ROEKELOOS!!

Skippie
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 3181
Gebruiker van lyn af.
Plek: MIDDELBURG
Ek sleep 'n 1985 Jurgens Fleetline L met 'n 2008 Isuzu 300 LX D-Tech D/C Auto

Kyk, ek was ook al stout in my lewe, baie stout en selfs roekeloos!!  

Maar hierdie manne dink nie..............Geen Risk assessment nie!!

http://filegooi.co.za/get2/d9d445cff51b74ddb48a132d0b4a1816/051010-merry-go-round-scooter-fling.wmv

 

 Goeiewense - Pieter

   

Arie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2649
Gebruiker van lyn af.
Plek: Marekele tot 30 Mei 2012
Ek sleep 'n Penta met 'n Pajero 3.5

Ja nee, ek dink net die alkohol het hier gedink!

Arie

Van sit en staan, bly le maar die lekerste!

Kamp Groete

Arie

Christo Retief
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 118
Gebruiker van lyn af.
Plek: Klapmuts

Wyn was n faktor glo ek

 

 

 

Christo

henniev
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2230
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rustenburg
Ek sleep 'n 2010 Sprite Sprint met 'n Ford Ranger 2.5 td

Simpel drommels !

WALK SOFTLY....CARRY BIG STICK

 

 

Wie's aanlyn

Daar is tans 18 gebruikers en 47 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Cobus Bester
  • Secundant
  • PaulS
  • Corriev
  • Benzan
  • deonhitchcock
  • Pieter Schultz
  • Harry Du Randt
  • Christo de Wit
  • Spiderman
  • JC
  • Francois Malan
  • Mufasa
  • Andries Pretorius
  • Tazz123
  • Frikadel
  • EGO
  • WilleWillemien

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.