Nuwe Probleme

Nikky
Diknek
Aangesluit: 08/02/2010
Inskrywings: 762
Gebruiker van lyn af.
Plek: Durbanville
Ek sleep 'n Tent met 'n '72 VW Beetle

Môre, almal

Ons is bewus van al die probleme wat die forum huidiglik teister. Sodra ek terugvoer ontvang, sal ek onmiddelik vir julle laat weet wat die stand van sake is.

Jammer vir die ongerief!

Groete,
Nikky

 

 

 

 

 

 

Oud boodskap:

Môre, julle

Neem assebliuef kennis dat die server vandag geskuif gaan word. Die rede hiervoor is om die web se spoed te versnel.

Soos met 'n nuwe motorenjin vat dit bietjie tyd om aan die gang te kom. Ons sal dit vir die volgende twee dae toets om seker te maak dit werk heeltemal.

Alle snaakse boodskappe ens. wat julle ondervind is ons bewus van. Julle hoef nie te bekommer nie. Ons gaan elke hoek en draai toets om seker te maak alles werk soos wat dit moet. Hierdie sluit die soek ook in

So byt vas vir die rit, die forum beoog om sommer baie beter aan die anderkant uitkom.

Groete,
Nikky Smile

 

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5675
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Ons neem kennis, maar ek moet seg: die forum is vanoggend blitsvinnig. Wat 'n plesier!

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Allas
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1492
Gebruiker van lyn af.
Plek: Middelburg
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n Mazda BT 50 D/C 4x4

Thanks Nikky

Ons sal geduldig wees, en wag in spanning om te sien wat gebeur, dit kan net 'n verbetering wees op wat ons nou het.

 

Groete

Albert van Tonder

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Alle voorspoed met die hartoorplanting Nikky. Ons sien uit na die "Nuwe" Forum. 

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1919
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

hip hip hoorah

 

 

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

sterkte, ek laaik

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

Kaas Kop
Diknek
Aangesluit: 20/11/2010
Inskrywings: 1128
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda
Ek sleep 'n 2011Sprite Splash met 'n 2007 Nissan Navara 2.5dci

Dit sal die week ook laat vlieg, so Vrydag is nog nader jippeeee!!!!!

 

 

 

 

Kamp lekker en gooi mielies

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1919
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

die forum is nou vinnag baie dankie julle

 

 

Johann van Staden
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2429
Gebruiker van lyn af.
Plek: GP

Lyk goed, baie dankie julle !

Voormalig johannvs

Zigi
Admin
Aangesluit: 29/10/2009
Inskrywings: 589
Gebruiker van lyn af.

UIteindelik!

Baie dankie vir almal se geduld. Ek dink ons het die spoed probleem finaal opgelos.

 

Groete

Zigi

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Dankie ZIGI, puik man.

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

JanChrista
Super sleper
Aangesluit: 02/02/2010
Inskrywings: 438
Gebruiker van lyn af.
Plek: Harrismith
Ek sleep 'n Jurgens Fleetline L met 'n Mazda Drifter

Wow, blitsig!  Dankie aan almal betrokke, dis nou 'n plesier!

henniev
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2230
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rustenburg
Ek sleep 'n 2010 Sprite Sprint met 'n Ford Ranger 2.5 td

Test....1 2 3....

 

 

WALK SOFTLY....CARRY BIG STICK

 

 

henniev
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2230
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rustenburg
Ek sleep 'n 2010 Sprite Sprint met 'n Ford Ranger 2.5 td

ok....hy is V I N N I G !!!

 

 

TX JULLE !!

 

 

WALK SOFTLY....CARRY BIG STICK

 

 

Leon V
Super sleper
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 427
Gebruiker van lyn af.
Plek: Adelaide
Ek sleep 'n Sprite Swift met 'n Toyota Hilux SRX

WTF

Internet Explorer cannot display the webpage?????????

Geniet elke kamp asof dit die laaste kamp is.

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Leon, hy was weer af maar is terug met 'n spoed wat vir niks skrik nie. Vinniger as Beeld se web. Lekka man

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1919
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

lekker vinnig nou wat van die verlorde details watse van sleepding?

 

 

Skippie
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 3181
Gebruiker van lyn af.
Plek: MIDDELBURG
Ek sleep 'n 1985 Jurgens Fleetline L met 'n 2008 Isuzu 300 LX D-Tech D/C Auto

Dankie julle - dit lyk beter, baie beter!

 Goeiewense - Pieter

   

Leon V
Super sleper
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 427
Gebruiker van lyn af.
Plek: Adelaide
Ek sleep 'n Sprite Swift met 'n Toyota Hilux SRX

Ek sien die forum is nou so vinnig daar is amper 300 besoekers aan boord wat hom ook toets.

