Nou HOE... sal ek nou weet?

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5676
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Dankie Nikkie virrie "Sticky" oor die fotos.

Wonder ek nou oor die volgende. As ek nou by 'n kampeerterrein kom, klaar opgeslaan en begin kennis maak met die bure, hoe sal ek nou weet my naaste buurman is nie dalk een van julle nie? Ek kyk nou na die "Profielfotos" en besef toe dat ek GROOOT foute kan maak as ek dit sou gebruik om jou te probeer uitken as my buurman. Ek kannie Adrie se plooie mooi tel nie. Nikkie se smile is ok te klein. henniev lyk vir my weer HEEEELTEMAAL te oud op die profielfoto. Johan van Zyl se wysheid is darrem redelik sigbaar. Wat van, dat die        "profielgedeelte "voorsiening maak vir familiefotos. Net so een of twee mooi duidelike fotos van jou en die familie vir die doel(of sien ek nou weer nie die plek raak waar ek moet klik nie). In elkval, tot dit kom, hier is myne(sonner toestemming vannie familie). Die eerste een is ek, alias Paaappie. Kyk my groot neus. 

 Die tweede een is van Ma(Lollie) en Aimee(Vlooi). "Die appel val nie ver van die boom af nie". Die fotos is laas Desember in Port Alfred geneem.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Mufasa
Diknek
Aangesluit: 08/12/2009
Inskrywings: 1014
Gebruiker is aanlyn
Plek: Pretoria-Noord

Ek glo nie julle sal "Mufasa" kan mis nie.

Ek wil my verstout om te sê dis die enigste "Pearl Red" Navara met 'n "Alpha Sport Cover" op en donker kleur Nissan Mags in Suid Afrika.

 

Leon    

Hendrik Craukamp
Ou hand
Aangesluit: 26/03/2010
Inskrywings: 182
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brits
Ek sleep 'n Venter met 'n 2011 GWM Steed 5 2.5TCi Double Cab

Julle sal vir "Half Loaf" ook maklik raaksien.

Groete

Hendrik Craukamp

 

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5676
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Dankie Hendrik. So "by the way". Mag ek maar fotos van julle-self stoor in my "Kampmaats-album"? Mufasa, jou foto laat my nou dink aan 'n segding wat my kind een nag toe sy klein was, toe die weerlig erg begin slaan en sy baie bang geword het en na my geroep het vanuit haar kamer, seg ek toe vir haar," my kind moet nie bang wees nie. Liewe Jesus is by jou". Sy seg toe,"Pappa, ek sal graag iemand met 'n lyf by my wil he." Waars jou "lyf" Loen? Groete man.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

arrie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3232
Gebruiker van lyn af.
Plek: Bethlehem

Hier is ek en Charlotte maar jy sal my heel waarskynlik nie raak kamp nie.

Luister na wat gesê word en nie na wie dit sê nie

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4694
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Hier is ons ook.

Arrie maar ons kamp julle dan gereeld raak.

Skippie
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 3181
Gebruiker van lyn af.
Plek: MIDDELBURG
Ek sleep 'n 1985 Jurgens Fleetline L met 'n 2008 Isuzu 300 LX D-Tech D/C Auto

Hi julle!

Hier is ek en Ma (Mariette) ook!

 

 Goeiewense - Pieter

   

JanChrista
Super sleper
Aangesluit: 02/02/2010
Inskrywings: 438
Gebruiker van lyn af.
Plek: Harrismith
Ek sleep 'n Jurgens Fleetline L met 'n Mazda Drifter

Hier is ons Jan en Christa

Mona
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2419
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ermelo
Ek sleep 'n '94 Sprite Super Sport met 'n 2010 voor die "face lift" Toyota Corolla 1.6

Hier is ons 4 ook

 

Morné

Earth laughs in flowers

Johan van Zyl
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 208
Gebruiker van lyn af.
Plek: Irene

Hallo Almal,

Hier is ek en Esmerie na gisteraand se game. Ek hoef nie meer vir julle te vertel nie! Gelukkig het ons 'n reel in ons huwelik dat die een nie die ander koggel as sy of haar span verloor nie.

