---
Nuwe forum onderwerpe
Hi, ek het so twee jaar terug een gekry. Ek het voor dit my agter end af gesukkel om my wa onder sy dakkie in te kry. Nou ry ek by my erf in tot voor my garage, ontkoppel sit rocky aan en trek met rocky my wa oor die gras en dan by die ander kant van my erf op die plaveisel stoot hy my wa onder sy dakkie in. Party keer moet ek oor die gras so 'n bietjie ekstra trek krag in sit as die wiele op die gras gly, en partkeer op nat plaveisel, maar dit was nog nooit nodig om iemand te kry wat moet help stoot nie. Onder die afdak moet in is bietjie tricky, aanhesien ek nie die agter sye va wa kan sien nie en dan moet ek of kort kort stop om te kyk of iemand kry wat kant of net iemand kry wat kante dophou.
Vir my is dit elke sent werd. Voorheen het dit baie sweet en lelike woorde gevat om my wa in te kry nou is dit niks nie.
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- Frikadel
- EGO
- Mufasa
- Francois Malan
- Benzan
- JC
- WilleWillemien
- Andre Beyleveld
- JM
- Stalkersa
- Len Loader
- Christie
- Perdeby
- Secundant
- Spiderman
- MarkP
- Hentie7




Hi Jaco,

Lyk my jou leer kurwe het skielik steiler geword. Ek is 'n oud Vrystater en ken Heroldsbaai woonwapark al baie jare.
Kannie glo jy vind nou eers die koffiekroeg nie, maar dan weer, julle Kapenaars is maar nie vroeg oggend op jul beste nie.