Lesers se

Lesers deel hulle resepte, bevindings en sleepkombinasies.

kAN ENIGE IEMANDVI MY SE ASB HOE IS DIE KAMP PLEK OP SWADINI ASB ONS GAAN NO MET DIE SKOOLVAKANSIE DA KAMP ASB

240 keer gelees
0 kommentare

Ons het die naweek van die 3-5 Feb 2012 weg gebreek vir n naweek as n gesin en familie na pienaardam nadat ons gelees het van die 3 ster oord in die wegsleep boek vir oorde. Omdat die oord halfpad...

517 keer gelees
0 kommentare

Ons het onlangs by Nylstroom lodge gaan kamp, was dit nou vir jou die lekkerste ervaring wat ons nog gehad het!

Die lodge het nuwe eienaars wat die plekkie regtig in tip top kondisie hou....

913 keer gelees
0 kommentare

Ons was gelukkig om plek te kon kry by El Rancho Grande, net buite Bela-Bela op die Rooiberg pad, vanaf 19 Des tot 31 Des 2011. Dit was ons eerste keer om die oord te besoek.

Ons was baie...

460 keer gelees
0 kommentare

Ons was n groep van 6 gesinne wat vanaf 26 Desember 2011 by Rustenburg kloof kamp plek bespreek het.Met ons aankoms moes ons hoor dat 1 van die gesinne geskuif is na n ander staan plek. Toe ons...

609 keer gelees
0 kommentare

Ek sleep 'n 1999 Gypsey Rapier vir 3 jaar met 'n 2006 Isuzu 300 DC LX.Die Isuzu het R180.000 tweedans gekos.Wat belangrik is dat die voertuig ekonomies,tog sterk en stewig op die...

71 keer gelees
0 kommentare
Attention to all boat and fishing lovers 

We've been to Baja dam (Bronkhorstspruit) on the weekend of the 16-19 December 2011.
It was about 01H15 my brother in law decided to go to...
599 keer gelees
0 kommentare

 

This past weekend we had a family re-union at Frankfort Rivier Oord in Frankfort...

511 keer gelees
0 kommentare

Ons het die afgelope naweek gaan kamp by Dube saam met 'n klompie vriende. Ons het baie lekker gerus en te lekker gekuier!

'n Mens kan egter sien hulle kort nog baie reen so die gras was...

529 keer gelees
0 kommentare

Kamieskroon VERBE woonwapark.Pragtig,skoon,lae tarief.Blomme in seisoen in en om die dorp is n moet om te sien.Ablusies nuut geverf en altyd skoon.Geniet die vakansie.Thys.

267 keer gelees
0 kommentare

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.