Onrus-woonwapark | Ons rus op Onrus

Onrus-woonwapark | Ons rus op Onrus
WegSleep #6 | Feb - Apr 2008 WegSleep #42 (Charles Thompson)
TEKS: Zigi Ekron FOTO'S: Sophia van Taak
 
Array ( [0] => stdClass Object ( [nid] => 33457 [node_title] => Natalia [node_language] => [node_revisions_body] =>

ATKV Natalia is vir menige kampeerder die maatstaf waaraan alle oorde gemeet word. Dis modern met omtrent al die soorte vermaak waaraan jy kan dink.
Die staanplekke het almal krag, is duidelik gemerk en het ’n geplaveide oppervlak met gras rondom. Die boonste staanplekke het ’n onbelemmerde see-uitsig.
Die twee sentrale ablusieblokke is silwerskoon en word goed in stand gehou.

[node_revisions_format] => 2 [location_latitude] => -30.121930 [location_longitude] => 30.845700 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_fid] => 9127 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_list] => 1 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_data] => a:2:{s:3:"alt";s:0:"";s:5:"title";s:0:"";} [node_type] => atkv [node_vid] => 36941 [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_url] => http://www.natalia.co.za [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_title] => [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_attributes] => a:0:{} [node_created] => 1309159785 ) [1] => stdClass Object ( [nid] => 33456 [node_title] => Klein-Kariba [node_language] => [node_revisions_body] =>

Net meer as ’n uur se ry van Pretoria af, in die klowe van Limpopo se Waterberge, lê
KleinKariba soos ’n Bosveldoase.
Die woonwastaanplekke met hul twee groot ablusieblokke is binne loopafstand van die reuse-verskeidenheid ontspanningsgeriewe.
Die staanplekke is almal geplavei en elkeen het sy eie braaiplek en kragpunt. In die
somermaande sorg die bome vir baie skaduwee.

[node_revisions_format] => 2 [location_latitude] => -24.841750 [location_longitude] => 28.330230 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_fid] => 9126 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_list] => 1 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_data] => a:2:{s:3:"alt";s:0:"";s:5:"title";s:0:"";} [node_type] => atkv [node_vid] => 36940 [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_url] => http://www.klein-kariba.co.za [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_title] => [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_attributes] => a:0:{} [node_created] => 1309159483 ) [2] => stdClass Object ( [nid] => 33455 [node_title] => Hartenbos [node_language] => [node_revisions_body] =>

Hartenbos is ’n vriendelike dorp, hier lê die woonwastaanplekke en selfsorgeenhede  teenaan die see, met die huise oorkant die straat.
Die woonwapark het 579 staanplekke (met elektrisiteit en water) en is in ses blokke verdeel. Die staanplekke is groot genoeg om vir lank te kamp, en wanneer jy jou by die hoofkantoor aanmeld, kry jy jou eie sleutel vir die ablusieblok.

[node_revisions_format] => 2 [location_latitude] => -34.125630 [location_longitude] => 22.118100 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_fid] => 9125 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_list] => 1 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_data] => a:2:{s:3:"alt";s:0:"";s:5:"title";s:0:"";} [node_type] => atkv [node_vid] => 36939 [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_url] => http://www.hartenbos.co.za [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_title] => [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_attributes] => a:0:{} [node_created] => 1309159219 ) [3] => stdClass Object ( [nid] => 33454 [node_title] => Goudini Spa [node_language] => [node_revisions_body] =>

Die groot attraksie by hierdie oord in die Breëriviervallei is die warmwaterbron – en dit kan goed bedrywig raak.
Jy kan kies of jy jou woonwa op plaveisel of gras wil trek. Elkeen van die staanplekke
het sy eie kragpunt, vullisdrom en braaidrom met rooster. Krane word twee-twee gedeel. Daar is een sentraal geleë ablusieblok..

[node_revisions_format] => 2 [location_latitude] => -33.668640 [location_longitude] => 19.263340 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_fid] => 9124 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_list] => 1 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_data] => a:2:{s:3:"alt";s:0:"";s:5:"title";s:0:"";} [node_type] => atkv [node_vid] => 36938 [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_url] => http://www.goudinispa.co.za [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_title] => [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_attributes] => a:0:{} [node_created] => 1309158954 ) [4] => stdClass Object ( [nid] => 33453 [node_title] => Eiland Spa [node_language] => [node_revisions_body] =>

Dié oord is op die oewer van die Letabarivier, sowat 68 km oos van Tzaneen, in die hartjie van die Hans Merensky- natuurreservaat.
Hier is dit amper heel jaar lank mooiweer en ideaal vir kampeerders wat van die koue winter wil ontsnap.
Die woonwapark het 250 staanplekke, elk met sy eie kragpunt en vyf ablusieblokke en genoeg vermaaklikheid vir die hele gesin.

[node_revisions_format] => 2 [location_latitude] => -23.658149 [location_longitude] => 30.671704 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_fid] => 9122 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_list] => 1 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_data] => a:2:{s:3:"alt";s:0:"";s:5:"title";s:0:"";} [node_type] => atkv [node_vid] => 36937 [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_url] => http://www.eilandspa.co.za [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_title] => [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_attributes] => a:0:{} [node_created] => 1309158698 ) [5] => stdClass Object ( [nid] => 33452 [node_title] => Drakensville [node_language] => [node_revisions_body] =>

Dié oord is sowat 28km buite Bergville, en die kampeerplek herinner aan ’n plattelandse dorpie – daar is heelwat geboue, almal in netjiese rye met pynlik netjiese
grasperke tussenin.
Die lowergroen staanplekke is groot genoeg vir die grootste woonwa, jou sleepvoertuig én ’n middelslag-sytent, en elkeen het ’n kragpunt en braaiplek.
Daar is twee ruim ablusieblokke wat sentraal geleë is.
 

