Durban "stuur op ramp af"

Skippie
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 3181
Gebruiker van lyn af.
Plek: MIDDELBURG
Ek sleep 'n 1985 Jurgens Fleetline L met 'n 2008 Isuzu 300 LX D-Tech D/C Auto

Hi Forumiete,

Ek lees in Beeld vandag dat Durban op 'n ramp afstuur oor leë kamers!!

So as julle nog vakansie plek soek, daar is baie beskikbaar!! Almal het blykbaar gedink die plek is volgeboek agv die sokker. Blykbaar het "Match" 80 % van die kamers en blyplekke wat hulle vir die toernooi bekom het, teruggegee!!

1.                             Durban Accommodation

Guest houses, Hotels& Villas.
Book direct and SAVE up to 30%
www.Durban-direct.com

Laat waai mense!!

 Goeiewense - Pieter

   

henniev
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2230
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rustenburg
Ek sleep 'n 2010 Sprite Sprint met 'n Ford Ranger 2.5 td

he he....

gedink so iets gaan gebeur...

 

WALK SOFTLY....CARRY BIG STICK

 

 

Joos Pretorius
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 216
Gebruiker van lyn af.
Plek: Bronkhorstpruit
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n Ford 2.2

..............................en as die petrol opraak agv die staking, hoe gaan Malema by die sokker kom?

Joos Pretorius

Nicky van der W...
Ou hand
Aangesluit: 13/05/2010
Inskrywings: 187
Gebruiker van lyn af.
Plek: Malmesbury

Neewat ek verkies maar my Sprite Sport hy het 'n kamer!!!!

Groete
Nicky(HAAI)

Janwillem
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 466
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pinetown

Die opskrif se Durban stuur af op 'n rampgebied, mense waar was julle die afgelope tien jaar ? Durban stuur nie af op 'n rampgebied nie, Durban is 'n rampgebied, wie het onlangs deur die stad gery ? Soos die prokureurs se " I rest my case" As die sokker mense in Durban gebly het kan ek maar net se "siestog"  Die strand is nog gaanbaar.

Jan Roux

Chris M
Super sleper
Aangesluit: 17/02/2010
Inskrywings: 420
Gebruiker van lyn af.
Plek: montana park, pretoria
Ek sleep 'n 2008 Sprite Splash met 'n 2001 Colt dubbelkajuit 4x4

As my geld nie goed genoeg was toe hulle gedink het hulle wil eersder plek uithou vir die mense van oorsee nie, dan is my geld nou ook seker nie goed genoeg nie

***********************

Groete

Chris Müller

Tentpen
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 520
Gebruiker van lyn af.
Plek: Eldoraigne Centurion

Durban sien my ook nie gou weer nie, was op n' boot trip en word na die tyd op die strand regoor die marine parade geroof.

Nee wat ek ry maar die klompie kilo's meer Hartenbos toe.

Wimpie & Chante

Bakkie en karavaan

Wie's aanlyn

Daar is tans 17 gebruikers en 74 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Corriev
  • Francois Malan
  • Secundant
  • JC
  • Mufasa
  • Andries Pretorius
  • Tazz123
  • deonhitchcock
  • Christo de Wit
  • Frikadel
  • EGO
  • Benzan
  • WilleWillemien
  • Andre Beyleveld
  • JM
  • Stalkersa
  • Len Loader

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.