Carjackers
Nuwe forum onderwerpe
Hallo Almal
Ek deel hierdie met julle. Deel uit en vertel almal
Groete
Johan
Warning..!!!! Warning..!!!! Warning..!!!!
Just last weekend on Friday night we parked in a public parking area. As we drove away I noticed a sticker on the rear window of the car. When I took it off after I got home, it was a receipt for petrol. Luckily my friend told me not to stop as it could be someone waiting for me to get out of the car. Then we received this email yesterday:
WARNING FROM POLICE
THIS APPLIES TO BOTH WOMEN AND MEN
BEWARE OF PAPER ON THE BACK WINDOW OF YOUR VEHICLE NEW WAY TO DO CARJACKINGS
Heads up everyone! Please, keep this circulating. You walk across the parking lot, unlock your car and get inside. You start the engine and shift into Reverse.
When you look into the rearview mirror to back out of your parking space, you notice a piece of paper stuck to the middle of the rear window. So, you shift into Park, unlock your doors, and jump out of your car to remove that paper (or whatever it is) that is obstructing your view.
When you reach the back of your car that is when the carjackers appear out of nowhere, jump into your car and take off. They practically mow you down as they speed off in your car.
And guess what, ladies? I bet your purse is still in the car.
So now the carjacker has your car, your home address, your money, and your keys. Your home and your whole identity are now compromised!
BEWARE OF THIS NEW SCHEME THAT IS NOW BEING USED
If you see a piece of paper stuck to your back window, just drive away. Remove the paper later. And be thankful that you read this e-mail. I hope you will forward this to friends and family, especially to women. A purse contains all kinds of personal information and identification documents and you certainly do NOT want this to fall into the wrong hands.
Please keep this going and tell all your friends
As 'n mens al die kriminele se kennis en energie kan omsit in positiewe insette in ons land kan ons 'n vooruitstrewende land hê. Hulle het elke keer 'n nuwe manier om jou te beroof.
Willie
Ek het vir jou gestuur
Groete
Johan
Dankie Johan. Hy's hier.
As 'n mens al die kriminele se kennis en energie kan omsit in positiewe insette in ons land kan ons 'n vooruitstrewende land hê. Hulle het elke keer 'n nuwe manier om jou te beroof.
Stoffel, dit is nogal so maar dit is makliker om daardie energie te gebruik vir negatiewe dinge.
Een van my vriende het in Junie laasjaar by die Shell Ultra City tussen Witbank en Middelburg gestop vir petrol en daarna het almal uitgeklim vir toilet en koeldrank en so aan. Toe hulle by die huis, in Nelspruit, kom en begin uitpak kom hulle agter dat 2 laptops en nog 'n paar ander goed uit die kar verdwyn het. Hulle kon nie dink hoe dit uit die kar verdwyn het nie want daar is geen ruit of deurslot stukkend nie.
Wat die booswigde doen is, so dra jy jou kar stop en almal klim uit en jy druk die knoppie sodat die deure moet sluit gebruik die booswigde 'n hek remote wat dan die sein van jou kar se remote verbreuk en jy dink jou kar is gesluit maar is dan nie. Jou kar is dan oop en hulle het vrye toegang tot jou kar en kan alles vat wat hulle wil.
EK heg 'n berig van 'n plaaslike koerant aan.
Morné
| Aanhegsel | Grootte |
|---|---|
| Middelburg_Diefstal.pdf | 158.77 KB |
Mona
Ek het ook die berig gesien oor die remote en my kar getoets en ja, hy sluit ook nie as ek ook die hek se remote druk nie.. Ek dus nou ekstra versigtig as ek kar sluit by die winkels.
Johan, my dogter is al twee keer amper in Jhb gehijack. Kan jy vir my ook die berig stuur sodat ek haar kan waarsku teen hierdie nuwe gevaar. Epos Noberholzer@justice.gov.za
Dankie almal
Nico
Ek het vir jou gestuur
Groete
Johan
Hi almal,
Die tipe van ding is seker heel moontlik.
Dit lyk wel na 'n ou een en 'n valse berig as mens hier gaan oplees:
http://www.snopes.com/crime/warnings/carjack.asp
Daar is baie van die emails wat mens vreesbevange wil maak en meestal net bollie is.
Groete,
Jacques
Jacques, So waar wat jy se. Persoonlik ignoreer ek die tipe e-mails en stuur ook nie aan nie. Daarmee probeer ek nieman kritiseer wat dit lees en/of aanstuur nie, dit is elke persoon se goeie reg om te doen soos hy/sy goedink!
Ek glo mens moet maar altyd waaks wees, sonder om paranois of vreesbevange deur die lewe te gaan, as iets gaan gebeur sal dit gebeur!
Self ook al my deel van misdaad gehad- verskeie kere by ons huis ingebreek [eenkeer terwyl ons in die huis was] my vrou se kar gesteel en ek was ge- hijack.
Die hi - jackers het my laat rondry met een wat 'n pistool in my sy druk van 10 uur die oggend in Rustenburg tot hulle my afgelaai het 4 uur die middag in Krugersdorp, sonder selfoon of enige geld in my sak . die ergste is dat met selfone deesdae ken ek nie eers my my huis nommer nie, kon nie my vrou bel om my te kom haal nie!!!
Liewe aarde Arie - dis nie lekker nie.
Ek is bereid om enige bevestigde berig aan te stuur, maar check 'n paar sleutelwoorde eers hier by snopes.com of met google.
Groete,
Jacques
Ek het ook die e-pos oor die hek remote gekry en ek het my kar getoets. My kar het wel gesluit. Ek maak egter altyd seker dat my kar wel gesluit is om dat ek een van die ouens is wat verstaan dat ons wonderlike elektronieka wat veronderstel is om ons lewe makliker te maak ons so nou en dan erg in die steek kan laat.
Soos bevoorbeeld om jou elektriese hek toe te maak en dan weg te ry terwyl hy besig is om toe te maak en hy dan besluit om een of ander duistere rede weer self oop te maak.
Ek maak altyd seker dat die werk en vertrou nooit goedmoeds dat dit vanselfsprekend gebeur nie.
Groete
Peet en Lol
Ek stuur ook nie die tipe goed aan nie - beskou dit as e-mails wat poog om massa histerie te bewerkstellig.
Daar is in elk geval letterlik duidsende maniere en slenters waarmee mens gevang word en deur 'n e-mail te lees gaan jou nie beskerm teen die gevaar nie - jou 'common sense' gaan dit eerder doen.
hy dan besluit om een of ander duistere rede weer self oop te maak.
Peet dis die mense met die infra rooi ogies op hul hekke wat ook die auto close funksie aan het waar die hek van self weer oop gaan sodra daai ogies se straal breek gaan hy oop en sal oop bly daar `n onderbreking is. al het jy net die infra rooi ogies op sonder die auto close funksie aan gaan die hek dan oop bly tot jy hom weer `n sei van die remote gee om toe te maak. Indien julle ogies op julle hekke het probeer dit so meter in die erf inskuif want die skelms plak `n stukkie swart insulasie and oor die ogie wat jy nie sommer sal sien nie en jou hek bly oop. Maak ook sekerk julle spore van die hek is skoon van klippies of stokkies wat dalk n obstruksie kan veroorsaak.
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- deonhitchcock
- Tazz123
- Christo de Wit
- Frikadel
- Mufasa
- EGO
- Francois Malan
- Benzan
- JC
- WilleWillemien
- Andre Beyleveld
- JM
- Stalkersa
- Len Loader
- Christie
- Perdeby
- Secundant
- Spiderman
- MarkP





.jpg)




.jpg)



Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB
Hello Johan.
Wees asb so gaaf en forward vir my daardie e pos sodat ek hom vir ma en sus-hulle kan aanstuur.
viljoenw@uj.ac.za
Dankie man.
Rondawel Gasteplaas. Karoo.