Currie Cup 2010

Dries Botha
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1532
Gebruiker van lyn af.
Plek: UPINGTON

Op hierdie draad kan ons lekker gesels oor die Curriebeker.

Omdat die Tri Nations internasionaal is en die Curriebeker provinsiaal dink ek dit sal beter wees om aparte drade daarvoor te hê.

Kyk asseblief ook na die draad SUPER WegSleep vir inligting oor die raai speletjie op die internet met die naam SUPERBRU.

Vriendelike groete uit die Noordkaap.

  Dries 

 

Skippie
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 3130
Gebruiker van lyn af.
Plek: MIDDELBURG
Ek sleep 'n 1985 Jurgens Fleetline L met 'n 2008 Isuzu 300 LX D-Tech D/C Auto

Ek's hoogs ontsteld oor die Blou Bulle wat so swak gespeel het in die Coco cola reeks! Pateties gewees hoor!

Vrystaat, julle was kampioene hoor!! Baie geluk!  

Nou kom die Currie cup - jammer Dries maar ons moes net eers gou die kleintjies uit die pad uit kry!

 Goeiewense - Pieter

   

Dries Botha
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1532
Gebruiker van lyn af.
Plek: UPINGTON

Pieter, jy's so reg. mens kan dit nie glo nie. Voor die reeks was ons nogal een van die gunstellinge om die reeks te wen!  Sienende dat dit die enigste reeks is wat ons nie gewen het nie, sal mens seker oor die teleurstelling kom.

Ek wil darem sê: die Curriebeker is ook nie noodwendig weer in die sakkie nie. Eerstens kry die Springbokke soms af en tweedens het die WP vir Jean De Villiers ook terug. Die Vrystaat is ook nog altyd 'n faktor en die Griekwas hou daarvan om die groot spanne nederig te hou.

Vriendelike groete uit die Noordkaap.

  Dries 

 

Skippie
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 3130
Gebruiker van lyn af.
Plek: MIDDELBURG
Ek sleep 'n 1985 Jurgens Fleetline L met 'n 2008 Isuzu 300 LX D-Tech D/C Auto

Driesman, ek stem met jou saam! Die Currie cup is nog so oop en wyd soos die Liewe Heer se genade en daar is baie honger spanne met hope talent wat hom wil verower!!

Nee kyk, ons sal ons storie moet ken om goeie voorspellings te waag met hierdie een!! TAAI gaan dit wees, VESEKER!!

 Goeiewense - Pieter

   

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1798
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

SKIPPIE RAAK GEWOND DAAR AAN HULLE GAAN SUKKEL

 

Dries Botha
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1532
Gebruiker van lyn af.
Plek: UPINGTON

Ekskuus Skippie, ek wou nog sê: die Sharks is ook een van daardie spanne wat nou en dan dit reg kry om die GROOT spanne skrik te maak.

Vriendelike groete uit die Noordkaap.

  Dries 

 

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1798
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

kyk my foto dit se alles Dries

 

Piet Pompies
Groentjie
Aangesluit: 30/05/2010
Inskrywings: 50
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Ek wil net se dat die ou wat die Web blad bestuur (Niklaas) is net so deurmekaar soos die Stormers en het nie rigting nie. Tshipese is in Limpopo omtrent 26 km van Musina en nie in Mapumalanga nie.

 

Tokkie

Laat daar vrede in julle harte wees en mag die ds. jou met benyding vermaan!

Skippie
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 3130
Gebruiker van lyn af.
Plek: MIDDELBURG
Ek sleep 'n 1985 Jurgens Fleetline L met 'n 2008 Isuzu 300 LX D-Tech D/C Auto

Was ek nou opgewonde gisteraand - vir 70 minute lank is my score in die kol en daar gaan mis die Puma's 'n doelskop!

Piet Pompies................waaaaaaaaaaavan praat jy nou op die draad???  

