Vloedbos - Caledon Saamtrek 19 tot 22 Maart 2010
Nuwe forum onderwerpe
Na 'n oorvloed stemme ten gunste van Vloedbos is dit nou amptelik. Ek gaan met hulle gesels en sal die kostes en besperkings detail kry en hier plaas. Intussen kan julle solank daai datums omkring en jul vriende laat weet. Daar is 44 staanplekke beskikbaar. Indien ons 35 of meer staanplekke boek, word die terrein gesluit vir diegene wat nie deel van die WegSleep groep is nie.
Ryno,
Ja almal moet hulle besprekings vir Natasha stuur sodat ons kan weet wie deel die saamtrek met ons.
Ek wonder net waar is die ander want hulle bespreek ook nie op die Drakensville draad nie.
Ek het bevestiging van Lani du Toit gekry. Vloedbos is ons s'n vir daai naweek!
Koste is soos volg: R300 vir die naweek (R100/nag) 50% Deposito verlang teen einde Februarie 2010 en balans betaalbaar as ons inboek.
Bankdetails is soos volg:
W.J du Toit
Tjekrekening: 820141717
ABSA
Takkode: 334-112
Verwysing WegSleep 2010
Kontaknommer: 083 359 1505
www.vloedbos.co.za
E-pos vir Vloedbos: lani@vloedbos.co.za
My E-pos: eensleep@vodamail.co.za
E-pos vir my en Lani met deposito details
Ondersteun asb die saamtrek, want die oord gaan uit hul pad om ons te akkomodeer en ek sal graag wil sien dat ons hom vol boek. Onthou daar is net 44 staanplekke!
Ian, gaan jy die naamlys begin van almal wat die naweek gaan kamp?
More Ian. Dankie vir al die reelings. Kan jy voorloopig vir my 3 staanplekke uithou, ek sal dit na die naweek bevestig.
Ian
Baie dankie vir die reelings. Ons sal defnitief daar wees. Jy kan maar 1 staanplek vir ons boek
Groete
Aubrey
Ek hou my nou baie voorbarig en neem sommer die Ou Skip lys as basis. Laat weet asb wie kom en wie nie kom nie. (Eintlik aanvaar ek geen onttrekkings van die lys af nie) haha
1. Jaco Zaayman
Ek het reeds vandag met Lani duToit van Vloedbos gepraat na aanleiding van foutiewe inligting oor hulle woonwapark op KampSA se webwerf.
Plaas asseblief my en Annatjie se naam op die lys en ek sal eersdaags my bespreking met Lani vasmaak.
Ek wil voorstel dat ons 'n skedule opstel met al die nommers van staanplekke wat vir ons beskikbaar is en dat ons 'n uitlegplan van die oord beskikbaar stel. Wanneer 'n persoon sy bespreking doen, kies hy 'n staanplek en sy naam word teenoor betrokke nommer op die lys ingevul.
Ian ja, jy kan my en Hennie maar op die lys hou.
Die kaart van Vloedbos het ek afgelaai van hul webblad, maar hy is te groot vir plasing hier. Hy is in Excel formaat. Ek kan dit of e-pos aan die wat dit wil he, of julle kan op hul webblad gaan kyk onder kontakbesonderhede.
Paul Swanepoel van Paarl is ook in en sal laat weet van sy 2 vriende wat saam met ons by Ou Skip was.
Copy en paste julle name en plaas julle nommer voor dit. Let asb daarop dat daar verskillende groottes plotte is - 10x12m en 15x12m kies die een wat jou behoefte die beste sal pas. Ek het gaan rondspeel met die kaart en hom kleiner gekry.
38 - Ian en Dalene Laing (Carina 18 en Willy-John 22) - karavaan
Ian, nie seker
Dis reg so Len. Laat elkeen maar eers sy besonderhede opsit soos ek en jy gedoen het, dan sal ek 'n lys saamstel.
Ek het die kaart hierbo aangeheg vir almal se gerief. Loer gerus na hom en maak jul keuse. Ek het 'n vermoede die staanplekke gaan gou gevul word, so vinnig spring maters.
Ian,
Ons sal daar wees.
Bespreek my solank op Nommer 9. Dis waar ons verlede week gestaan het.
Groete
More Paul. Gee my 'n luitjie op 079 129 7000.
Ek het nie die volledige lys van Ou skip geplaas nie, maar slegs enekeles wat ek gedink het sal kom.
More Paul,
Baie welkom by die forum. Hoop jy gaan lekker saam kuier en ons sien jou by Vloedbos.
groetnis
Nee Willem.
Nie opgelet nie. Dalk is hy maar net 'n "Slow starter" soos my nommer een span.
Groetnis
Ian, kan ek asb. 17, 18 en 19 kry. Dankie
Ek probeer weer.
- .
- .
- .
- .
- .
- .
- Mariana en Johan Van Schalkwyk
- Mariana en Johan Van Schalkwyk
- Tyro - Chris en Marie Smit - karavaan.
- .
- .
- .
- .
- .
- .
- .
- Alten Wahl
- Alten Wahl
- Alten Wahl
- .
- .
- .
- .
- .
- .
- .
- .
- .
- .
- .
- Jaco Zaayman.
- Hennie Zaayman.
- Ryan Jaap (tentatief).
- .
- .
- .
- .
- Ian Laing.
- .
- .
- Len Loader.
- Len Loader.
- Len Loader.
- .
- .
- .
LET WEL: Hierdie is NIE die amptelike lys nie, Ian se lys sal die amptelike een wees, ek lys maar net solank die name wat reeds plekke geneem het, om dit vir die ander makliker te maak om te sien wat nog beskikbaar is.
