Diere toegelaat

Miss Chrissie's Coutry House

Miss Chrissie’s Country House-kampplek   

Kies jóú akker

Kam'Bati / Kambati

Kam’Bati is ’n hengelaar se droom, kinders en honde is welkom, en die beste van alles is: Jy hoef nie te wag tot vakansietyd om hier ’n blaaskans te neem nie.

As jy op ’n Vrydagmiddag jou baas se arm kan draai om ’n bietjie vroeër te tjaila, kan jy voor donker hier afhaak. Teen die tyd dat die vuurtjie brand en Vlekkie sy lê gekry het, kan jy al die stad se spanning uit jou are voel dreineer.

Marlon-oord | Oewerlower-lui

Kyk, as Heinz en Yvonne Kurt meen Marlon is een van die bese karavaanparke in KwaZulu-Natal, dan is dit nou maar wors, want die afgelope 11 jaar is dié egpaar se karavaan hulle aftreehuis. Hulle behoort te weet.

Meiringskloof | Kamp soos Jopie Adam

Die Meiringskloof-natuurreservaat in die Oos-Vrystaat is een van daai plekke waar jy jou wa kan staanmaak en vir die res van die naweek net in die rustigheid en ruigtes verdwyn.

Syndicate content

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.