 Goeiewense - Pieter

   

Mona
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2419
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ermelo
Ek sleep 'n '94 Sprite Super Sport met 'n 2010 voor die "face lift" Toyota Corolla 1.6

Ek is 'n Leeu ondersteuner. Sien julle nou hoekom se hulle altyd met die Super 14 die Leeus bou nog, hulle bou aan 'n span vir die Curry beker.

Morné

Earth laughs in flowers

Nicky van der W...
Ou hand
Aangesluit: 13/05/2010
Inskrywings: 187
Gebruiker van lyn af.
Plek: Malmesbury

Die Leeu's, bulle en WP het natuurlik weer goeie rugby opgelewer die naweek en dan nou weer my span wat gelyk het asof hulle uit 'n opleidings college gekom het(HAAI)Cry Baie geluk aan die GRIEKWAS julle was puik my vrou is natuurlik weer baie bly daaroor.

GroeteCool

Nicky(HAAI)

Big G
Ou Hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 636
Gebruiker van lyn af.
Plek: Waverley, Pretoria
Ek sleep 'n Sprite Spat met 'n Nissan Hardelyf

Mona wrote:
Ek is 'n Leeu ondersteuner. 

Morne, jammer om te hoor!!

Gerrit

Mag die voorspoed jou verveel......

Dries Botha
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1532
Gebruiker van lyn af.
Plek: UPINGTON

WegSleep - SUPER RAAI - SuperBru

1 Mona ( Morné Du Plessis)  dra die Geelkep.
2 Shark Girl (Elaine Hatch)
3 Blou Bul (Jan De Waal)

Geel Kep : Morné Du Plessis

Die Geel Kep gaan aan die persoon met die hoogste punte (beste voorspelling) die afgelope week.

GELUK Morné!

Vriendelike groete uit die Noordkaap.

  Dries 

 

Skippie
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 3130
Gebruiker van lyn af.
Plek: MIDDELBURG
Ek sleep 'n 1985 Jurgens Fleetline L met 'n 2008 Isuzu 300 LX D-Tech D/C Auto

  Jammer aan al die Sharks................WHAT A SURPRISE!!

Aaai ou Henniev, jammer tjomma en ook vir Shark!!

 Goeiewense - Pieter

   

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1798
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

Ja nee hulle maak so Skippie
maar sal nog n haai bly

 

Dries Botha
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1532
Gebruiker van lyn af.
Plek: UPINGTON

SHARK, kyk gerus weer na kommentaar nr 5.

Vriendelike groete uit die Noordkaap.

  Dries 

 

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1798
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

toe nou jy weet jy mag nie aanstort gee nie lol

 

Dries Botha
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1532
Gebruiker van lyn af.
Plek: UPINGTON

Laughing

Vriendelike groete uit die Noordkaap.

  Dries 

 

henniev
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2157
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rustenburg
Ek sleep 'n 2010 Sprite Sprint met 'n Ford Ranger 2.5 td

Ek se niks.....

Watch ons volgende keer !

WALK SOFTLY....CARRY BIG STICK

 

 

Skippie
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 3130
Gebruiker van lyn af.
Plek: MIDDELBURG
Ek sleep 'n 1985 Jurgens Fleetline L met 'n 2008 Isuzu 300 LX D-Tech D/C Auto

Jy sien, MOOI SO CHEETAH'S!! Ek's net so een punt uit met my vorspelling en Big G, jy ook!!

Ons wag maar en kyk na die res van die naweek!!

 Goeiewense - Pieter

   

Skippie
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 3130
Gebruiker van lyn af.
Plek: MIDDELBURG
Ek sleep 'n 1985 Jurgens Fleetline L met 'n 2008 Isuzu 300 LX D-Tech D/C Auto

WP.......WP....!!! Wat maak julle aan die arme Leeutjies wat ook nou graag wil rugby speel??????

Magtig, ek't die hoogste score van 'n wen met 21 punte geggee en hulle wen met 32?????!!!!!!

