Diep Denker
Nuwe forum onderwerpe
Dit is my eerste poging om 'n foto op te laai so verskoning as dit flop.
Dit is die rou foto voor enige editor. Oorbelig agv die skerp middag son.
Vir my gaan dit oor die oomblik.
| Aanhegsel | Grootte |
|---|---|
| DSC08507.JPG | 123.06 KB |
Kampklong, waar het jy oom Pontie raakgeloop ?
Het jy nie n foto van die hele parlement nie
Kampklong, waar het jy oom Pontie raakgeloop ?
Nee Pieter, daai is verlangse Familie.... Dis nie ek daai nie
Ian. Ek het hom vertel wat my pensioen is.
Pieter. Ek het hom op die hoog brug oor die Sabie rivier by Skukuza raakgeloop.
Chris. Hulle was op ete. Ek sal oor 'n week probeer om 'n parlement foto te neem.
Groete
| Aanhegsel | Grootte |
|---|---|
| DSC08388.JPG | 158.95 KB |
Dit lyk of hy die land se probleme moet oplos!!! RAAD -OP
Ai![]()
Lyk vir my of hy amper vas aan die slaap is. Moet nog net van die brug afval.
Hy dink seker oor die swart skopfietsies wat hom die vorie dag so gepla het.
Hy dink wat hy gaan doen as sy 14 dae om is!
Hy wonder waar's al die water heen wat nou die dag daar verby is?
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- Spiderman
- Tazz123
- evert
- JM
- MarkP
- Hendrik Craukamp
- Christo de Wit
- JC
- Bosgees
- Perdeby
- Cobus Bester
- Oscar
- WilleWillemien
- Harry Du Randt
- dracoza
- Secundant
- Andries Pretorius
- jacquez haywood
- Francois Malan
- Corriev









.jpg)


Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k
Daai foto sê baie. Wonder waaroor hy so bekommerd lyk?