Gewilde artikels

Leon Kriel het ’n kampplek gekry waar jy kan ontspan sonder om jou te bekommer oor wat dit aan jou bankbalans gaan doen.
1,963 keer gelees
0 kommentare
Die padbordjies langs die N2 wys dat ons al hoe nader aan George kom. Paaie draai weg na plekkies soos Tergniet, Groot-Brak en Glentana, en elke nou en dan sien jy die see tussen die ruigtes uitsteek.
1,484 keer gelees
0 kommentare
Hier kamp jy tussen die Groot Vyf vir die prys van ’n pizza.
1,333 keer gelees
0 kommentare
Die naaste park aan Pretoria op my sirkelroete na Marakele, is die Drie Berge-woonwapark. Dit is ’n splinternuwe park op die oewer van die Krokodilrivier net buite Brits – ongeveer 60 km van Pretoria...
1,196 keer gelees
0 kommentare
Wanneer jy by die ATKV Buffelspoort se hek inry sal jy sommer dadelik sien waarom hierdie oord ’n vierstergradering het. Die kampterrein het puik geriewe wat goed onderhoud word.
1,144 keer gelees
0 kommentare
Die Addo-olifantpark was my eerste ervaring van Suid-Afrika se nasionale parke. As kind was die Krugerwildtuin soos die mitiese land van Eldorado. Skoolmaats het ná elke skoolvakansie stories vertel...
1,144 keer gelees
0 kommentare
Die terrein van Augrabies, een van Suid-Afrika se klassieke parke, is onlangs opgekikker. Kom kyk wat jy nou alles kan sien en doen.
1,060 keer gelees
0 kommentare
As Drie Berge te na aan die huis is, kan jy so 55 km noord van Brits (en so 125 km vanaf Pretoria) die Atlanta-vakansieoord aandoen.
1,045 keer gelees
0 kommentare
In vergelyking met die Krugerwildtuin is die Golden Gate Hoogland- nasionale park aan die voetheuwels van die Malutiberge ’n kleintjie. Dié park van 116 km² laat hom egter nie sommer in ’n dag se tyd...
899 keer gelees
0 kommentare
Waneer jy die Kaapse berge by Worcester rond agterlaat en koers kies binneland toe, raak die wêreld sommer gou-gou plat.
885 keer gelees
0 kommentare

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.