Drakensville Saamtrek 23-27 April 2010
Nuwe forum onderwerpe
Ok hier is die reelings . Ek het voorlopig n groep bespreking vir 30 van die 166 staanplekke gemaak. Ons moet elkeen persoonlik bespreek en die volgende bykomende besonderhede moet asseblief vermeld word Wegsleep Saamtrek Verw. nommer 23368. As ek julle kan aan raai bespreek maar vroegtydig . Julle kan vir Suzaan by die volgende nommer skakel 036-4386287.Gaan besoek gerus hulle webwerf daar is vir almal van jonk tot oud iets om te doen.
Ek bring Willem se tariewe vorentoe
Tariewe
2009/2010
|
|
|||
| Tariewe vanaf 1 Mei 2009 Skakel Drakensville vir besprekings: Telnr.: (036) 438-6287 Faksnr.: (036) 438-6524 E-pos: drakensville@atkv.org.za Webwerf: www.drakensville.co.za |
Skryf aan: |
SEISOENBESPREKINGS:
Vir Aprilvakansie - voor 1 September |
|
| Eenhede |
Tarief een |
Tarief twee |
Tarief drie |
| Woonstel met lugversorger | 563,00 | 530,00 | 425,00 |
| 6-Bed Standaard met lugversorger | 980,00 | 830,00 | 610,00 |
| 6-Bed Standaard (opgegradeer) | 1,185,00 | 1,075,00 | 925,00 |
| 7-Bed | 1,080,00 | 925,00 | 715,00 |
| 8-Bed | 1,105,00 | 960,00 | 825,00 |
| Bed & Ontbyt enkel p.p |
470,00 |
430,00 | 390,00 |
| Bed & Ontbyt dubbel p.p | 295,00 | 275,00 | 255,00 |
| Kampering | |||
| Karavaan (4 persone) | 310,00 | 202,00 | 160,00 |
| R35 pp vanaf 5de persoon | |||
| Dagbesoekers (ATKV-lede) | |||
| Per persoon | 35,00 | 35,00 | 35,00 |
| Per voertuig | 20,00 | 20,00 | 20,00 |
|
|||
Bespreking is gedoen so ons naam kan op die lys kom, nou beging die "count-down"
dankie Arthur
Ek was n bietjie voorbarig gewees en n lys op gestel. As julle bespreek het pm my en dan bring ek die lys op datum.
| SAAMTREK - DRAKENSVILLE | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
| Gesin | Forum Naam | Dorp | Provinsie | Bespreek | Besprekings No | |
| 1 | Arthur & Ansie | Apie | Melmoth | Kwazulu Natal | Ja | 3085 |
| 2 | Arrie & Charlotte | Arie |
|
|||
| 3 | Daan & Helena |
|
Vrystaat | Voorlopig | ||
| 4 | Flip en Sarah | Damara | Delmas |
|
||
| 5 | Morné & Natasha | Mona | Ermelo |
|
||
| 6 | Danie & Adélle |
Kamp Maat Kampkoningin |
|
|
||
| 7 | Ryno & Anita | RynoV | Centurion |
|
Voorlopig | |
| 8 | Willem & Surette | Willem & Surette |
|
|
Ja | |
| 9 | Nico & Claudet | Ski | Alberton |
|
Voorlopig | |
Middag almal die staanplek kostes is R1240-00 vir die naweek. Kom ons kry die depositos in.
Middag Arthur
Baie dankie vir jou epos en ek is so bly om te sien dat julle bespreking reeds gemaak is. Mnr Brits se bespreking is ook reeds gemaak. Sal u dan net versoek dat ons deposito's so gou as moontlik
Indien u enige verdere hulp verlang moet asb nie huiwer om my te kontak nie.
Lekker dag
Pieter du Toit
Oord Bestuurder
ATKV-Drakensville Vakansieoord
Tel: +27(36) 438 6287
Faks: +27(11) 919 0229
Faks: +27(36) 438 6524
E-pos: pieterd@atkv.org.za
www.drakensville.co.za
My besprekking is gemaak nou vir die lang wag.
Apie hier is my bespreekings nr: 23399
Wimpie het ons sterkfontein toe gegaan sou ek die boot gebring het maar ek glo nie daar is bootry plek by Drakensville nie.