Groete,

Johan

Johann van Staden
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2429
Gebruiker van lyn af.
Plek: GP

Hier's die twee ou mense ook...

Voormalig johannvs

henniev
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2230
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rustenburg
Ek sleep 'n 2010 Sprite Sprint met 'n Ford Ranger 2.5 td

Hennie en Joey

WALK SOFTLY....CARRY BIG STICK

 

 

Ryno Verster
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4702
Gebruiker van lyn af.
Plek: Lyttelton Manor-Centurion, net onderkant die Waterkloof Lugmagbasis
Ek sleep 'n 2001 Jurgens Fleetline L met 'n 2009 Ford Ranger 3.0 TDCI D/cab

Ek het net 'n foto van ons, waar ons op 'n troue was. Dit is te formeel om hier te plaas.

Ryno

 Leef en laat leef, jy is nie die enigste persoon op aarde en moenie ander afkraak vir eie gewin nie

Pierre vdM
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 527
Gebruiker van lyn af.
Plek: Moreleta Park; Pta
Ek sleep 'n '96 Penta met 'n Toyota Hilux 3.0D-4D

Hier is ons vier. Ek is Pierre, my vrou Lynette, Rynhardt het 1 Januarie 4 jaar oud geword, en Lindy word 10 Junie 2 jaar oud.

Pierre

Indien alles onder beheer voel, ry jy nie vinnig genoeg nie.

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5676
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Dankie julle vir die fotos. Is vandag hier by my maar 'n geween en gekners van tanne. Bril by die huis vergeet, so almal van julle is uit fokus. Sal more mooi kyk wanneer bril weer op sy plek is.

Groete

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

henniev
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2230
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rustenburg
Ek sleep 'n 2010 Sprite Sprint met 'n Ford Ranger 2.5 td

Hierdie draad is useless sonder fotos !!!

 

 

Geen verskonings nie !!!!

 

WALK SOFTLY....CARRY BIG STICK

 

 

Christa Cooke
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 379
Gebruiker van lyn af.
Plek: BOKSBURG

Hier is ek en Candice (17jr) en Dylan (amper 12jr)

Cheers

 

 

 

 

CHRISTA

Adri van Staden
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1205
Gebruiker van lyn af.
Plek: Wonderboom-Suid Pretoria
Ek sleep 'n Sprite Super Sport met 'n Lexus

Ek en ma - Adri en Elsie.

Die bottel in my hand is hoesgoed - ek was ernstig siek daai naweek!!!!!

 In die bos ... moet julle vernag, karavane van die Dedaniete! (Jes. 21:13).

Adri van Staden
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1205
Gebruiker van lyn af.
Plek: Wonderboom-Suid Pretoria
Ek sleep 'n Sprite Super Sport met 'n Lexus

Mufasa wrote:

Ek glo nie julle sal "Mufasa" kan mis nie.

Ek wil my verstout om te sê dis die enigste "Pearl Red" Navara met 'n "Alpha Sport Cover" op en donker kleur Nissan Mags in Suid Afrika.

 

Ek dink my sleepvoertuig is ook redelik uniek:

 

 In die bos ... moet julle vernag, karavane van die Dedaniete! (Jes. 21:13).

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5676
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Ja-nee Hennie. Lyk vir my die mense is maar suinig vir die lyf-fotos.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Wendy Strydom
Groentjie
Aangesluit: 22/04/2010
Inskrywings: 45
Gebruiker van lyn af.
Plek: Boksburg

Hi almal

Dis nou 'n baie oulike idee, want ek is baie nuskierig en nou weet ek ook hoe almal lyk!

Hier is my "amper" hele familie.....van links.... Ek, Manlief Dirk, Dylan, Dendre & Candice!

ta ta

 

 

 

 

Wendy

Deon vE
Ou hand
Aangesluit: 26/01/2010
Inskrywings: 205
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell

 Hello,

hier is Maranitha & ek .

