Gestremde fasiliteite

ATKV Buffelspoort | Woelwaters

Woelwaters!

Dié kampplek met die Magaliesberg in sy agterplaas is oor naweke stampvol. Tog, wanneer die son skyn, sien jy nie ’n siel tussen die karavane en tente nie. Van die kampplek af is dit net eenrigtingverkeer vir voetgangers… reguit water toe.

Nou waar is almal?

Koro-Koro | Teen die Bosveldgor­dyn

Die Bela-Bela-omgewing is letterlik die voordeur na die Bosveld wat van hier af deur die westelike deel van Botswana tot in die suide van Zimbabwe strek. Die kanse is goed die Bosveld  het ’n duisend jaar gelede gelyk soos hier by Koro-Koro – ongerep.

Ifafa-kampterrein | Natal se juweel

Hierdie kampterrein is al lank in die land en die eienaar, John Callaghan, het onlangs sy towerstaf (of is dit nou troffel?) geswaai om die oord op te knap. Elke keer wanneer jy daar kom, wag iets nuuts op jou.

Klein-Paradys-woonwapark | Hier is dit hemels

Hierdie park, so 15 km noord van Brits, is nie net in naam “ ’n paradys” nie.

Die netjiese geriewe, uitgestrekte tuine, damme, die voëllewe en die vriendelike ingesteldheid van die eienaars skep ’n uitsonderlike atmosfeer wat nie sommer nageboots kan word nie.

Syndicate content

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.