Gewilde artikels

Kyk, winkelbrood kan jy miskien klaar gesny koop, maar min dinge hou kers vas by vars tuisgebakte brood. Dié resep is so maklik, selfs die Magtige Olifante se pak voorspelers sal dit kan baasraak.
2,542 keer gelees
0 kommentare
Dis ’n vinnige deeg wat min moeite verg – en die eindproduk smaak soveel beter as winkelbrood. Jy kan dit op die rooster braai, óf sommer in die as.
1,613 keer gelees
0 kommentare
Ek het ’n basiese broodresep wat nog nooit ge-flop het nie. Pas dit aan soos jy wil. Dis veral lekker met kruie, uie en kaas. Heerlike mieliebrood, roosterkoeke, vetkoek, askoek, stokbrood – alles...
Dis veral lekker met kruie, uie en kaas.
1,308 keer gelees
0 kommentare
Hierdie is die enigste poeding wat my suster Celia kan maak, want dit is bykans onmoontlik om dit te laat flop.
Dit is bykans onmoontlik om dit te laat flop.
1,279 keer gelees
0 kommentare
’n Goeie roosterkoek se geheim lê in die knie van die deeg. Jy moenie haastig raak nie – werk sy sake vir ten minste 10 minute.
1,273 keer gelees
0 kommentare
Die vrou van die karavaan langsaan sal jou wil omkoop om dié maklike reseppie terug te neem huis toe, sodat sy haar vriendinne kan beïndruk.
1,136 keer gelees
0 kommentare
Hier’s jou kans om die familielid te word met ’n geheime resep wat selfs jou vegetariese niggie se mond sal laat water.
1,044 keer gelees
0 kommentare
Almal weet hoe om aartappelslaai te maak. Maar jou eie mayonnaise? Dís nou spoggerig!
1,003 keer gelees
0 kommentare
Die meeste supermarkte verkoop rou brooddeeg. Al wat jy moet doen, is om die deeg een keer af te knie en te laat rys voor jy dit bak. Onthou om vroeg die vakansie drie blikkies uit te was en te hou...
948 keer gelees
0 kommentare
Ek het dié resep by my broer geleer. Begin vroegmiddag al – hoe langer die maalvleis prut, hoe lekkerder is jou pot.
934 keer gelees
0 kommentare

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.