Rico op onderste foto.

Nikky
Diknek
Aangesluit: 08/02/2010
Inskrywings: 762
Gebruiker van lyn af.
Plek: Durbanville
Ek sleep 'n Tent met 'n '72 VW Beetle

Ek hoop nie julle verwag om uit te vind hoe ek lyk nie...

Johann van Staden
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2429
Gebruiker van lyn af.
Plek: GP

Nikky wrote:

Ek hoop nie julle verwag om uit te vind hoe ek lyk nie...

Nie onderhandelbaar nie. Eintlik soek ons 'n foto van jou EN die Geel Gevaar. Aksie !

Voormalig johannvs

Nikky
Diknek
Aangesluit: 08/02/2010
Inskrywings: 762
Gebruiker van lyn af.
Plek: Durbanville
Ek sleep 'n Tent met 'n '72 VW Beetle

Ek sal maar vanaand 'n plan moet maak... sjoe ek hoop nie dis te donker nie!

Damara
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1675
Gebruiker van lyn af.
Plek: Delmas (Mpumalanga)
Ek sleep 'n 2010 Romany met 'n Hyundai H1 2.5 VGTI

Van regs is myself, vroulief Sarah en my ouers. 

Groete

Flip

 

"People who think they know it all, realy annoy those of us wo do"

Adri van Staden
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1205
Gebruiker van lyn af.
Plek: Wonderboom-Suid Pretoria
Ek sleep 'n Sprite Super Sport met 'n Lexus

Is jou ouers ook kampers? My skoonpa van 85 gaan kamp nog soms saam met ons!

 In die bos ... moet julle vernag, karavane van die Dedaniete! (Jes. 21:13).

Skippie
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 3181
Gebruiker van lyn af.
Plek: MIDDELBURG
Ek sleep 'n 1985 Jurgens Fleetline L met 'n 2008 Isuzu 300 LX D-Tech D/C Auto

Leon..................Mufasa lyk agresief, mooi en Funcky - kwaai lorrie daai!

Maar nou asb, ek's besig om 'n foto portfolio saam te stel van die forumiete. Kan ons asb 'n foto van jou en die gesin sien/kry - GROOT SEBLIEF?

Aan al die ander ook wat so skaam is, kom mense, gooi tog 'n ou fototjie op die forum laat ons sien hoe lyk al die gawe, inteligente en goeie mense onder ons??

 Goeiewense - Pieter

   

Deewee
Super sleper
Aangesluit: 11/02/2010
Inskrywings: 314
Gebruiker van lyn af.
Plek: Witbank

Skippie,

 

Ek is sooooo bly die dom astrant mense is nie op jou lys nie, so ek is verskoon.

Is die glas half leeg, of net twee keer groter as wat hy moet wees?

Skippie
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 3181
Gebruiker van lyn af.
Plek: MIDDELBURG
Ek sleep 'n 1985 Jurgens Fleetline L met 'n 2008 Isuzu 300 LX D-Tech D/C Auto

Nee wat DeeWee, hulle is automaties ingesluit - ons praat net nie so lelik op die forum van hulle nie!!

Kom my maater - wys jou smile asb?

 Goeiewense - Pieter

   

Johan van Zyl
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 208
Gebruiker van lyn af.
Plek: Irene

Nikky wrote:

Ek sal maar vanaand 'n plan moet maak... sjoe ek hoop nie dis te donker nie!

Hallo Nikky

Dit WAS aand en nou is dit al amper weer aand. Gryp jou kamera en kry dit agter die rug!

Groete

Johan

Wie's aanlyn

Daar is tans 17 gebruikers en 71 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Secundant
  • Corriev
  • deonhitchcock
  • Francois Malan
  • JC
  • Mufasa
  • Andries Pretorius
  • Tazz123
  • Christo de Wit
  • Frikadel
  • EGO
  • Benzan
  • WilleWillemien
  • Andre Beyleveld
  • JM
  • Stalkersa
  • Len Loader

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.