Gesels saam op die WegSleep forum.
Ag sommer net ons
Nuwe forum onderwerpe
Gesels saam op die WegSleep forum.
Terug na: >> Forum voorblad >> Hier-praat-ons afdeling
Vry, 06/01/2012 - 11:40
#2
Vry, 06/01/2012 - 11:44
#3
Ek wed julle almal die eerste foto is "boats" jnr........ Die blondekop is PA se trots en dan is dit Ma en Dogter (pa se trots)
Vry, 06/01/2012 - 12:22
#4
Frans, LOL, ek wil nie name bysit nie. Nou - nou gaan my skelmpie dink ek is getroud. 
Vry, 06/01/2012 - 12:23
#5
Het julle darem my Comrades wapen in my bar gesien? 1996 was ek 'n novice. LOL
Vry, 06/01/2012 - 13:05
#6
Julle lyk na 'n "happy bunch"!!!
Vry, 06/01/2012 - 13:17
#7
Mooi gesin!
Terug na: >> Forum voorblad >> Hier-praat-ons afdeling
Wie's aanlyn
Daar is tans 19 gebruikers en 37 gaste aanlyn.
Aanlyn gebruikers
- evert
- Christo de Wit
- JC
- Tazz123
- Bosgees
- Spiderman
- Perdeby
- Hendrik Craukamp
- Cobus Bester
- Oscar
- WilleWillemien
- Harry Du Randt
- dracoza
- Secundant
- Andries Pretorius
- jacquez haywood
- Francois Malan
- Corriev
- Benzan



.jpg)



.jpg)

.jpg)
Boatsie, mooi fotos man!!! Mar ek ken niemand behalwe daai uiltjie nie!!!! Gooi biekie name en beskrywings by, dan kan ons goed kennis maak!!!!
Altyd egte (nuuskierige) kampgroete.
Frans