Areena-rivieroord | G’n ledige oomblik


















Kampeerplek: Sowat 100 staanplekke al langs die Kwelera-rivier.
Ablusiegeriewe: Skoon en netjies met selfs handseep en ‘n mop vir as jy mors.
Doendinge: Alles waaraan jy kan dink: Roei, perdry, viertrekmotorfietsry, fietsry, swem, visvang, abseil, foefieslaaid, voëlskyk, paintball skiet en boogskiet. Hulle bied ook ’n program vir kinders aan tydens seisoentyd.
Prys: R160 per dag vir 4 mense buite seisoen en tussen R200-R330 in seisoen en R40 as jy vir Pote wil saambring.
Waar? Sowat 23 km van Oos-Londen af op die N2. Neem die Brakfontein-afrit en ry oor die brug. Hou aan met Schafli-pad en volg die borde.
Kontak: 043 734 3055; areena@iafrica.com; www.areena.com

In die kombuis of om die kampvuur, dit maak nie saak nie; WegSleep se lesers het ’n resep vir elke…
R55.00Kopiereg 2013 WegSleep. Alle regte voorbehou.
