Lesers se oorde-stories

Lesers deel hulle resepte, bevindings en sleepkombinasies.

Ons was gelukkig om plek te kon kry by El Rancho Grande, net buite Bela-Bela op die Rooiberg pad, vanaf 19 Des tot 31 Des 2011. Dit was ons eerste keer om die oord te besoek.

Ons was baie...

52 keer gelees
0 kommentare

Ons was n groep van 6 gesinne wat vanaf 26 Desember 2011 by Rustenburg kloof kamp plek bespreek het.Met ons aankoms moes ons hoor dat 1 van die gesinne geskuif is na n ander staan plek. Toe ons...

161 keer gelees
0 kommentare

Ek sleep 'n 1999 Gypsey Rapier vir 3 jaar met 'n 2006 Isuzu 300 DC LX.Die Isuzu het R180.000 tweedans gekos.Wat belangrik is dat die voertuig ekonomies,tog sterk en stewig op die...

22 keer gelees
0 kommentare
Attention to all boat and fishing lovers 

We've been to Baja dam (Bronkhorstspruit) on the weekend of the 16-19 December 2011.
It was about 01H15 my brother in law decided to go to...
156 keer gelees
0 kommentare

 

This past weekend we had a family re-union at Frankfort Rivier Oord in Frankfort...

114 keer gelees
0 kommentare

Ons het die afgelope naweek gaan kamp by Dube saam met 'n klompie vriende. Ons het baie lekker gerus en te lekker gekuier!

'n Mens kan egter sien hulle kort nog baie reen so die gras was...

131 keer gelees
0 kommentare

Kamieskroon VERBE woonwapark.Pragtig,skoon,lae tarief.Blomme in seisoen in en om die dorp is n moet om te sien.Ablusies nuut geverf en altyd skoon.Geniet die vakansie.Thys.

71 keer gelees
0 kommentare

Lekker maklik en vinnig vir nommer 6 platboom pot.

1 Kg Lean Maalvleis

6 groot uie fyn gekap

6 groot aartappels in blokkies gesny

Kilo vars groenbone gekerf

1 Pk...

78 keer gelees
0 kommentare

Ek het n Volvo S 80 en wil graag met die kar sleep die sleepstang is die "gooseneck" tipe ek wil asb weet watter tipe stabiliseerder ek kan gebruik. Dankie

81 keer gelees
0 kommentare

Nadat ons julle artikel oor die kampplek gelees het, het ons besluit om my 40ste verjaarsdag daar te gaan vier saam met 'n klomp van my vriende!

Ons het te heerlik gekuier en die kampplek...

104 keer gelees
0 kommentare

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.