Wat gaan in dié afdeling...

Nikky
Diknek
Aangesluit: 08/02/2010
Inskrywings: 762
Gebruiker van lyn af.
Plek: Durbanville
Ek sleep 'n Tent met 'n '72 VW Beetle

Hi julle,

Hierdie afdeling is vir geselsies oor enigiets te doen met sleep/kamp ens. Indien jy raad nodig het oor paaie, wil weet waar jy kan oorstop oppad iewers heen, wil praat oor die tydskrif, kan jy dit hier doen.

Hou asseblief geselsies by die Kletskamer.

LW. Kwale ens moet seblief hier gaan: Probleme draad.

Verder kan ek of die webmeester te enige tyd gekontak word.

Groete,
Nikky

Wie's aanlyn

Daar is tans 17 gebruikers en 79 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Benzan
  • JC
  • WilleWillemien
  • EGO
  • Francois Malan
  • Mufasa
  • Andre Beyleveld
  • JM
  • Stalkersa
  • Len Loader
  • Christie
  • Perdeby
  • Secundant
  • Spiderman
  • MarkP
  • Hentie7
  • Harry Du Randt

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.