Amateur se photies

Spikkels
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 10/11/2010
Inskrywings: 64
Gebruiker van lyn af.
Plek: Bloemies
Ek sleep 'n 1993 Jurgens Penta met 'n 2009 Navara 2.5 DCi D/C 4x2

Ek het nou nie professional toerusting nie maar is nogals trots op hierdie foto.

Geneem met n Kodak easyshare 26x zoom

AanhegselGrootte
Picture_514.jpg198.56 KB

Aanhegsels

AanhegselGrootte
Picture_514.jpg198.56 KB
Spikkels
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 10/11/2010
Inskrywings: 64
Gebruiker van lyn af.
Plek: Bloemies
Ek sleep 'n 1993 Jurgens Penta met 'n 2009 Navara 2.5 DCi D/C 4x2

Nog een

Sonsopkoms ter see

AanhegselGrootte
Sonsopkoms_te_see_Balito_23Jun2011_2.JPG 113.33 KB
Spikkels
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 10/11/2010
Inskrywings: 64
Gebruiker van lyn af.
Plek: Bloemies
Ek sleep 'n 1993 Jurgens Penta met 'n 2009 Navara 2.5 DCi D/C 4x2

Sonsondergang oor die Zambezi

AanhegselGrootte
18Okt10_Zambesi_Vic_Falls.jpg 103.27 KB
Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Mooi Fotos Spikkels

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5677
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Baie mooi, Spikkels.

Dis darem wonderlik hoe daardie luiperd inblend met die omgewing.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

MarkP
Super sleper
Aangesluit: 08/07/2011
Inskrywings: 441
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Sprite Strata met 'n Mazda 2.5TD

 Baie netjies, die natuur is darrem maar asemrowend.

Groete.

Mark.

 

bosvos
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 12/05/2011
Inskrywings: 101
Gebruiker van lyn af.
Plek: durbanville
Ek sleep 'n bushwakka met 'n amabenzi gl

So krultoon lekker om na sulke foto's te kyk ! Waar is die luiperd afgeneem ? Ek mis die bosveld vreeslik en kyk nou maar bosveldfoto's as die verlange te erg raak .

Spikkels
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 10/11/2010
Inskrywings: 64
Gebruiker van lyn af.
Plek: Bloemies
Ek sleep 'n 1993 Jurgens Penta met 'n 2009 Navara 2.5 DCi D/C 4x2

Dis n Jagluiperd (Cheetah)

Foto geneem so ongeveer n kilometer vanaf Punda Maria kamp se hekke af in die noorde van die Krugerwildtuin.

Nonna
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 122
Gebruiker van lyn af.
Plek: krugersdorp
Ek sleep 'n Sprite Swing met 'n Ford Ranger

dit is baie mooi foto's

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Dit lyk vir my na Pro fotos. Puik man. Die gogga het my ook nou gebuit en Skippie het my baie wys gemaak met S&A

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

Wie's aanlyn

Daar is tans 19 gebruikers en 37 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • evert
  • Spiderman
  • JC
  • Christo de Wit
  • Tazz123
  • Bosgees
  • Perdeby
  • Hendrik Craukamp
  • Cobus Bester
  • Oscar
  • WilleWillemien
  • Harry Du Randt
  • dracoza
  • Secundant
  • Andries Pretorius
  • jacquez haywood
  • Francois Malan
  • Corriev
  • Benzan

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.