Hoe gemaak met Vlekkie / Bobby?

Gesels saam op die WegSleep forum.
Gypsey King
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 606
Gebruiker is aanlyn
Plek: Brackenfell
Ek sleep 'n Rascal met 'n Mitsubishi Triton

Vandat my dogtertjie gebore is het ek al 4  honde, 1 kat en 2 goudvissies gekoop. Die eerste was 'n Labrador, daarna was dit 2 Jack Russels gekruis met Maltesers ensovoorts. Vandag het ons niks troeteldiere nie, behalwe 1 skilpad. Toe sy te klein was het die Labrador teen haar opgespring, die Jack Russels het my tuin omgedolwe, die kat het haar gekrap. Die storie het my nogal geld gekos as jy vat die prys van die hond elke keer, hondehok, pille, kos, speelgoed en inspuitings.

Nou is sy 7 en nou wil sy 'n klein hondjie he. Wat maak julle met 'n klein hondjie as julle gaan kamp. Ek  weet sommige kampe laat troeteldiere toe, maar dit sal nie vir ons werk nie, ons gaan na te veel verskillende kampe toe. Jy kan ook iemand vra om na die hond te kyk, jy kan hom by vriende gaan aflaai.

Wat maak mens as jy in Desember vir 2 weke weggaan? Ek is baie lief vir diere, maar wil mooi dink voor ek weer 'n besluit neem

Groete

Aubrey

<

Ryno Verster
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4702
Gebruiker van lyn af.
Plek: Lyttelton Manor-Centurion, net onderkant die Waterkloof Lugmagbasis
Ek sleep 'n 2001 Jurgens Fleetline L met 'n 2009 Ford Ranger 3.0 TDCI D/cab

Aubrey,

Ek vermoed met die stadige website het jy dalk twee keer die draad geopen. Daar is alreeds 'n posting op die ander draad.

 Leef en laat leef, jy is nie die enigste persoon op aarde en moenie ander afkraak vir eie gewin nie

Wie's aanlyn

Daar is tans 17 gebruikers en 110 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Eddie Rabie
  • Eddie Laing
  • Airbus
  • BenA
  • thysvt
  • Corné Wagemaker
  • Kobus Snyman
  • Roelof Colyn
  • Petje
  • Wildeboer
  • NicoPietersen
  • Franss
  • Gypsey King
  • sakkie mynhardt
  • RSS
  • Lord Farquart
  • Kobus K

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.