Landskap fotografie

Helgard de Villiers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 18/05/2010
Inskrywings: 67
Gebruiker van lyn af.
Plek: Tzaneen

Foto's wat ek onderskeidelik in Kenya, Malawi en kruger Wildtuin vir kliente moes neem

AanhegselGrootte
Landskap1.jpg90.15 KB
Landskap2.jpg71.74 KB
Landskap3.jpg139.29 KB
Sonsondergang1.jpg76.72 KB

Aanhegsels

AanhegselGrootte
Landskap1.jpg90.15 KB
Landskap2.jpg71.74 KB
Landskap3.jpg139.29 KB
Sonsondergang1.jpg76.72 KB
Minora
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3630
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell

Ek hou baie van die laaste sonsondergang foto!

Mazda BT 50, sleep Sprite Swing - (alias Die Koekblik)

Skippie
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 3181
Gebruiker van lyn af.
Plek: MIDDELBURG
Ek sleep 'n 1985 Jurgens Fleetline L met 'n 2008 Isuzu 300 LX D-Tech D/C Auto

Minora ek stem met die laaste een - Helgaard dis baie mooi ek leer ook nog om alles bymekaar te sit om die regte koposisie te kry.

Wil julle ouens nie bietjie gaan kyk op die draad van 'Kits fotografie' nie en vir my se wat julle dink van die derde slide wat ek saamgestel het nie?

Dit help 'n beginner soos ek nogals baie!!

  

 Goeiewense - Pieter

   

Johann van Staden
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2429
Gebruiker van lyn af.
Plek: GP

Helgard,

Ek hou ook baie van die laaste een. Van jou fotos se kleure is baie diep / intens ; doen jy dit in-kamera of met PP ? Watter kamera / lens gebruik jy - daar is nie EXIF op jou fotos nie.

Voormalig johannvs

Johan van Zyl
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 208
Gebruiker van lyn af.
Plek: Irene

Helgard

Soos die ander is foto 4 vir my besonder. 1 tot 3 sien ek min detail in donker gedeeltes. Ek is seker dit is omdat die fotos verklein is om op forum te kom. Ek het hulle gecopy paste en groter gemaak dan sien ek meer detail. Hulle "lees" vir my nietemin lekker. Dit sal intresant wees soos Johann vra vir meer inligting.

Groete

Johan

Helgard de Villiers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 18/05/2010
Inskrywings: 67
Gebruiker van lyn af.
Plek: Tzaneen

Dankie vir julle kommentaar, word waardeer.  Die eerste drie foto's was spesifieke liggings wat afgeneem moes word volgens kliente spesifikasies.  Ongelukkig verloor 'n mens kwaliteit soos Johan (van Zyl) noem met die oplaai op hierdie blad.

 

Johan, ek gebruik 'n Pentax 20D en die lense waarmee die foto's geneem is was 'n Sigma Macro 70mm F2.8 EX DG en 'n Sigma Fixed lens 300mm F2.8

 

EK neem in RAW format en doen PP in Photoshop CS4.  Die enigste PP was op Landskap 1 en 3 waar daar 'n 0.55 GAMMA korreksie gedoen is.  Die sonsondergang het geen PP gehad nie.  Foto is geneem met 'n lensopening van F8, Sluiterspoed van 1/350 sec en fokale lengte van 280mm, ISO 100

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

Ek geniet ook deesdae my landskappe...veral in die winter as die son nie so skerp en regaf skyn nie. Ek het vir my 'n 17-35 mm aangeskaf vir die doel.

Hier is 'n paar...

jj

 

jj

jj

 

 

jj

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Johan van Zyl
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 208
Gebruiker van lyn af.
Plek: Irene

Uitstekende fotos Hanz. Jy is doodreg - fotos word gemaak en nie geneem nie!
Groete
Johan

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4688
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Hanz Zwiegers,

Ek sien jy is nuut geregistreer hier op die WegSleep forum BAIE welkom (terug)

Soos altyd is jou foto's PRAGTIG, hou so aan.

Minora
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3630
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell

JJ dis weer lekker om weer van jou foto's hier te sien, ek gooi altyd 'n ogie daarop WEG se forum om na jou foto's te kyk, dit bly maar net uitstekend.

Mazda BT 50, sleep Sprite Swing - (alias Die Koekblik)

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4688
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Derick,

Toe sien jy dit ook.

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

Dankie julle...dis lekker om weer hier uit te hang. Admin het J.J. van die rol geskrap...ek het nie my fooie betaal nie. Na seker 10 emails wat hulle ge-ignoreer het, het ek maar besluit om van vooraf te begin. Admin het hulle nog nooit juis aan my gesteur nie...of selfs aan baie ander nie. So what !!

Hier is nog landskappe...jj

 

ujj

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Johann van Staden
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2429
Gebruiker van lyn af.
Plek: GP

Hanz,

Uitstekende fotos ! Jy maak ons gewone ouens skoon jaloers ; met dit wat jy hier met ons deel, geld as groot inspirasie vir ons beginners. Baie dankie !

