De Voetpadkloof saamtrek 23 - 27 September 2010

Mona
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2419
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ermelo
Ek sleep 'n '94 Sprite Super Sport met 'n 2010 voor die "face lift" Toyota Corolla 1.6

Ek het vanoggend die faks vanaf de Voetpadkloof ontvang en is die saamtrek aan

Daar is slegs 24 staanplekke beskikbaar en bespreek

Die groepbesprekings nommer is : 51128

Voor jy jou bespreking doen moet jy my eers kontak dat ek aan jou 'n staanplek nommer kan toeken.  Jy kan my pm ook, geen probleem nie en indien jy 'n versoek het om naby iemand te staan, laat weet my dan kyk ek wat ons kan doen.  Al die staanplekke is redelik bymekaar, daar is slegs so 5 wat eenkant is, ek sal die persone wat dan laaste bespreek ongelukkig daar moet plaas.

 

Die tariewe is tans soos volg per staanplek per nag. (daar is blykbaar nog twee tarief verhogings voor ons kamp)

1-2 persone : R230.00

3 persone : R270.00

4 persone :R310.00

5 persone : R350.00

6 persone : R390.00

 

Onthou daar is slegs 24 staanplekke beskikbaar, dit is dus 'first come, first serve'.

Daar is maar die gewone reels wat geld, sodra jy jou bespreking gedoen het moet jy 'n deposito betaal ( hulle vereis weereens 50% maar ek is seker as jy minder betaal gaan daard nie 'n probleem wees nie) anders kan jy jou bespreking verbeur.

 

Hulle bank besonderhede is

ABSA

Rekening nommer : 0760600156

Takkode : 503244

Faksnommer vir deposito strokie : 013 245 8512

Telefoon nommer vir bespreking : 013 245 8500

 

Daar is 'n elkektronies stelsel by die hoofhek, ek sal julle net voor die kamp laat weet wat is die kode sodat jy op jou dag van aankoms by die hek kan ingaan.

 

Natasha

 

P.S ek het klaar vir ons bespreek en hoop om julle daar te sien

 

Earth laughs in flowers

Vetseun
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 539
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria (Waverley)

My African Grey se naam is Mienkie en die ander mense op die kampterrein geniet haar ook verskriklik baie, want net soos Gert se, is dit aangname geluide wat hulle maak en indien dit handuit ruk word sy teruggesit in die hok en dan kalmeer sy dadelik.

 'n Man se karakter word gemeet aan hoe hy mense behandel wat hy nie nodig het nie.

Perdeby
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 846
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kilnerpark Pretoria

Die ou langs die treinspoor hoor nie die treine nie,so ook die ou langs die lughawe.
Ons African Grey het tot gister geen geluid gemaak nie.
Na hierdie draad begin is het ek begin oplet hoeveel geluide hy maak- hy praat en maak geluide na die hele dag lank.
Vir die eienaar mag sy "troeteldier" geen steurnis veroorsaak nie (want hy hoor dit nie meer nie) terwyl die buurman se vrou hom kalmeermiddels moet injaag.
Jou pappegaai se visarend namaaksel mag vir jou te fraai klink maar dit is nie noodwendig jou buurman se opinie nie.

Groete

Johan en Marthie van der Merwe.

FerdiB
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1819
Gebruiker van lyn af.
Plek: Nelspruit

Natasha, dankie vir jou moeite sover. Wat is die moontlikheid dat hulle die tariewe kan vasmaak? Hulle is eerstens nie goedkoop nie, en daar is nog twee tariefverhogings wat ons nie weet hoeveel dit gaan wees nie.

Willem & Surette

Dankie Natasha, ek het so gesien op die kaart.

Ek sal die naweek weer foto's plaas van die bulletjie, hy vorder fluks en weeg reeds oor die

Mona
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2419
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ermelo
Ek sleep 'n '94 Sprite Super Sport met 'n 2010 voor die "face lift" Toyota Corolla 1.6

Nou net met die dame gepraat, sy sê daar is nie 'n moontlikheid nie.

