J.J. se foto's...kommentaar welkom.

Gesels saam op die WegSleep forum.
Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

Was Sondag weer vir 'n slag in die Addo. Was maar stillerig...dis winter. Hier is so 'n paar foto's.

 

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Skippie
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 3181
Gebruiker van lyn af.
Plek: MIDDELBURG
Ek sleep 'n 1985 Jurgens Fleetline L met 'n 2008 Isuzu 300 LX D-Tech D/C Auto

Dit  is pragtig JJ - regtig uitsonderlike foto's!!

 Goeiewense - Pieter

   

Wendy Strydom
Groentjie
Aangesluit: 22/04/2010
Inskrywings: 45
Gebruiker van lyn af.
Plek: Boksburg

Shoe dit is pragtig, amper te mooi om waar te wees

Wendy

Ryno Verster
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4702
Gebruiker van lyn af.
Plek: Lyttelton Manor-Centurion, net onderkant die Waterkloof Lugmagbasis
Ek sleep 'n 2001 Jurgens Fleetline L met 'n 2009 Ford Ranger 3.0 TDCI D/cab

JJ,

Daardie sonsondergang, dit is min wat mens so iets sien. Pragtige foto's van almal en daarby is ook die olifant wat 4x4 oor 'n rots beweeg.

Ryno

 

 Leef en laat leef, jy is nie die enigste persoon op aarde en moenie ander afkraak vir eie gewin nie

Karoo-Jogi
Ou hand
Aangesluit: 07/12/2009
Inskrywings: 218
Gebruiker van lyn af.
Plek: Mosselbaai

 JJ

Laaste foto>> Skadu,s op die water is my keuse >>daardie foto se iets & skep n tema >> kan sien  jou kammeralens doen sy  werk >> CG

 

 

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 Dankie julle...

Ek het my jare terug voorgeneem dat ek nooit weer 'n vlakvark sal afneem nie...toe sien ek Sondag hierdie ou eentand.

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Krp
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1007
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Hi JJ,

Jinne. . . jy ken die kuns om mens na asem te laat snak,  wanneer jy jou talent op 'n foto vaslê.

WELL DONE. . . . . !!!!

Hierdie foto's is almal alweer ongelooflik. . . . . . mooi.

Groete,

Lorraine

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 Die laaste 3 van Sondag se Addo foto's

Die een sê..."MAAK PLEK, MAAK PLEK !!

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Johan van Zyl
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 208
Gebruiker van lyn af.
Plek: Irene

JJ

Mooi fotos - bleddie mooi!

Groete

Johan

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 Krap waar dit jeuk....

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 Kry so 'n maand gelede hierdie sonsondergange terwyl ek in die jagveld was.

 

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 Ek het hierdie seemeeu so 'n jaar gelede by Storms gekry. Net vir interssantheid...ek het die foto nie gecrop nie...die file is 'n volle 7,2 MB groot.

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Ryno Verster
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4702
Gebruiker van lyn af.
Plek: Lyttelton Manor-Centurion, net onderkant die Waterkloof Lugmagbasis
Ek sleep 'n 2001 Jurgens Fleetline L met 'n 2009 Ford Ranger 3.0 TDCI D/cab

Pragtige foto's van almal, JJ. Dit sou lekker gewees het om weg te kom van hiedie sirkusplekke en daar in die bosse te sit met die sonsondergang.

Ryno

 Leef en laat leef, jy is nie die enigste persoon op aarde en moenie ander afkraak vir eie gewin nie

Nonna
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 122
Gebruiker van lyn af.
Plek: krugersdorp
Ek sleep 'n Sprite Swing met 'n Ford Ranger

Dit is nou regtig baie besonderse foto's wat jy geneem het

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Jakkals 007
Super sleper
Aangesluit: 08/07/2010
Inskrywings: 547
Gebruiker van lyn af.
Plek: Komatipoort
Ek sleep 'n Sprite Swift met 'n Nissan Navara

Dit is regtig baie mooi fotos dit laat mens wonder hoekom jy nou in die kantoor moet wees. Dit is amper soos Skippie met sy braaivleis fotos. Julle mors met ons

Hou die blink kant bo en groete van staanplek tot staanplek

Jacques

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Minora
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3630
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell

JJ, eich, al die foto's is uitstekend, het jy al ooit vir kompetisies ingeskryf? Behoort jy aan 'n klub?

Mazda BT 50, sleep Sprite Swing - (alias Die Koekblik)

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

Ek het hierdie foto by die Erongo berge in Nam. geneem.

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Ryno Verster
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4702
Gebruiker van lyn af.
Plek: Lyttelton Manor-Centurion, net onderkant die Waterkloof Lugmagbasis
Ek sleep 'n 2001 Jurgens Fleetline L met 'n 2009 Ford Ranger 3.0 TDCI D/cab

JJ,

Ek wag maar altyd vir so paar foto's, veral met die forum wat so stadig is.

Al jou foto's is puik en ek hou baie van die voels wat jy afgeneem het. Ek as leek sien geen plek om jou te kritiseer op iets nie, en sal moeilik wees indien 'n perfeksionist dit moet doen.

Ryno

 Leef en laat leef, jy is nie die enigste persoon op aarde en moenie ander afkraak vir eie gewin nie

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Minora
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3630
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell

Pragtige foto JJ!!!

Mazda BT 50, sleep Sprite Swing - (alias Die Koekblik)

Johann van Staden
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2429
Gebruiker van lyn af.
Plek: GP

Soos altyd, uitstekende fotos, Hanz !

Doen jy enige 'post-processing', kleurstellings, ensovoorts ?

Voormalig johannvs

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 O ja Johan, binne perke, dis waarvoor photoshop daar is. Ek gebruik ook 'n reeks filters om sekere effekte te versterk. Die dae van 'n digital foto sonder aanvaarbare manipulasie is verby. As jy bv. na Pix se voorblad foto's kyk waar hulle jou vertel wat alles gebruik en gedoen is om die spesifieke "image" daar te stel dan kon net sowel 'n aap die knoppie gaan druk het.

Ek was laas naweek by Tsitsikamma Nasionale Park waar 'n pro besig was met 3 kameras om die groot branders teen die oranje agtergrond van die ondergaande son vas te vang. Ek het self nie sleg gevaar nie en 'n paar mooi skote gekry.

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Johann van Staden
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2429
Gebruiker van lyn af.
Plek: GP

Ek stem saam ; ek doen mimimale naverwerking - spesifiiek 'sharpening', USM, doen per geleentheid aanpassings met 'saturation', en soms 'contrast' en 'brightness'. Waar nodig haal ek stofmerkies af, en natuurlik 'cropping' wanneer my komposisie nie goed was nie of dit moeilik was toe die foto geneem is om 'n goeie komposisie te kry. Maar dit moet gewoonlik so natuurlik as moontlik bly. Die sleutel is natuurlik 'aanvaarbare manipulasie', en elkeen het mos maar sy eie interpretasie daarvan. Daarvan getuig warm debatte op vele forums...

Ek gebruik nie filters nie behalwe op my UWA waar ek 'n CPL op het. Dis nog 'n area waarin ek graag wil eksperimenteer.

Mooi foto hierbo...

Voormalig johannvs

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

Ag nee oom Ollie...

 

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Hanz Zwiegers
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/04/2010
Inskrywings: 146
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth

 

'n Foto word gemaak en nie geneem nie.

J.J.</<

Wie's aanlyn

Daar is tans 2 gebruikers en 16 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Kaas Kop
  • Rocky

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.