ATKV lede kry darem 'n afslag. Afhangende van watter tipe lid jy is. Ons kry darem 25% afslag.
As enige een dalk belangstel om 'n lid te word van die ATKV heir is die link na die aansoekvorm. Dit sal werklik waardeer word as julle Johann Lundie Lidnommer LUN0007 vermeld as verwysing. Dit sal dalkies maak dat ons een Desember staanplek op die terras by Natalia kan kry
, want elke paar verwysings help jou puntestelsel.
http://www.atkv.org.za/docs/Lidmaatskapaansoekvorm%20Mrt%2009.pdf
Benewend die afslag help lidmatskap jou op in besige tye wel 'n bespreking te kry, jy kry jaarliks 'n gratis boek van Lapa Uitgewers en 'n maandelikse tydskrif, Die Taalgenoot.
Ek het vir jou n epos gestuur na jou telkom epos.
Apie
Apie, hoe lyk die besprekingslys nou al?
Groete
Jan
Dit klink of die 'n lekker kamp kan wees. Ek sal bietjie met die "baas" gesels en hoor of ons saamgaan.
Apie, kan jy vir ons 'n lysie gee? Ek kan ook nie onthou of ek self ingespring het nie.
Groete vir die wat vra
Jan
Aangesien die Nasionale Saamtrek aan die gang is kom ons beplan ernstig vir die saam trek. Kom manne en maninne sit julle name op die lys.
Ian
Onthou die Drakensville Saamtrek 23-27 April 2010 (ek weet dit is vêr vir julle) maar dit behoor nie 'n probleem te wees vir die kampers van KZN en die Vrystaat nie.
Daar is reeds van ons wat reeds vir hierdie saamtrek betaal het.
Ek sal sake aanroer sodra hy (Zigi) weer op kantoor is. Daar is heelwat nuwighede wat bespreek moet word.
as nuweling lees ek van die saamtrekke sal graag wil hoor hoe gaan julle te werk met besprekings en deur wie word als gereel,stel moontlik belang vir die april saamtrek te drakensville 300 km is nie te ver vir die lieflike oord nie groete rascal
ONS GAAN SAAM!
Na die Gariep naweek kan ons nie anders as om te MOET saamgaan nie, hierdie keer sal ons ook 'n varkie saamvat, geen kamper kan daar sonder nie.
Mathys en Jaco
Bespreek by Drakensville onder die Wegsleep bespreking nr 23368
Kom kom, gariep is verby. Kom ons laat waai op die draad.
|
|
Sorry foutjie !
Willem jy is skerp. Morne jammer maar ek het
Is daar enige nuwe name wat ek op die lys kan sit. Kom ondersteun ons Natallers !
Regstelling !!!
Is daar enige nuwe name wat ek op die lys kan sit. Kom ondersteun ons
Ek sal die lys so aan pas.
Arrie, hoop nie daar is plek vir Morne om sy ander enkel te breek nie.
Arrie ek sal dit reel.
Arrie ek sal n rystoel saam bring , en sommer veiligheids gordels aan hom sit om te keer dat hy nie uitvoeter nie.
Ek beplan in elk geval om van nou af my krukke, moonboot en enkel stutte as standaard in te pak.
Die mense van die werk lag vir my dat dit gebeur na net een bier.
Morné
[QUOTE]Apie - 12/8/2009 1:08 PM
Ok hier is die reelings . Ek het voorlopig n groep bespreking vir 30 van die
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- JC
- Andries Pretorius
- Cobus Bester
- Tazz123
- Secundant
- jacquez haywood
- evert
- Francois Malan
- Corriev
- WilleWillemien
- dracoza
- Benzan
- Harry Du Randt
- PaulS
- deonhitchcock
- Pieter Schultz
- Christo de Wit
- Spiderman
- Mufasa
- Frikadel










'n Man se karakter word gemeet aan hoe hy mense behandel wat hy nie nodig het nie.



Ek het n fout met my dik vingers gemaak die getal staanplekke moet 66 wees en nie 166 nie.
Ek sleep 2001 Sprite Swing met n 2008 Ford 4l S/Cab