Elektrisiteit

Gonubie-vakansieoord | 'n Vrek lekker plek

As jy op Gonubie se hoofstrand staan by die mond van die Gonubierivier en kyk land se kant toe, is daar ’n stuk bos voor jou. As jy mooi kyk, sien jy hier en daar die punt van ’n tent uitsteek.

Leentjiesklip-woonwapark | Sonderlinge seesononder

As jy beplan om in jou deurtrekker by Leentjiesklip te braai, bring asseblief genoeg goiingsak saam om jou staanplek toe te span. Die kamp is nader aan die strandmeer as aan die natuur, en slegs die rugkant van elke staanplek het ’n manatokkaheining. Daar is ook nie koeltebome nie.

ATKV Buffelspoort | Woelwaters

Woelwaters!

Dié kampplek met die Magaliesberg in sy agterplaas is oor naweke stampvol. Tog, wanneer die son skyn, sien jy nie ’n siel tussen die karavane en tente nie. Van die kampplek af is dit net eenrigtingverkeer vir voetgangers… reguit water toe.

Nou waar is almal?

Syndicate content

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.