Kameelperde by Dube

HennieBo
Super sleper
Aangesluit: 29/11/2011
Inskrywings: 334
Gebruiker van lyn af.
Plek: Wilropark

 

Hennie Botha

2009 Isuzu KB 300 DTEQ

2007 Sprite Swing

John Cooper
Diknek
Aangesluit: 14/12/2009
Inskrywings: 793
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria, Eloffsdal
Ek sleep 'n Jurgens Classique met 'n Nissan Navara 2.5DCi Outomaties

Heng, maar dit is mooi. Antoinette se dag is gemaak as sy eers 'n Kameelperd gesien het. Dit is my vroutjie se geliefkooste wilde dier.

Ek is weer 'n Koedoebul man. Niks is vir my mooier as die trotse regopstaan en ver kyk van 'n volwasse Koedoebul nie.

John Cooper

HennieBo
Super sleper
Aangesluit: 29/11/2011
Inskrywings: 334
Gebruiker van lyn af.
Plek: Wilropark

Hi John,

Dit is blykbaar baie ongewoon vir kameelperde om so te le, maar die manne wat weet se dit is omdat die diere weet hulle is in 'n veilige area. Daar was egter 1 of 2 in die groepie wat wel regop gestaan het. Ek dink ons kan ons elke dag bewonder so aan God se Skepping.

Hennie Botha

2009 Isuzu KB 300 DTEQ

2007 Sprite Swing

HennieBo
Super sleper
Aangesluit: 29/11/2011
Inskrywings: 334
Gebruiker van lyn af.
Plek: Wilropark

John,

Nog 'n mooi een.

Hennie Botha

2009 Isuzu KB 300 DTEQ

2007 Sprite Swing

John Cooper
Diknek
Aangesluit: 14/12/2009
Inskrywings: 793
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria, Eloffsdal
Ek sleep 'n Jurgens Classique met 'n Nissan Navara 2.5DCi Outomaties

Dankie Hennie,

Ek gaan vanmiddag vir Antoinette wys. Ek waarborg jou sy gaan my maak kamp in Dube iewers in Januarie.

John Cooper

HennieBo
Super sleper
Aangesluit: 29/11/2011
Inskrywings: 334
Gebruiker van lyn af.
Plek: Wilropark

John Cooper wrote:

Dankie Hennie,

Ek gaan vanmiddag vir Antoinette wys. Ek waarborg jou sy gaan my maak kamp in Dube iewers in Januarie.

Hennie Botha

2009 Isuzu KB 300 DTEQ

2007 Sprite Swing

Skippie
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 3181
Gebruiker van lyn af.
Plek: MIDDELBURG
Ek sleep 'n 1985 Jurgens Fleetline L met 'n 2008 Isuzu 300 LX D-Tech D/C Auto

John Cooper wrote:

Heng, maar dit is mooi. Antoinette se dag is gemaak as sy eers 'n Kameelperd gesien het. Dit is my vroutjie se geliefkooste wilde dier.

Ek is weer 'n Koedoebul man. Niks is vir my mooier as die trotse regopstaan en ver kyk van 'n volwasse Koedoebul nie.

John, ek en jy en jou se vroutjie stem presies saam oor dieselfde diere!! Ek kan maar omdraai as sy eers haar Kameelperd gesien het! Ons het snaaks genoeg in Oribi Gorge ook Kameelperde gekry en daar is nie juis baie bome nie! Ek het 'n foto geneem waar die kleintjie van die trop 'n tipe blom op die grond vreet en ma weet nie wat om te doen nie!!

 Goeiewense - Pieter

   

Chris M
Super sleper
Aangesluit: 17/02/2010
Inskrywings: 420
Gebruiker van lyn af.
Plek: montana park, pretoria
Ek sleep 'n 2008 Sprite Splash met 'n 2001 Colt dubbelkajuit 4x4

Ons het hierdie een met die af horingkie ook by Dube afgeneem

***********************

Groete

Chris Müller

Wie's aanlyn

Daar is tans 20 gebruikers en 45 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • PaulS
  • dracoza
  • Perdeby
  • Gert Venter
  • JC
  • Tazz123
  • Leon Verster
  • henniev
  • evert
  • JM
  • Christo de Wit
  • Spiderman
  • MarkP
  • Hendrik Craukamp
  • Bosgees
  • Cobus Bester
  • Oscar
  • WilleWillemien
  • Harry Du Randt
  • Secundant

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.