Voormalig johannvs

Minora
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3630
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell

JJ nou hoe spreek ons jou nou aan? JJ of Hanz?

Pragtige foto's - dankie dat jy weer met ons deel!

Mazda BT 50, sleep Sprite Swing - (alias Die Koekblik)

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 Noem my sommer J.J.   Hanz is die ou wat net foto's neem...hy is doofstom.

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 Ons was weer vir 'n paar dae op die Drakensberg uit. Ek lek nog my wonde...bedoelende dat die ou lyf nog sy styfgeit moet afskud. 27 kilometer gestap en 700 meter geklim. Dit klink miskien nie te erg nie maar as jy jou 18 kg. rugsak bysit dan raak dit 'n perd van 'n ander kleur. Dit word gedoen om die mooiste van mooiste natuur tonele te sien en sommer baie ander dinge ook. Ons het by Boesmansnek uitgeklim...ek sal later die storie vertel.

Hier is een van die redes hoekom ek my lyf so straf en temperature van ver onder vriespunt "vat". Dis so koud dat ek my kamera onder my baadjie teen my lyf dra want ek is bang dat dit beskadig kan word deur die lae temperature. Alles ys.

 

 

 

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Ryno Verster
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4702
Gebruiker van lyn af.
Plek: Lyttelton Manor-Centurion, net onderkant die Waterkloof Lugmagbasis
Ek sleep 'n 2001 Jurgens Fleetline L met 'n 2009 Ford Ranger 3.0 TDCI D/cab

Hallo JJ,

Dit is wraggies mooi natuur met die berge ver in die agtergrond met die stuk rots in die voorgrond. Hoe laat is die foto ongeveer geneem? N Mens kan sien dat dit koud kan wees met die ys wat orals le', en die sonnetjie wat net so begin skyn gee dit 'n perfekte foto.

Ryno

 Leef en laat leef, jy is nie die enigste persoon op aarde en moenie ander afkraak vir eie gewin nie

Minora
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3630
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell

JJ, so het enige sport (en hobby) sy beserings... Dis darem werklik mooi stuk aarde daai, foto ook pragtig!

Mazda BT 50, sleep Sprite Swing - (alias Die Koekblik)

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 Daai 3 berge op die agtergrond word die Devils Knuckels genoem. 3028 meter hoog.Ons het dit op baie foto's as agtergrond gebruik omdat dit sulke uitstekende kleure het...veral vroeg oggend. Die foto hierbo is net na 7 uur die oggend geneem. Ons het nie 'n termometer gehad nie maar ek raai die temperatuur was -18 grade...ok ok maak dit -15. Jy slaap met jou drinkwater in jou slaapsak.

 

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

Hierdie foto is deur seun Pieter geneem...ek is die mannetjie regs onder...

 

 

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Minora
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3630
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell

Sjoe daardie plek waar jy was is omtrent fotogenies!

Mazda BT 50, sleep Sprite Swing - (alias Die Koekblik)

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 So lyk van die foto's wat ek beplan om te gebruik. Normaalweg wys ek nie die bestes nie. Maar dis so mooi daar op die berg dat ek dit graag met julle deel. Jammer vir die groot copyright merk.

Die feit dat die foto hier ingedruk word doen ook nie reg daaraan nie.

 

 

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 Ons het een nag in 'n grot geslaap, Tarns Cave. Hier kom die don op...die kleure op die Knuckels het elke 5 minute verander soos die son helderder geword het.

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4688
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Pragtig J.J.  dit lyk so rustig, waar is dit geneem ?

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 Ek is baie lief vir die Transkei...die foto geleenthede is legio en die goue strande strek vir myle. Die mense is oor die algemeen vriendelik en hulpvaardig.

Hier is die strand waar die boonste foto vroegoggend geneem is...dis by Mboity in Pondoland.

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Minora
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3630
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell

Baie mooi foto's weereens Hanz, die polariseerder doen dit darem vir 'n landskap foto.

Mazda BT 50, sleep Sprite Swing - (alias Die Koekblik)

Ryno Verster
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4702
Gebruiker van lyn af.
Plek: Lyttelton Manor-Centurion, net onderkant die Waterkloof Lugmagbasis
Ek sleep 'n 2001 Jurgens Fleetline L met 'n 2009 Ford Ranger 3.0 TDCI D/cab

Pragtig en rustig. Ek wens ek kan daar vir ure in die sand sit en die waters bewonder.

Ryno

 Leef en laat leef, jy is nie die enigste persoon op aarde en moenie ander afkraak vir eie gewin nie

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

Hierdie is ook 'n toneel in daai omgewing...

 

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Johan van Zyl
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 208
Gebruiker van lyn af.
Plek: Irene

JJ Uitstekende fotos

Groete

Johan

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

Hier is nog 'n foto van daar naby...

 

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Wie's aanlyn

Daar is tans 2 gebruikers en 17 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Kaas Kop
  • Rocky

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.