Silver Rocks | O, die zonkie…


















Kampplek: Hier is 35 staanplekke met gras, maar met min tot geen koelte.
Ablusiegeriewe: Van die beste wat jy in die kampbedryf sal raakloop; hier is ook ’n badkamer vir gestremdes.
Prys: R75 p. p. n. staanplek vir Sondag tot Vrydag (vir twee mense), R220 p. p. n. staanplek vir vier mense op naweke, R375 gedurende skoolvakansies en langnaweke, R50 p.d.p. ekstra persoon (halfprys vir voorskoolse kinders).
Kontak: * 014 001 7032/3; * 082 851 5850; * silverrocks@belanet.co.za; www.silverrocks.co.za
Hoe ver van Bela-Bela af? 21 km.
Dís hoe jy ry
GPS: Afdraai van die teerpad af: S24.765859, E28.349189; die hek: S24.762702, E28.323671








Hou jy van die gevoel van ’n padkaart in jou hande? Tracks4Africa het nou ’n nuttige toerismepadkaart van Namibië. Dit…
R145.00Kopiereg 2013 WegSleep. Alle regte voorbehou.
