J.J. se foto's. Vervolg.
Nuwe forum onderwerpe
Beautiful!!!
Dankie...nog een in die reeks.

Baie spogerig
Die skepping is darem pragtig....
Groetnis
JJ, dis stunning!
JJ, ai, ek's skoon jaloers, eendag as ek groot is!
JJ daardie is darem maar mooi. Ek kan ook maar net droom.
Groetnes
Jaques
Dankie...

Amfiteater Royal Natal...

Kerkie by Cathedral Peak hotel.

Dankie...nog een in die reeks.

Hierdie plek is asemrowend. Geen foto gee "justice" vir die werklikheid van hierdie plek nie. Ek is al 'n paar keer deur Graaf Reinet en stop nog elke keer daar.

Baie mooi JJ, net jammer van die sak by die deur.
Ek het my kamara sak daar vergeet en het eers by die huis die flater gesien...hehehe. Die kerkie is by Cathedral peak innie Drakensberge.

.jpg)
Baie mooi.

Uitstekend, JJ. Die berge en natuurtoneel deur die venster lyk kompleet soos 'n skildery.
In die middel, links is die "Bell".
Pragtig nou word sommer rustig in n ou se gemoed
Baie mooi fotos.
Ek deel jou passie vir HDR fotos.
Is jy n Nikon gebruiker?
J.J.
Stunning!
Watter rekenaar program gebruik jy om jou foto's te redigeer? Ek weet van Photo Shop maar dit is baie duur.
Groete.
PS Verskoon die dom vraag. Wat is HDR fotos?
Dankie vir die komplimente !!!
Ek gebruik Canon...7D en 5D2 wat 'n full frame kamera is. Dan het ek verskillende lengte L lense vanaf 16 mm tot 400 mm asook 'n makro.
Ek gebruik verskillende programme om te edit. Die program wat ek saam met die 7D gekry het is uitstekend.
HDR fotografie is waar meer as een foto van dieselfde onderwerp opmekaar geplaas word. Die foto word dan gesien soos jou oog dit sien.

JJ
Uitstekend! Ons was verlede jaar Meimaand in die Drakensberge. Wil nou sommer weer gaan!
Groete
Anton
Werklik uitstekend. Dankie JJ.
#28.... my geliefkoosde vakansiehou-plek. Die Draak se berge.
Die "Bell" so middel-bo met die "Sentinel" links bo met die wolkie op met die "Puddings" so regs onder die Sebtinel. 'n prentjie-mooi foto. Selfde vir die "Amphitheatre".
JJ, waar is fotos #5 en #26 geneem?
Foto 5 is die Nqweba dam net buite Graaff Reinet.
Foto 26 het ek so 3 weke terug by Stormsriviermond geneem.

Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- Perdeby
- Gert Venter
- PaulS
- JC
- Tazz123
- Leon Verster
- henniev
- evert
- JM
- Christo de Wit
- Spiderman
- MarkP
- Hendrik Craukamp
- Bosgees
- Cobus Bester
- Oscar
- WilleWillemien
- Harry Du Randt
- dracoza
- Secundant





.jpg)




LWH NEL



Pragtige foto Hanz