Oorde
Oorde
Soek afpakplekke regoor die land, van staanplekke vir ’n vinnige naweek weg naby die huis tot kampplek in ’n afgeleë paradys.
Daar is drie maniere om by 'n oord uit te kom:
1. Hou jou muis oor die streek
- Skuif jou muis oor die Google-kaart tot by die streek waarin jy belangstel.
- Klik op die ballon om die naam van die oord te sien.
- Dubbelklik op die naam vir meer inligting oor die oord.
2. Opsielys
- Gebruik die afrol-keuselys en kies 'n streek.
- Klik op Soek.
- Oorde in daardie streek sal alfabeties verskyn.
- Klik op die naam vir meer inligting oor die oord.
3. Soek
- As jy die naam van die oord ken, tik dit eenvoudig in en klik op Soek.
A-Z Oordindeks
Die Addo-olifantpark was my eerste ervaring van Suid-Afrika se nasionale parke. As kind was die Krugerwildtuin soos die mitiese land van Eldorado. Skoolmaats het ná elke skoolvakansie stories vertel...
Die woord voëlkyk is effens misleidend. Die “kyk” is maar ’n klein deel van die hele oefening.
Jikeleza? Ons ry verby ’n paar bordjies wat aandui ons is nou in die Jikeleza-gebied. Dié Xhosa-woord beteken ‘om rond te swerf’ en die brosjure nooi jou vriendelik om dié gebied noordoos van Oos-...
Wanneer jy by die ATKV Buffelspoort se hek inry sal jy sommer dadelik sien waarom hierdie oord ’n vierstergradering het. Die kampterrein het puik geriewe wat goed onderhoud word.
ATKV-Natalia is vir menige kampeerders die maatstaf waaraan hulle ander oorde meet. Dit is ’n moderne woonwapark met omtrent al die soorte vermaak wat jy al in ’n ander oord teëgekom het. Die...
Die oord is sowat 10 km van Hlalanathi af en is verlede jaar deur die ATKV gekoop. Die kampeerplek herinner ’n mens aan ’n plattelandse dorpie – daar is heelwat geboue, almal in netjiese rye met...
As Drie Berge te na aan die huis is, kan jy so 55 km noord van Brits (en so 125 km vanaf Pretoria) die Atlanta-vakansieoord aandoen.
Die terrein van Augrabies, een van Suid-Afrika se klassieke parke, is onlangs opgekikker. Kom kyk wat jy nou alles kan sien en doen.
Kyk wild in die Balele-gemeenskapswildreservaat, wat die dorp Utrecht letterlik omring. Vir die sportiewes is daar gholf, swem, muurbal en tennis om mee besig te bly.
’n Deel van die grond waarop Barberton se woonwapark vandag staan, het toentertyd aan sir Percy behoort. Dit was bekend as die Fitzpatrick-park, en dis hier waar die beeldjie van Jock wat nou voor...













