Sitrusfees - ATKV Buffelspoort
Nuwe forum onderwerpe
Wie van julle gaan die naweek sitrusfees toe (www.proedieberg.co.za)? Sal graag wil weet of iemand op die forum dalk die Magaliesmonster bergfiets roete gaan doen, sal lekker wees om 'n wegsleper iewers op 'n fiets te ontmoed.
kom nou net daarvan daan !!!
Lekker !
Maar ek moes huis toe om te kom organize vir die STORMERS !
Hennie,
Nou het jou "organizing" ook niks gehelp nie, jy kon maar daar gebly het...
Ja die fees was lekker en die monster is getem, maar die lyf voel of ek in die finaal gespeel het...
milord, ek ryk nou nog die anys pampoer van verlede jaar. Eina koppie
Hennie,
Nou het jou "organizing" ook niks gehelp nie, jy kon maar daar gebly het...
Ja die fees was lekker en die monster is getem, maar die lyf voel of ek in die finaal gespeel het...
Yup...dit het niks gehelp nie, maar die fees was 'n fees ! ( beter as ons Rustenburg skou)
Hi Milord
Het ook die monster getem oor die naweek - het dit baie geniet - net nie daai bult uit met my fiets op my rug nie
Hallo Julle,
Was ook daar gewees. Seuna het Rugby gespeel en pa het gekamp...Buffelspoort was weereens fantasties. Puik geriewe en great reelings van die fees organiseerders se kant af. Net een ding: Dit was asof dit hierdie jaar kleiner was as die afgelope paar jaar. Daar was nie soveel stalletjies as wat ek aan gewoond was nie??? Nogtans lekker gewees.
Die Magalies Moster sal maar moet wag.....
groete
Johan
Hi Milord
Het ook die monster getem oor die naweek - het dit baie geniet - net nie daai bult uit met my fiets op my rug nie
Bloues,
Ja daardie loop met die fiets op jou rug is nie lekker nie. My geluk het ek twee dames ook nog daar opgehelp. Jy ken mos daardie gesig en die woorde "ek kan nie meer nie", my pa het my mos maniere geleer en toe ek vra of ek kan help (met die hoop hulle sê nee) was hulle te bly. Het jy die 45km of 75km gedoen?
Eish Milord, hoe moeg is ek nou net van die lees daarvan.........
Gerrit
Hi Milord
Was nie braaf genoeg vir die 70 nie het maar die 45 gedoen - 3h45. Ons het dit rustig gevat want ons ry die Dusi Mfula die naweek - Saterdag 67 en Sondag 45.
Ek is net bly daai dames was nie naby my nie LOL
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- Francois Malan
- Cobus Bester
- dracoza
- Andries Pretorius
- WilleWillemien
- Secundant
- jacquez haywood
- Corriev
- evert
- Tazz123
- JC
- Benzan
- Harry Du Randt
- PaulS
- deonhitchcock
- Pieter Schultz
- Christo de Wit
- Spiderman
- Mufasa
- Frikadel
- EGO





.jpg)



Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner
milord, Sou wat wou gee om by te woon. Het elke jaar dit meegemaak en nog altyd vol smaak terug gekom.
Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha