Arrie se varkie

Gesels saam op die WegSleep forum.
arrie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3232
Gebruiker van lyn af.
Plek: Bethlehem

Vir die van julle wat al Minora se brood oondtjie gesien het. Wel hier is my weergawe

Photobucket

Hy werk baie nice nou wil ek net gaan brood bak as ek kamp

Luister na wat gesê word en nie na wie dit sê nie

Minora
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3630
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell

Arrie, dit is nou voorwaar 'n oulike varkie hoor, hoop net nie die ding kry koue/griep daar in die Oos Vrystaat nie!!!!

Dis nou baie kreatief, nou kan jy mos enige tyd bacon in die brood sit!!

Arrie wil dit nie hard sê nie, maar dit was einlik sy vrou se idee gewees!

Mazda BT 50, sleep Sprite Swing - (alias Die Koekblik)

Minora
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3630
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell

ek wens iemand wil my ook saamnooi, ek is ook nou lus vir steak....

Mazda BT 50, sleep Sprite Swing - (alias Die Koekblik)

Apie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2888
Gebruiker van lyn af.
Plek: Melmoth

Ek hoop net nie Ou Arrie het n gas bottel oop gesny. Enige patent regte op die varkie.

Ek sleep 2001 Sprite Swing met n 2008 Ford 4l S/Cab

Apie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2888
Gebruiker van lyn af.
Plek: Melmoth

Arrie ek wil nou nie dom klink nie. Die twee plate aan die sy kante is dit om die kole op te sit, en het jy iets onder die pens om die kole in te hou.

Ek sleep 2001 Sprite Swing met n 2008 Ford 4l S/Cab

Ryno Verster
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4702
Gebruiker van lyn af.
Plek: Lyttelton Manor-Centurion, net onderkant die Waterkloof Lugmagbasis
Ek sleep 'n 2001 Jurgens Fleetline L met 'n 2009 Ford Ranger 3.0 TDCI D/cab

Arrie het vir my een gebring met sy kuiertjie, ons het hom sommer ingewy en hy bak daardie brooidjie te lekker.....perfek.

Ryno

 Leef en laat leef, jy is nie die enigste persoon op aarde en moenie ander afkraak vir eie gewin nie

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

Dis nou 'n bakgat bak gat, ek bedoel oond. Is daai verf brandbestand?

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

Arrie

Ek het slegte nuus vir jou my vriend. Rooilood hou nie van hitte nie. Kry vir jou van die "Heat resistant" swart verf wat op Jetmaster kaggels en braais gebruik word.

Ryno Verster
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4702
Gebruiker van lyn af.
Plek: Lyttelton Manor-Centurion, net onderkant die Waterkloof Lugmagbasis
Ek sleep 'n 2001 Jurgens Fleetline L met 'n 2009 Ford Ranger 3.0 TDCI D/cab

So Arrie met die bestellings, sien ons jou weer vinnig.

Ryno

 Leef en laat leef, jy is nie die enigste persoon op aarde en moenie ander afkraak vir eie gewin nie

HappiCamper
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1607
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion
met 'n Volvo XC60 D5

Arrie dit lyk sommer blikkies man. As jy die varkie rooi wil he, probeer van daai 'manifold' spuitverf, ek weet hulle kom in allerlei kleure.

Groete
Keith
_________________________________________________________
Live today as if it were your last day!

 

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

Arrie

Mag ek 'n verbetering voorstel? Maak 'n klein kolelaaitjie wat onder die pens inskuif. Dan is daar geen gesukkel om die kole onder die pens in te kry nie.

Wilson Terblanche
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 328
Gebruiker van lyn af.

Arrie, Lyk vir my ek het ook te gou knoppies gedruk! !
My vraag (of is ek blond) is hoe kry jy die brood uit die dingetjie(varkie) se pens of sit jy 'n pannetjie in die magie??

Wilson& Christina Terblanche

Hartenbos

082 577 0945

X Trail 2.5. / Gypsey Raven

Remember to enjoy the scenery while going on a detour

Damara
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1675
Gebruiker van lyn af.
Plek: Delmas (Mpumalanga)
Ek sleep 'n 2010 Romany met 'n Hyundai H1 2.5 VGTI

Arrie, hoe lyk dit ? Is daar al van daai varkies gebore ?

Groete

Flip

 

"People who think they know it all, realy annoy those of us wo do"

Willem Cronje
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 70
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rayton

Arrie

Ek het 'n PM gestuur.

Wilson Terblanche
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 328
Gebruiker van lyn af.

Dankie Arrie Dit lyk sommer grênd en heel smaaklik.
Help my asb. Ek wil ook fotos op die draad laai maar kry dit nie copy en paste nie

Wilson& Christina Terblanche

Hartenbos

082 577 0945

X Trail 2.5. / Gypsey Raven

Remember to enjoy the scenery while going on a detour

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

Jan

Jy moet maar daai uur sit en kwyl vir die brood. As jy die proses gaan aanjaag gaan jy wel uhm.. , jy gaan aanjaag! Onthou die proses met 'n swartpot het direkte hitte op die pot en met die oondjie moet die hitte van buite verplaas word na binne.

Toermoer
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 748
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Ek het nog nie my rooi Arrievarkie vuurpyl nie, maar ek toets solank die panne! Heerlik Smile

Groete

Jan

Apie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2888
Gebruiker van lyn af.
Plek: Melmoth

Arrie ek het n Sasko broodpan geskor sal hy pas in die varkie.

Ek sleep 2001 Sprite Swing met n 2008 Ford 4l S/Cab

Tyro
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2502
Gebruiker van lyn af.
Plek: Nelspruit

Arrie,
Hier is nog 'n kontrepsie wat jy kan maak vir die ouens met groot families.

Tyro
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2502
Gebruiker van lyn af.
Plek: Nelspruit

Flip (Damara)
Ons het gisteraand jou "Beesstertbrood probeer en dit was 'n reuse sukses.
Ons sal van nou af die helfte vd bestanddele wat jy noem, gebruik.
Ons is net twee wat eet en jou brood is nogal redelik groot.
Baie dankie man, dit was lekker.

dhbuitendag
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1144
Gebruiker van lyn af.
Plek: Montanapark, Pta
Ek sleep 'n 1999 Gypsey Rapier met 'n 2010 Hyundai ix35 R2.0 CRDi AWD A/T

Ons maak 'n soortgelyke broodjie .....maar gooi nie die beesstert soppoeier in nie.

Oor ons nie vleis eet nie het ons dit aangepas & gooi gesnipperde vars sampioene & gesnipperde leeks (dis die engels!!) in die mengsel.

Vir die braaiers - dis 'n baie lekker ietsie om voor te sit as 'n bygereg

Groetnis Dieter & Hannetjie Buitendag

Big G
Ou Hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 755
Gebruiker van lyn af.
Plek: Waverley, Pretoria
Ek sleep 'n Sprite Spat met 'n Nissan Hardelyf

Ja Arrie, ek wag ook vir die 19de.......kan nie wag om daai vark in te wy nie.....hoeveel varjies kom Pta toe?

Mag die voorspoed jou verveel......

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

Arrie. Wie is die Vark wat jou loop verkla het? As so klomp kleintjies so stink, hoe gaan een grote nie stink nie? Hahahaha.

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

Klink my die oplossing vir varkgriep is kampering! Julle het darem baie varkerige gedagtes.

Apie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2888
Gebruiker van lyn af.
Plek: Melmoth

Julle ouens wat n varkie gaan kry by Gariep , pas op net vir Arie se vark . Hy is geneig om rond te loop. Ek het die bewyse.

Ek sleep 2001 Sprite Swing met n 2008 Ford 4l S/Cab

Big G
Ou Hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 755
Gebruiker van lyn af.
Plek: Waverley, Pretoria
Ek sleep 'n Sprite Spat met 'n Nissan Hardelyf

Ja Oomgert, ek stem saam - moes natuurlik vandag die vark uittoets en die 1st van vele broodjies het heerlik uitgekom.....thanks Arrie

Mag die voorspoed jou verveel......

Big G
Ou Hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 755
Gebruiker van lyn af.
Plek: Waverley, Pretoria
Ek sleep 'n Sprite Spat met 'n Nissan Hardelyf

Arrie,

Ek het vandag gekoopte deeg gebruik en "Elize en Ilze se potbrood" resep gemaak (dankie vir Henti7 wat dit geplaas het).

Mag die voorspoed jou verveel......

Johan K
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 649
Gebruiker van lyn af.
Plek: Hartbeespoort
Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4765
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Minora,

Watter afwerking het jou stofie aan die binnekant?

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
Boskamper
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 672
Gebruiker van lyn af.
Plek: Gordons Baai
Ek sleep 'n Enig-iets wat gehaak kan word en wil saam, See toe, Bos toe, Berge toe, Plaas toe of sommer net kuier. met 'n Colt 2.6 4x4, Colt met Forkie aandrywing

Vat 'n vetlappie en sit hom binne vir die tyd wat hy gestoor is, laat die lap op die roesplek le, die roes gaan later self weg. die lap moet elke keer in na gebruik.

Tjops, doringkole en goeie geselskap innie natuur daai's nou eers lekke

Willem Cronje
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 70
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rayton

Arrie,
Is daai kon-kosie nie moontlik gevaarlik as dit verhit word nie... gasse afgee ens ?

Wie's aanlyn

Daar is tans 17 gebruikers en 77 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Mufasa
  • Tazz123
  • Frikadel
  • EGO
  • Francois Malan
  • Benzan
  • JC
  • WilleWillemien
  • Andre Beyleveld
  • JM
  • Stalkersa
  • Len Loader
  • Christie
  • Perdeby
  • Secundant
  • Spiderman
  • MarkP

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.