik nie ?  Dit lyk nie vir my reg nie.

 

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Willem, dit was settings op die kamera met flash aan en die son was reeds weg. 3-poot gebruik. ISO 600 F8. Het nog 'n paar wat so uitgekom het.

Hierdie was donderweer daardie aand.

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3923
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Pragtig Boats - veral die een met die Fortuner!!

 


 

John Cooper
Diknek
Aangesluit: 14/12/2009
Inskrywings: 793
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria, Eloffsdal
Ek sleep 'n Jurgens Classique met 'n Nissan Navara 2.5DCi Outomaties

Spiderman wrote:

Lyk pragtag, behalwe vir die een wat gespoil is met die Fortuner in die voorgrond.

Hê hê. Ek moet saam stem, maar niks teen die Fortuner nie. Die foto is baie mooi maar die voertuig is "oorbodig".  Baie mooi fotos Boats. Ek is ' leek maar vir my lyk al jou fotos baie proffesioneel.

John Cooper

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

hahahaha John, ek is nie 'n pro nie maar 'n probeerder

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

heidilundie
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1472
Gebruiker van lyn af.
Plek: Heidelberg,

 Die een van die hond deur die hout heining en die een met die bale voer is vir my fantasties! Iets anders.

 

Heidi Lundie, 083 2917 450

 

 

John Cooper
Diknek
Aangesluit: 14/12/2009
Inskrywings: 793
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria, Eloffsdal
Ek sleep 'n Jurgens Classique met 'n Nissan Navara 2.5DCi Outomaties

Ek en 'n vriend van my het dit al bespreek om 'n beginners kursus by te woon want my kammera het soveel funksies en ek gebruik nie 'n fraksie van daardie funksies nie. Het jy so 'n kursus gedoen Boats?

John Cooper

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3923
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

John,

Ek het 'n kursus gedoen by http://www.digitalphotographycourses.co.za/ aangebied deur Danie Bester.

Aloewel ek al jaaare lank fotos neem, het die basiese kursus my geleer hoe swak ek regtig neem en het ek geleer wat 'n foto laat "pop". Die praktiese toepassing uitstappies was besonders waardevol.

Hy bied aan in Centurion en ook Pta-Oos.

 

Groete,

Jacques


 

heidilundie
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1472
Gebruiker van lyn af.
Plek: Heidelberg,

 Ek neem so 100 foto's dan is daar ten minste 'n paar wat per ongeluk goed uitkom Smile

 

Heidi Lundie, 083 2917 450

 

 

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3923
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Watter sagteware gebruik jy om te "retouch" Boats?

 

Groete,
Jacques

 


 

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Ek het kursus by Nikon school Midrand gedoen. Ek gebruik NX2 van Nikon self. Baie soos photoshop

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3923
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

 Ah - great!  


 

Deon Beukes
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 25/11/2009
Inskrywings: 80
Gebruiker van lyn af.
Plek: Warmbad

Boats

Ek hou net nie van die een met die tumbler in nie!!!!!!!!!!

net n grappie

Baie mooi fotos!!!!!

Groete
Bukkes

 

Wie's aanlyn

Daar is tans 20 gebruikers en 44 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Llewellyn j
  • PaulS
  • JC
  • Gert Venter
  • dracoza
  • WilleWillemien
  • Perdeby
  • Tazz123
  • Leon Verster
  • henniev
  • evert
  • JM
  • Christo de Wit
  • Spiderman
  • MarkP
  • Hendrik Craukamp
  • Bosgees
  • Cobus Bester
  • Oscar
  • Harry Du Randt

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.