Klein Paradys | Groene weivelde

Klein Paradys | Groene weivelde
WegSleep #1 | Januarie 2007
TEKS EN FOTO'S: Leon Botha
 
Array ( [0] => stdClass Object ( [nid] => 33457 [node_title] => Natalia [node_language] => [node_revisions_body] =>

ATKV Natalia is vir menige kampeerder die maatstaf waaraan alle oorde gemeet word. Dis modern met omtrent al die soorte vermaak waaraan jy kan dink.
Die staanplekke het almal krag, is duidelik gemerk en het ’n geplaveide oppervlak met gras rondom. Die boonste staanplekke het ’n onbelemmerde see-uitsig.
Die twee sentrale ablusieblokke is silwerskoon en word goed in stand gehou.

[node_revisions_format] => 2 [location_latitude] => -30.121930 [location_longitude] => 30.845700 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_fid] => 9127 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_list] => 1 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_data] => a:2:{s:3:"alt";s:0:"";s:5:"title";s:0:"";} [node_type] => atkv [node_vid] => 36941 [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_url] => http://www.natalia.co.za [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_title] => [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_attributes] => a:0:{} [node_created] => 1309159785 ) [1] => stdClass Object ( [nid] => 33456 [node_title] => Klein-Kariba [node_language] => [node_revisions_body] =>

Net meer as ’n uur se ry van Pretoria af, in die klowe van Limpopo se Waterberge, lê
KleinKariba soos ’n Bosveldoase.
Die woonwastaanplekke met hul twee groot ablusieblokke is binne loopafstand van die reuse-verskeidenheid ontspanningsgeriewe.
Die staanplekke is almal geplavei en elkeen het sy eie braaiplek en kragpunt. In die
somermaande sorg die bome vir baie skaduwee.

[node_revisions_format] => 2 [location_latitude] => -24.841750 [location_longitude] => 28.330230 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_fid] => 9126 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_list] => 1 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_data] => a:2:{s:3:"alt";s:0:"";s:5:"title";s:0:"";} [node_type] => atkv [node_vid] => 36940 [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_url] => http://www.klein-kariba.co.za [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_title] => [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_attributes] => a:0:{} [node_created] => 1309159483 ) [2] => stdClass Object ( [nid] => 33455 [node_title] => Hartenbos [node_language] => [node_revisions_body] =>

Hartenbos is ’n vriendelike dorp, hier lê die woonwastaanplekke en selfsorgeenhede  teenaan die see, met die huise oorkant die straat.
Die woonwapark het 579 staanplekke (met elektrisiteit en water) en is in ses blokke verdeel. Die staanplekke is groot genoeg om vir lank te kamp, en wanneer jy jou by die hoofkantoor aanmeld, kry jy jou eie sleutel vir die ablusieblok.

[node_revisions_format] => 2 [location_latitude] => -34.125630 [location_longitude] => 22.118100 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_fid] => 9125 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_list] => 1 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_data] => a:2:{s:3:"alt";s:0:"";s:5:"title";s:0:"";} [node_type] => atkv [node_vid] => 36939 [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_url] => http://www.hartenbos.co.za [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_title] => [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_attributes] => a:0:{} [node_created] => 1309159219 ) [3] => stdClass Object ( [nid] => 33454 [node_title] => Goudini Spa [node_language] => [node_revisions_body] =>

Die groot attraksie by hierdie oord in die Breëriviervallei is die warmwaterbron – en dit kan goed bedrywig raak.
Jy kan kies of jy jou woonwa op plaveisel of gras wil trek. Elkeen van die staanplekke
het sy eie kragpunt, vullisdrom en braaidrom met rooster. Krane word twee-twee gedeel. Daar is een sentraal geleë ablusieblok..

[node_revisions_format] => 2 [location_latitude] => -33.668640 [location_longitude] => 19.263340 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_fid] => 9124 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_list] => 1 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_data] => a:2:{s:3:"alt";s:0:"";s:5:"title";s:0:"";} [node_type] => atkv [node_vid] => 36938 [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_url] => http://www.goudinispa.co.za [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_title] => [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_attributes] => a:0:{} [node_created] => 1309158954 ) [4] => stdClass Object ( [nid] => 33453 [node_title] => Eiland Spa [node_language] => [node_revisions_body] =>

Dié oord is op die oewer van die Letabarivier, sowat 68 km oos van Tzaneen, in die hartjie van die Hans Merensky- natuurreservaat.
Hier is dit amper heel jaar lank mooiweer en ideaal vir kampeerders wat van die koue winter wil ontsnap.
Die woonwapark het 250 staanplekke, elk met sy eie kragpunt en vyf ablusieblokke en genoeg vermaaklikheid vir die hele gesin.

[node_revisions_format] => 2 [location_latitude] => -23.658149 [location_longitude] => 30.671704 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_fid] => 9122 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_list] => 1 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_data] => a:2:{s:3:"alt";s:0:"";s:5:"title";s:0:"";} [node_type] => atkv [node_vid] => 36937 [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_url] => http://www.eilandspa.co.za [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_title] => [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_attributes] => a:0:{} [node_created] => 1309158698 ) [5] => stdClass Object ( [nid] => 33452 [node_title] => Drakensville [node_language] => [node_revisions_body] =>

Dié oord is sowat 28km buite Bergville, en die kampeerplek herinner aan ’n plattelandse dorpie – daar is heelwat geboue, almal in netjiese rye met pynlik netjiese
grasperke tussenin.
Die lowergroen staanplekke is groot genoeg vir die grootste woonwa, jou sleepvoertuig én ’n middelslag-sytent, en elkeen het ’n kragpunt en braaiplek.
Daar is twee ruim ablusieblokke wat sentraal geleë is.
 

