Gesels saam op die WegSleep forum.
NUUT: Oplaai van fotos en gallerye
Nuwe forum onderwerpe
Maan, 17/05/2010 - 08:05
Hi julle,
Neem seblief kennis dat fotos opgelaai kan word soos in die aangehegde dokument.
Ook, ek wil julle aanhits en mooi vra om by die Lesergallerye julle fotos plaas. Dis 'n lekker manier om na fotos te kyk en vergemaklik die proses heelwat. Julle kan dit hier vind. Daarna kan foto kommentaar hier geplaas word.
Ek het ook nou 'n stap vir stap pdf met hoe om 'n galery te maak aangeheg.
*NUUT: Hier is ook 'n stap-vir-stap van hoe om fotos te laai in die forum.
(Met komplimente van WilSur)
Ook: "Fotos groter as 470x470 px sal verklein word. Die maksimum grootte is 2 MB."
Groete,
Nikky
| Aanhegsel | Grootte |
|---|---|
| Oplaai_van_Lesergallerye.pdf | 1004.62 KB |
| Fotos_Upload.pdf | 268.79 KB |
Wie's aanlyn
Daar is tans 15 gebruikers en 56 gaste aanlyn.
Aanlyn gebruikers
- Stalkersa
- Spiderman
- WilleWillemien
- RATEL
- Harry Du Randt
- MarkP
- JCKorf
- Perdeby
- Berno Punt
- Ski
- JM
- Andre Beyleveld
- HennieBo
- Len Loader
- Hennievr


