Olifant-woonwapark

Watwo wit olifant!

Anderkant Mookgophong – die ou Naboomspruit – staan een van die Groot Vyf al langer as veertig jaar gedwee en wag dat jy in sy skadu kom kamp.

Reg voor die Olifant-woonwapark, skaars 10 km anderkant Mookgophong, staan een van die bekendste bakens van dié omgewing: ’n enorme beeld van ’n... ja, reg geraai: olifant! As jy binne 100 km van hier af verdwaal, hou net stil en vra waar’s die olifant – almal ken hom.

Hier is van Leon Botha se oorskot foto's.
 

Olifant-woonwapark
Olifant-woonwapark
Olifant-woonwapark
Olifant-woonwapark
Olifant-woonwapark
Olifant-woonwapark
Olifant-woonwapark
Olifant-woonwapark

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.