     

 

 

Geniet elke kamp asof dit die laaste kamp is.

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3923
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Forum het vandag weer 'n lekker wind gesluk...   


 

Zigi
Admin
Aangesluit: 29/10/2009
Inskrywings: 589
Gebruiker van lyn af.

Jacques, dit het te doen gehad met een van die ander tydskrifte in ons stal wat hierdie erver met ons deel. Hulle het 'n probleem gehad en om dit reg te maak was die server tydelik nie beskikbaar nie.

Alles is nou weer 100%

Groete

Zigi

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1919
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

Zigi gaan ons info weer op ons profile kom (sleepding , woonwa)

 

 

Rinus Lisse
Ou hand
Aangesluit: 13/08/2010
Inskrywings: 194
Gebruiker van lyn af.
Plek: Melkplaas tussen Springs en Delmas
Ek sleep 'n Venter of bees sleepwaof n kamp sleepwa met 'n Nissan Pathfinder 2.5D auto

Zigi

Ek moet se baie dankie vir die verbetering en ek wil darem ook net se dat as daar hier en daar dalk n probleem opduik dan kan ek sien julle manne sal dit vinnig kan regmaak

Maar die oorhoofse gevoel is dat dit baie baie beter is

Baie Dankie

Leef voluit en geniet elke oomblik

maak die beste van al die slegte

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3923
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Dankie Zigi - dis 'n groot verskil!

Die ander tydskrif moet versigtig wees, anders gaan ons hulle hier WegSleep!!  


 

Cheetahs
Ou hand
Aangesluit: 07/02/2010
Inskrywings: 200
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Echo 1 met 'n 2004 Toyota Hilux 2.7i

Zigi

Dankie!  Nou is die forum 'n nog groter plesier!


It's mush in the bush!

Rinus Lisse
Ou hand
Aangesluit: 13/08/2010
Inskrywings: 194
Gebruiker van lyn af.
Plek: Melkplaas tussen Springs en Delmas
Ek sleep 'n Venter of bees sleepwaof n kamp sleepwa met 'n Nissan Pathfinder 2.5D auto

Zigi

 

net n vraag het julle dalk n ding ingebou wat n gebruiker afgooi as jy nie aktief is nie want die forem het my nou drie maal al afgegooi en dan moet ek oor inteken?

Rinus

Leef voluit en geniet elke oomblik

maak die beste van al die slegte

Jaco Zaayman
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1391
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kraaifontein
Ek sleep 'n '04 Jurgens Palma met 'n '05 Ford Ranger 2.5XLT DC 4x2

Mooi man!  Dankie Zigi.  Die ding is nou lekker blitsig. Ek sal nou net baie spelfoute maak, want die forum is nou vinniger as wat ek kan dink!....

 

Die lewe gaan nie net om kamp nie, mens moet soms slaap ook!

Rinus Lisse
Ou hand
Aangesluit: 13/08/2010
Inskrywings: 194
Gebruiker van lyn af.
Plek: Melkplaas tussen Springs en Delmas
Ek sleep 'n Venter of bees sleepwaof n kamp sleepwa met 'n Nissan Pathfinder 2.5D auto

Leef voluit en geniet elke oomblik

maak die beste van al die slegte

stompie
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 553
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Vinnig of stadig.....die forums bly lekker en ek kom se ook net baie dankie!!!!!

Groetnis

Stompie

Nikky
Diknek
Aangesluit: 08/02/2010
Inskrywings: 762
Gebruiker van lyn af.
Plek: Durbanville
Ek sleep 'n Tent met 'n '72 VW Beetle

Hi, Julle

Ons bediener, Hetzner, gaan vanaand omstreeks 23:00 WegSleep afskakel vir sowat 15 minute. Indien julle vanaand of môre probleme ervaar, moet asseblief nie bekommer nie. Ons is te volle bewus daarvan.

Groete,
Nikky

Damara
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1675
Gebruiker van lyn af.
Plek: Delmas (Mpumalanga)
Ek sleep 'n 2010 Romany met 'n Hyundai H1 2.5 VGTI

Shucks, nou sal ek mòet gaan slaap.

Groete

Flip

 

"People who think they know it all, realy annoy those of us wo do"

Wie's aanlyn

Daar is tans 19 gebruikers en 82 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • JC
  • Andre Beyleveld
  • JM
  • Stalkersa
  • Hester Kruis
  • Len Loader
  • Mufasa
  • Christie
  • Perdeby
  • Secundant
  • Spiderman
  • MarkP
  • Benzan
  • Hentie7
  • WilleWillemien
  • Harry Du Randt
  • JCKorf
  • Berno Punt
  • Ski

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.