Sleeptoets: Opel Vivaro

Sleeptoets: Opel Vivaro
Sorry, you need to install flash to see this content.

Video: Alet Janse van Rensburg | Redigering: Christo de Wit

Hierdie bussie sluk al jou bagasie so pak maar jou tasse, vistokke en branderplanke. Nooi selfs jou bure en hulle kinders om saam te ry. Ons het die Opel Vivaro se sleepvermoë getoets op die roete Brackenfell, Stellenbosch via die Helshoogtepas, deur die Paarl en weer terug tot by Durbanville. Die Opel Vivaro se sleeptoets is beskikbaar in die Maart 2012 uitgawe van WegSleep, beskikbaar 20 Februarie 2012.

Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.