Deur Damaraland tot by die Kunenemond

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3923
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Johan K
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 649
Gebruiker van lyn af.
Plek: Hartbeespoort

Een van die "vêr" plekke wat ek nog baie graag wil sien.

Terloops - Jermaneke Haveman gesels saam op die WEG forum en mens sien soms van haar bydraes in die WEG tydskrif.

heinlag
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Meyersdal Alberton
Ek sleep 'n Echo Kavango met 'n Prado D4D VX

Ek het my hart in Damaraland verloor.  My Kavango se parte le ook daar!

Groete

Hein

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5677
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

WilleWillemien wonder nou of sal hy met sy wit woonwaentjie daardie trippie kan baasraak?

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4694
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Kom dan eerder saam volgende jaar na die brullende park toe, daar byu Eddie

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5677
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Nou waar de duiwel is dit, WilSur?

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5677
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Ek wonder nog regtig steeds of ek so 'n trippie met my wa kan doen?

Hoe lyk die pad oor die hele roete? Is daar plekke waar jy nou regtig 'n eksie perfeksie offroad wa MOET he, of is die grondvryhoogte die belangrike ding?

Ek sal dit regtig waardeer as een van julle wat die toer al gedoen het my vrae kan beantwoord.

Dankie, man.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4694
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5677
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Nee, WilSur. Daardie tyd kamp ek in die Drakensberge, maar ek wonder nog steeds of ek deur Damaraland sal kan toer met my wa?

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3923
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Willie,

Hoeveel grondpaaie beplan jy om te ry?

Groete,

Jacques

heinlag
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Meyersdal Alberton
Ek sleep 'n Echo Kavango met 'n Prado D4D VX

WilleWillemien wrote:

Nee, WilSur. Daardie tyd kamp ek in die Drakensberge, maar ek wonder nog steeds of ek deur Damaraland sal kan toer met my wa?

Ek sal dit nie aanpak met `n padwoonwa nie. Jy gaan GROOT skade optel!

Ek was in Augustus in Damaraland en het skade opgetel met my Echo Kavango. 

PASSOP!

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5677
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Heinlag, maar jou aste se boute was los, man. Of het die boute gebreek van die slegte paaie?

Jacques. Nog niks beplan nie, maar soveel soos nodig om die trippie te doen.

Ek sal natuurlik die waentjie se onderstel en bakwerk verstewig en 'n paar stukturele aanpassingkies maak om voorsiening te maak vir die ekstra punishment.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

heinlag
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Meyersdal Alberton
Ek sleep 'n Echo Kavango met 'n Prado D4D VX

[quote=WilleWillemien]

Heinlag, maar jou aste se boute was los, man. Of het die boute gebreek van die slegte paaie?

Ons is nog nie 100% seker wat gebeur het nie!    Die paaie is sleg!

Groete

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3923
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Willie,

As ek jy was het ek die wa gelos.

Die ekstra bekommernis is nie lekker nie en mens ry so ver om daar te kom dat mens ALLES wil sien...

Groete,

Jacques

Wie's aanlyn

Daar is tans 20 gebruikers en 39 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • JM
  • MarkP
  • Hendrik Craukamp
  • evert
  • Spiderman
  • Christo de Wit
  • JC
  • Bosgees
  • Tazz123
  • Perdeby
  • Cobus Bester
  • Oscar
  • WilleWillemien
  • Harry Du Randt
  • dracoza
  • Secundant
  • Andries Pretorius
  • jacquez haywood
  • Francois Malan
  • Corriev

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.