Jaco / Ian
Wat gaan nou aan ? Is hierdie nou 'n tweede lys.
Len
Ek het maar net gedink ek help deur solank die wat reeds op is te lys, sodat dit makliker is vir die ander om solank te sien wie reeds wat gevat het.
Hi Ian
Jy kan vir my en Johan Venter staanplekke 10 en 11 bespreek en ek neem voorlopig 12 ook.
Dankie
Wil dan vir my voorkom of die lesers die forumiete pak gee met die besprekings... julle sal julle se gaaie moet roer
Ian, Johan Venter gaan staanplekke 5 tot 8 neem, ek bly by my nommers 10 & 11 asb.
Ek het dit oor gekopie as ek iemand uitgelaat het jammer ek het die mense wat saam met my kom se plekke onder my naam gesit en ook Deon L sin opgesit soos ons gekomunikeer het
1.
2.
3.Johan J Venter
4.Johan J Venter
5.Johan J Venter
6.Johan J Venter
7.Mariana en Johan Van Schalkwyk
8.Mariana en Johan Van Schalkwyk
9.Tyro - Chris en Marie Smit - karavaan.
10.Deon L
11.Deon L
12.Johan J Venter
13.
14.
15.
16.
17.Alten Wahl
18.Alten Wahl
19.Alten Wahl
20.
21.
22.
23.
24.
25.
26.
27.
28.
29.
30.
31.Jaco Zaayman.
32.Hennie Zaayman.
33.Ryan Jaap (tentatief).
34.
35.
36.
37.
38.Ian Laing.
39.
40.
41.Len Loader.
42.Len Loader.
43.Len Loader.
44.
45.
46.
LET WEL: Hierdie is NIE die amptelike lys nie, Ian se lys sal die amptelike een wees, ek lys maar net solank die name wat reeds plekke geneem het, om dit vir die ander makliker te maak om te sien wat nog beskikbaar is
1.
2.
3.Johan J Venter
4.Johan J Venter
5.Johan J Venter
6.Johan J Venter
7.Mariana en Johan Van Schalkwyk
8.Aubrey King
9.Tyro - Chris en Marie Smit - karavaan.
10.Deon L
11.Deon L
12.Johan J Venter
13.
14.
15.
16.
17.Alten Wahl
18.Alten Wahl
19.Alten Wahl
20.
21.
22.
23.
24.
25.
26.
27.
28.
29.
30.
31.Jaco Zaayman.
32.Hennie Zaayman.
33.Ryan Jaap (tentatief).
34.
35.
36.
37.
38.Ian Laing.
39.
40.
41.Len Loader.
42.Len Loader.
43.Len Loader.
44.
45.
46.
LET WEL: Hierdie is NIE die amptelike lys nie, Ian se lys sal die amptelike een wees, ek lys maar net solank die name wat reeds plekke geneem het, om dit vir die ander makliker te maak om te sien wat nog beskikbaar
Ek het net gou my naam op no 8 gesit ipv Mariana. Dit is maar net om verwarring te voorkom
Aubrey
Julle sal my nie glo hoe die lys gegroei het, so kyk maar self. Dankie Jaco vir die opstel van die lys. Ek het Minora en Trapsuutjie sommer self geboek, want teen die tyd dat hulle hul oge uitvee is alles seker al geboek. Daar is net 15 plekke oor.
Hier is hy soos hy na minder as 24 uur lyk:
1. .
2. . Johan Venter
3. . Johan Venter
4. . Johan Venter
5. . Johan Venter
6. . Andrew & Debbie Johnstone (Trapsoetjie)
7. Mariana en Johan Van Schalkwyk
8. Aubrey King
9. Tyro - Chris en Marie Smit - karavaan.
10. Deon Laubeshagne.
11.
12. Deon l.
13. Tobie Mostert
14. Tobie Mostert
15. Tobie Mostert
16. Tobie Mostert
17. Alten Wahl
18. Alten Wahl
19. Alten Wahl
20. Tobie Mostert
21. Paul Swanepoel - karavaan.
22. Dirk Smit. - karavaan
23. Danie de Beer. - karavaan
24. .
25. .
26. Derick (Minora) en Jeanne Koekemoer (Kay-Lee - 16, en Louwrens - 10) - karavaan.
27. .
28. .
29. .
30. .
31. Jaco Zaayman.
32. Hennie Zaayman.
33. Ryan Jaap (tentatief).
34. .
35. .
36. .
37. .
38. Ian Laing.
39. .
40. .
41. Len Loader.- karavaan
42. Fritz & Louise Loader, twee-jarige dogtertjie Leané (woonwa).
43. Philip & Sarinda Loader, sewe maande oue seuntjie Wian (Tent)
44. .
Baie Dankie Ian, ek was nog besig om die ander inkennis te stel, nou sien ek die prentjie het al weer heel verander. Mag ek so voorbarig wees en so lank Kobus Venter en Garth Beck ook te boek, ek het nog nie gehoor van Kobus nie. Hy is seker besig, want hy antwoord my gewoonlik vinnig.
Weereens dankie.

Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- Cobus Bester
- Hendrik Craukamp
- JC
- Oscar
- Bosgees
- evert
- WilleWillemien
- Harry Du Randt
- dracoza
- Secundant
- Christo de Wit
- Andries Pretorius
- Tazz123
- jacquez haywood
- Francois Malan
- Corriev
- Benzan
- PaulS
- deonhitchcock
- Pieter Schultz
- Spiderman









Ian,
Hy gesels hier wat anders.