WELGEDAAN WP!!!

  

 

 Goeiewense - Pieter

   

Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4181
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Ek is amptelik steeds baie trots op my Cheetahs spannetjie. hulle was sommer kookwater!

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
Mona
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2419
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ermelo
Ek sleep 'n '94 Sprite Super Sport met 'n 2010 voor die "face lift" Toyota Corolla 1.6

Ek wonder wat gaan die Bulls se verskoning wees, en die Leeus?

Morné

Earth laughs in flowers

Dries Botha
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1532
Gebruiker van lyn af.
Plek: UPINGTON

Morné, ondersteun jy dan nie die Leeus nie? Ekskuus, eintlik is julle mos gewoond aan verloor.

Die BULLS maak nie verskoning nie. Die BULLS sê die Currie Cup word nie in Julie gewen nie, daar is nog 'n paar wedstryde oor.

Geluk aan die Sharks, julle het goed gespeel. Ongelukkig vir julle, is julle nog steeds waar julle hoort, onder die BULLS op die punteleer.

Vriendelike groete uit die Noordkaap.

  Dries 

 

Mona
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2419
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ermelo
Ek sleep 'n '94 Sprite Super Sport met 'n 2010 voor die "face lift" Toyota Corolla 1.6

Ja Dries ek ondersteun die Leeus en ek het gehoop dat hulle die jaar met die Currie beker iets gaan beteken. Dit is net dat die Bulls nou my hele kostitusie kom omkrap het gister met SuperBru.

Morné

Earth laughs in flowers

Dries Botha
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1532
Gebruiker van lyn af.
Plek: UPINGTON

Ekskuus daarvoor, dit gebeur maar min.

Vriendelike groete uit die Noordkaap.

  Dries 

 

Damara
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1667
Gebruiker van lyn af.
Plek: Delmas (Mpumalanga)
Ek sleep 'n 2010 Romany met 'n Hyundai H1 2.5 VGTI

 

 

 

Team P W D L PF PA PD Pts BW BL Total Streak (hover for detail)
Western Province 2 2 0 0 57 11 46 8 0 0 8
 
Blue Bulls 2 1 0 1 66 49 17 4 1 1 6
 
Sharks 2 1 0 1 68 68 0 4 1 1 6
 
Griquas 2 1 0 1 66 67 -1 4 1 1 6
 
Lions 2 1 0 1 43 45 -2 4 1 0 5
 
Cheetahs 2 1 0 1 44 51 -7 4 0 0 4
 
Pumas 2 1 0 1 52 70 -18 4 0 0 4
 
Leopards 2 0 0 2 45 80 -35 0 0 1 1

Groete

Flip

 

"People who think they know it all, realy annoy those of us wo do"

Skippie
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 3130
Gebruiker van lyn af.
Plek: MIDDELBURG
Ek sleep 'n 1985 Jurgens Fleetline L met 'n 2008 Isuzu 300 LX D-Tech D/C Auto

Jaaaaaaaaa daar verloor my ou Blou bul B spannetjie, maaar darem net nie te ver nie!!

BAIE GELUK AAN DIE SHARKS - ONS SIEN JULLE VORENTOE!!

Nou's my scores ook lekker deur mekaar gegooi maar solank ek nog onder die voorste tien is en nie te vroeg peak nie, is ek nog in die race!!  

 

 Goeiewense - Pieter

   

Dries Botha
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1532
Gebruiker van lyn af.
Plek: UPINGTON

Skippie, hou moed.

Vriendelike groete uit die Noordkaap.

  Dries 

 

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2078
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Nou ja manne, ek seg niks. Dit is hoe my Pool lyk. Ek dra darem die geel pet.

AanhegselGrootte
Pts.doc 62 KB

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1798
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

go sharks sorry bulle

 

Wie's aanlyn

Daar is tans 4 gebruikers en 74 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • BLACKIE
  • deonhitchcock
  • Wildeboer
  • Gyfie

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.