[node_revisions_format] => 2 [location_latitude] => -28.613120 [location_longitude] => 29.124420 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_fid] => 9121 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_list] => 1 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_data] => a:2:{s:3:"alt";s:0:"";s:5:"title";s:0:"";} [node_type] => atkv [node_vid] => 36936 [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_url] => http://www.drakensville.co.za [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_title] => [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_attributes] => a:0:{} [node_created] => 1309157688 ) [6] => stdClass Object ( [nid] => 33420 [node_title] => Buffelspoort [node_language] => [node_revisions_body] =>

Wanneer jy by die ATKV Buffelspoort se hek inry, sien jy dadelik hoekom die plek vier sterre het. Die kampterrein het puik geriewe wat goed onderhou word. Hier is 4 woonwaparke met altesame 250 staanplekke.

Park A het twee ablusieblokke en die res elk een. Park D het 'n skadunet oor elke staanplek en kos ook meer.

[node_revisions_format] => 2 [location_latitude] => -25.761630 [location_longitude] => 27.486910 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_fid] => 9123 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_list] => 1 [node_data_field_atkv_logo_field_atkv_logo_data] => a:2:{s:3:"alt";s:0:"";s:5:"title";s:0:"";} [node_type] => atkv [node_vid] => 36904 [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_url] => http://www.buffelspoort.co.za [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_title] => [node_data_field_atkv_logo_field_website_url_attributes] => a:0:{} [node_created] => 1308737339 ) )
Swembad
Selfoon opvangs
Elektrisiteit
Selfoon: 
082 490 6143
Telefoon: 
014 717 4088
Hoe kom ek daar: 
18 km van Bela-Bela op die Eersbewoond-pad (die kortste pad na die Kranskop-tolhek)
Kampering: 
22 skaduryke staanplekke. Nie die mees moderne nie, maar dis netjies.

Ja, ja ek weet dit is ’n cliché, maar hier voel dit werklik soos ’n klein paradys.

Twee dinge val jou sommer met die intrapslag op: Hier is baie groen gras en ordentlike jakaranda- en wildeseringbome vir skadu. Doppruim-, krinkhout-, sekelbos-, huilboon-, fluweelboswilg-, papierbasvalsdoring- en die horingpeultjiebome sorg vir die res van die groenigheid.

Die voëllewe in die kamp is iets besonders. Die swartkopwielewaal, suidelike piek, sneeubal en tinkers het lank reeds hier ingetrek.

Daar is permanent 10 “grassnyers” by Klein Paradys aan diens. ’n Troppie uitgevrete skape wei ongestoord op die gras, terwyl ’n silky-hoender met twee stief kapokkuikens in die beddings skrop.

Die oord bestaan al 12 jaar en het in April 2006 ’n verhitte onderdak-swembad (36 ºC) gekry.

“Dis ons eerste keer hier by Klein Paradys,” vertel Louis en Machel Vorster van Kemptonpark. “Die kinders het dit aanbeveel. “Die ablusiegeriewe hier is uitstekend en die aparte badkamertjie is te lekker.”

Louis-hulle het in 1983 begin kamp. Die Fleetline wat agter hom staan is sy derde karavaan. “Ek is maar ’n Jurgens-man. Ons het begin by die sesbed Kampioen-A toe die kinders nog in die huis was.

Vroeërjare was dit lekker by Klein Kariba, maar daar is deesdae te veel dagbesoekers na ons sin.” Hy stop sy pyp weer met die BB-tabak wat hy in ’n suikerblikkie onder sy stoel hou.

Don Wilson van Amanzimtoti kampeer ook al lank. “Ek het in 1971 met my V8 Ford Ranchero en Sprite Musketeer begin kamp,” vertel Don hier op die voorstoepie van sy splinternuwe Gypsey Rhapsody.

Langs die Rhapsody staan Don se satellietskottel, een van daardie grotes wat jy eintlik teen ’n huis se muur moet opsit. “Ek gebruik ’n ordentlike skottel,” sê Don. “Hierdie ander klein skottels is soos sopborde.” 

Alwyn en Magda van Niekerk van Centurion wat ’n entjie verder kampeer, is weer minimalistiese kampeerders. “Die radio en die TV bly by die huis,” sê Alwyn, ’n oudgeneraal en wys na ’n klein Sprite Sprint agter ons. “Ons dra nie ons hele huis saam nie.” 

Volgens Alwyn dien ’n karavaan drie doele. “Eerstens slaapplek, dan pakplek vir jou klere en laastens het dit ’n yskas. Ek het al die gaspype van die karavaan uitgehaal en die 12 volt-kragtoevoer vervang met ’n stelsel van 220 volt. Minimalisme geld vir ons.”

Alwyn het darem sy eie kooi ingebou, sodat dit presies dieselfde as die een tuis is.

“Die karavaan is ons basis; ons woon nie daarin nie. Van hier verken ons net die omgewing. “Ons kyk waar die naaste kraan en groot boom staan en slaan net daar kamp op.

“Ek is ook ’n piromaan,” sê hy en die oud-soldaat gooi nog ’n laaste houtjie op die vuur voordat ons groet.

Doendinge: Speelpark vir kinders, perdritte, wildkyk, plaaskamp vir kinders

WegSleep sê: Hier is lekker groot, groen grasperke waar die kinders kan baljaar.
 

Ligging

ElektrisiteitSelfoon opvangsSwembad
Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.