Earth laughs in flowers

FerdiB
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1819
Gebruiker van lyn af.
Plek: Nelspruit

Dankie Natasha, ek hoop hulle het baie om te bied want hulle tariewe is 15-20% bo die norm. Maar ons sal gaan vir die geselskap en lekker kuier.

dracoza
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3149
Gebruiker is aanlyn
Plek: Elarduspark, Pretoria
Ek sleep 'n 1998 Gypsey Rapier met 'n 2006 Dodge Caliber 2.0 CRD SXT

Hulle is nog van die goedkoper plekke. Ons het laas jaar by Weesgerus net so oor die R200 per nag betaal

WillemJVR

Toermoer
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 748
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Abe,

Mona
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2419
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ermelo
Ek sleep 'n '94 Sprite Super Sport met 'n 2010 voor die "face lift" Toyota Corolla 1.6

Ek wil graag net versoek dat as julle, jul deposito strokies vir de Voetpadkloof faks, julle asb net julle staanplek nommers ook op die faks aanbring dat hulle kan weet watter staanplek se geld dit is.

Daar is slegs een besprekings nommer toegeken aan ons almal.

Earth laughs in flowers

oomgert
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 787
Gebruiker van lyn af.
Plek: Waverley Pretoria.
Ek sleep 'n Boswa met 'n Pajero 3.2 DiD

Romeo

Wat is die werk van die resistor?

Toermoer
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 748
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Neill, dit kan ook maklik genees word.....kry suikersiekte ter selfdertyd:)

Daarna is nonsens praat een van die min "plesiertjies wat oorbly.

Groete

Jan

FerdiB
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1819
Gebruiker van lyn af.
Plek: Nelspruit

Willem, R200 per nag is goedkoop. Hier praat ons van R350 per nag plus nog die verhogings. Maar ek is oortuig dit gaan 'n jol wees, so dit gaan die geld werd wees.

FerdiB
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1819
Gebruiker van lyn af.
Plek: Nelspruit

Arrie S25

Mona
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2419
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ermelo
Ek sleep 'n '94 Sprite Super Sport met 'n 2010 voor die "face lift" Toyota Corolla 1.6

Hier is die oordplan, die omkringde staanplekke is die wat aan ons toegeken is.

Natasha

Earth laughs in flowers

Mona
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2419
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ermelo
Ek sleep 'n '94 Sprite Super Sport met 'n 2010 voor die "face lift" Toyota Corolla 1.6

As jy op die oordplan kyk en 'n staanplek sien wat jou geval, laat weet my dan plaas ek jou daar.

Earth laughs in flowers

Jaco Zaayman
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1391
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kraaifontein
Ek sleep 'n '04 Jurgens Palma met 'n '05 Ford Ranger 2.5XLT DC 4x2

Mooi gestel Vetseun.

Die lewe gaan nie net om kamp nie, mens moet soms slaap ook!

Bostoe!!

Van Gauteng af is dit 'n baie skaflike pad tot by De Voetpadkloof. Dit is 'n gegradeerde oord en die moeite werd sou ek se. Wild loop rond, dammetjie om te roei, staproetes, fietsry ens.

Kan hulle nie die pryse vasmaak vir die ouens wat nou al bespreek nie. As my kliente nou bespreek vir 'n tydperk wat na 'n verhoging val, dan gee ek dit vir hulle teen die huidige prys. Ek wonder nou maar net.

ThomasK
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 234
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion
Ek sleep 'n 1995 Jurgens Fleetline XL met 'n 2009 Grand Voyager 2.8 CRD

Was in Maart maand saam met die kerk by de Voetpadkloof gewees. Ons het wel in die Chalets gebly, maar al ons mede "ledemate" het gekamp.

Dit is 'n wonderlike plek om te gaan kamp mooi gras staanplekke met pragtige ablusie blokke wat die heeltyd skoon is, pragtige stap roetes om te volg (as jy fiks genoeg is).

2 Swembaddens (warm en koud) groot lapa waar speletjies is (pool) en ook 'n lapa waar funksies gehou kan word.

As ek na die kaart kyk wat Mona aangeheg het is die staanplekke op 'n baie mooi posisie gelee, sentraal gelee daar naby die 224, genoeg koelte bome.

Die grondpad vanaf die teerpad na die kamp se hek (

Yesterday Is History, Tomorow is a Mystery, but Today is a Gift. That is why it is called The Present

Kamp Maat
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 386
Gebruiker van lyn af.
Plek: Theresa Park, Pretoria
Ek sleep 'n 1994 Jurgens Penta met 'n Mashindra Scorpio 2.2 Vx Auto

Ok, ok. Ek sal maar 28 vat. Ek sal ook maar die 23ste inboek. Julle raak nie gou van my ontslae nie gehoor.

Rakende die prys. ja dit is styf want ons is ook 4 maar laat ek julle dit sê die tolgelde en diesel is stywer. Die naweek in gariep het R640.00 (of so iets) gekos maar die diesel R1400.00 en die tolgelde nog R166.00.