[node_revisions_format] => 2 [location_latitude] => -28.613120 [location_longitude] => 29.124420 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_fid] => 9121 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_list] => 1 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_data] => a:2:{s:3:"alt";s:0:"";s:5:"title";s:0:"";} [node_type] => atkv [node_vid] => 36936 [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_url] => http://www.drakensville.co.za [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_title] => [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_attributes] => a:0:{} [node_created] => 1309157688 ) [6] => stdClass Object ( [nid] => 33420 [node_title] => Buffelspoort [node_language] => [node_revisions_body] =>

Wanneer jy by die ATKV Buffelspoort se hek inry, sien jy dadelik hoekom die plek vier sterre het. Die kampterrein het puik geriewe wat goed onderhou word. Hier is 4 woonwaparke met altesame 250 staanplekke.

Park A het twee ablusieblokke en die res elk een. Park D het 'n skadunet oor elke staanplek en kos ook meer.

[node_revisions_format] => 2 [location_latitude] => -25.761630 [location_longitude] => 27.486910 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_fid] => 9123 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_list] => 1 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_data] => a:2:{s:3:"alt";s:0:"";s:5:"title";s:0:"";} [node_type] => atkv [node_vid] => 36904 [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_url] => http://www.buffelspoort.co.za [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_title] => [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_attributes] => a:0:{} [node_created] => 1308737339 ) )
Winkels
Selfoon opvangs
Elektrisiteit
Kontak ons: 
028 316 1704
Telefoon: 
028 316 1210
Hoe kom ek daar: 
Wanneer jy Onrus binnery, volg die hoofstraat en draai af in Moltenostraat tot waar dit by De Villiersstraat aansluit. Die opknappingsplan behoort ’n groot verskil te maak. Dit word gereeld skoongemaak, maar tans lyk dit nog na iets wat hoort in die weermagbasis.
Kampering: 
127 staanplekke met kragpunte en 46 daarsonder. Die staanplekke is ruim en hier is oorgenoeg koeltebome, maar onder die melkoutbome is die gras skraps. Daar is ook 73 semi-permanente staanplekke wat op ’n jaar lange kontrak verhuur word.

Moenie dat die naam jou mislei nie: Onrus se bekoring lê juis in die rustigheid hier. Dis grotendeels omdat dit nie so oorontwikkel is soos van die groot dorpe hier naby nie, en die toeriste vertrap die plek darem ook nie te erg nie. (Dink maar hoe lyk Hermanus in vakansietye.) In die walvisseisoen en oor somervakansies is dit ’n goeie basis om die joligheid te geniet sonder om jou vas te loop in Helmut, Heidi en die res van rooigebrande toergroep.

Rhyn Potgieter, oordbestuurder van die Onrus-woonwapark, is op die foon besig om ’n bespreking af te neem. En hy sit sommer vinnig ook die reëls uiteen, want dis ’n groepie jongmense wat die naweek kom. “Ja, julle sal julle moet gedra,” se Rhyn. “Wat’s jou pa se telefoonnommer? Nee, as julle droogmaak, gaan ek nie sukkel nie, ek bel hom direk...”

Voor hom lê twee kaarte wat al 246 staanplekke aandui en met “highlighters” ingekleur is. Daarvolgens kan jy besluit of jy die see of die ablusieblok naby jou wil hê – ons kies die see.

Die oord lê teen die see en strek sowat ’n kilometer van oos na wes. Tot Oktober verlede jaar kon ’n mens nog ongehinderd van enige van die staanplekke onder die melkhoutbome tot op die rotsagtige strand stap, maar die munisipaliteit het pas die hele oord omhein, ook aan die see se kant.

Die besluit was nie sonder omstredenheid nie, want volgens ’n album in die ontvangskantoor met foto’s en koerantknipsels oor die oord se geskiedenis, baklei die dorpenaars reeds sedert die jare vyftig hierteen. Die hoofrede is omdat dit hulle deurgang na die getypoel teenaan die oord sal beperk.

Kampeerders het egter steeds bedags via ’n hek (met ’n wag) toegang na die getypoel.

In die oord self loop ’n teerpad deur die lengte van oos na wes, en die westekant is duidelik die gewildste. Die staanplekke aan dié kant voel asof dit nader aan die see is – selfs by dié wat nie ’n see-uitsig het nie. Die grootste van die park se drie ablusieblokke is ook hier.

Volgens Rhyn gaan die ablusieblokke ook opgeknap word. Met ons besoek het dié geriewe nog sementvloere, sinkwasbakke en ’n paar stukkende teëls gehad.
Naweke is spitstyd hier, maar op die Donderdagoggend wat ons daar aankom, is dit maar ’n stillerige affêre. Rhyn sê heelparty mense het gekanselleer omdat die weerburo ’n winderige naweek voorspel het. Die staanplekke onder die melkhoutbome is redelik beskut teen die wind, maar op die oopte naby die getypoel lyk dit asof die tentflappe behoorlik sal dans.

Doendinge:
Wag vir hoogwater en gaan baai dan in Davies Pool of stap van daar af kuslangs tot by die lagoon en kyk hoe die branderryers die golwe by die hoofstrand aandurf. Jy kan ook ’n lekker bord seekos by die Milkwood-restaurant eet, of as jy eerder jou eie vis wil braai, kan jy van die rotse af lyn natmaak. As jy misluk, stuur eenvoudig die kinders om by Molteno’s te gaan pizza haal of ’n wegneemete by Die Wilde Eend te gaan koop.

WegSleep sê:
Dis ’n lekker stil kuierplek by die see, en dís wat saak maak.

Ligging

ElektrisiteitSelfoon opvangsWinkels
Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.