Gesels saam op die WegSleep forum.
Terug na: >> Forum voorblad
Gaan groot of gaan huistoe.
Nuwe forum onderwerpe
Gesels saam op die WegSleep forum.
Terug na: >> Forum voorblad
Vry, 10/09/2010 - 06:39
#2
Hi Kobus,
Dis my droom, en ek oorweeg om vir my een te bou, dis net die slide outs wat my nou so klein bietjie laat wonder, hoe dit regtig werk, aangesien ek nog nooit een gesien het nie, behalwe op prentjies, en nerens kan ek enigiets wys word hier in ons land nie, en het reeds my eie idee uitgewerk, maar sal nogtans laaik om te weet hoe werk dit daar by julle.
Dankie,
Nico nicoels55@vodamail.co.za
Terug na: >> Forum voorblad
Wie's aanlyn
Daar is tans 2 gebruikers en 18 gaste aanlyn.
Aanlyn gebruikers
- Rocky
- Kaas Kop



Ja, en 'n slang het armholtes
Keep your hands on the wheel and your eyes on the road