Die kamp was beslis die uitgawe werd. Moenie laat die geld julle weerhou van 'n baie lekker naweek nie.

Kom dok op en kamp uit.

dracoza
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3149
Gebruiker is aanlyn
Plek: Elarduspark, Pretoria
Ek sleep 'n 1998 Gypsey Rapier met 'n 2006 Dodge Caliber 2.0 CRD SXT

My bespreking is gemaak en die deposito is betaal

WillemJVR

Sanaco
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 148
Gebruiker van lyn af.
Plek: Bethal
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n Audi Q7, 4.2 V8

Natasha

Ons kamp volgende naweek daar, wil net gaan seker maak waar ek my huis kan maak staan, het al daar gekom en dan is die staanplk te klein vir my karavaantjie.

Jaco, Sanette, Rohan, Pierre en Zelne van Zyl 

In die Skuilplek van die Allerhoogste ervaar ons dag na dag die Nabyheid en Beskerming van die Here

Mona
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2419
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ermelo
Ek sleep 'n '94 Sprite Super Sport met 'n 2010 voor die "face lift" Toyota Corolla 1.6

Dis reg Jaco, die volgende staanplekke is tans nog oop

14-17

23-26

41

Ryno gaan jy nou op 42 staan soos ons bespreek het die naweek?

Natasha

Earth laughs in flowers

Ryno Verster
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4702
Gebruiker van lyn af.
Plek: Lyttelton Manor-Centurion, net onderkant die Waterkloof Lugmagbasis
Ek sleep 'n 2001 Jurgens Fleetline L met 'n 2009 Ford Ranger 3.0 TDCI D/cab

Natasha, die 42 is ons s'n nog net klaar bespreek.

Ek wil darm julle Mpumalangar's ook ondersteun, en dit is naby genoeg vir my met my trokkies

Ryno

 Leef en laat leef, jy is nie die enigste persoon op aarde en moenie ander afkraak vir eie gewin nie

FerdiB
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1819
Gebruiker van lyn af.
Plek: Nelspruit

Ek is bespreek en deposito betaal en elke ding van 23 tot 27 September. Maar dis nog vrekver tot daar.

Oelofse
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 168
Gebruiker van lyn af.
Plek: Nelspruit

My plek is ook bespreek en betaal, sien julle daar. Smile

Willem & Surette

Danie (Kamp Maat),

Hier is die regte draad net vir jou.

Willem & Surette

Môre sê Kampers,

Ek wil net graag 'n regstelling maak, die rekening nommer wat Natasha geplaas het is verkeerd, ek het dit gister agtergekom toe ek die geld wou oorplaas.

ABSA
Rekening nommer : 0760600158"6"

[QUOTE]Mona - 8/10/2009 8:11 AM

Ek het vanoggend die faks vanaf de Voetpadkloof ontvang en is die saamtrek aan

Daar is slegs 24 staanplekke beskikbaar en bespreek.

Die groepbesprekings nommer is : 51128

Voor

Ryno Verster
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4702
Gebruiker van lyn af.
Plek: Lyttelton Manor-Centurion, net onderkant die Waterkloof Lugmagbasis
Ek sleep 'n 2001 Jurgens Fleetline L met 'n 2009 Ford Ranger 3.0 TDCI D/cab

O ja, het vergeet om te se' dat

 Leef en laat leef, jy is nie die enigste persoon op aarde en moenie ander afkraak vir eie gewin nie

trapsoetjie
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 168
Gebruiker van lyn af.

Dit klink na 'n wonderlike plek, wens nou dat ek nader gebly het. Ek sou graag daar die Paradys wou beleef. Dankie vir die deel ek gaan 'n plan maak eendag as ek groot is gaan ek 'n manier kry en ook dit te beleef.

trapsoetjie
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 168
Gebruiker van lyn af.

Skuus, ek is van die Kaap. Debbie is die naam. Wink

Wie's aanlyn

Daar is tans 21 gebruikers en 39 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Cobus Bester
  • Tazz123
  • JC
  • jacquez haywood
  • Secundant
  • Andries Pretorius
  • evert
  • Francois Malan
  • Corriev
  • WilleWillemien
  • dracoza
  • Benzan
  • Harry Du Randt
  • PaulS
  • deonhitchcock
  • Pieter Schultz
  • Christo de Wit
  • Spiderman
  • Mufasa
  • Frikadel
  • EGO

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.